Reuters berig dat binnehandel op China se aandelebeurs plaasgevind het, nadat die owerhede ondersoek na sekere onreëlmatighede ingestel het. Die owerhede het onder meer vasgestel dat vals inligting gebruik is om aandelepryse te manipuleer. Die amptelike nuusagentskap Xinhua berig dat Wang Xiaolu, ’n verslaggewer van die gerespekteerde sakeblad Caijing, erken het dat hy berigte oor
Ondersoekbeampte na lugambulans-ongeluk skielik afgedank
Die Suid-Afrikaanse hoofondersoekbeampte van die vliegongeluk van die lugambulans van E-Med Rescue 24 op 16 Augustus by Kaapstad, is in die pad gesteek, het die Republikein berig. Die Namibiese direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke het ’n e-pos van die Suid-Afrikaanse burgerlugvaart-kantoor ontvang dat die hoofondersoekbeampte, mnr. Jan du Plessis, nie meer daar werk nie. Die e-pos het
Lees verder: Ondersoekbeampte na lugambulans-ongeluk skielik afgedank
Duisende stroom na Oostenryk, Duitsland met #refugeeconvoy
‘n Konvooi van sowat 140 motors wat hoofsaaklik deur Duitse en Oostenrykse aktiviste bestuur word, help om vreemdelinge na Duitsland en Oostenryk te vervoer. Die konvooi het Hongarye binnegegaan om “vlugtelinge” op te laai om hulle te help om in lande te kom waar hulle van staatshulp kan leef. Duisende fortuinsoekers, die meeste wat aanvanklik
Lees verder: Duisende stroom na Oostenryk, Duitsland met #refugeeconvoy
Turkse tandartse en die val van Europa
In Europa is dinge aan die gons. Seker geen mens gesels nie iewers oor die migrantekrisis wat besig is om Europa te oorspoel nie, en soos die Nasionale Partyregering van oudsher, is Europeers diep verdeeld oor die plan van aanpak. In die oggende voordat ek werk toe gaan het ek ‘n nare gewoonte om net
Leon Lemmer: Willie Esterhuyse oor godsdiens en politiek
Willie Esterhuyse (gebore in 1936) het bekend (of berug) geword weens sy aandeel in die algehele magsoorgawe aan die ANC. Sy politieke rol het in alle erns begin met die publikasie van sy boek Afskeid van apartheid (1979). “Dit was, in sekere sin, my alternatiewe Credo van ‘n Afrikaner soos deur AP Treurnicht vertolk in
Lees verder: Leon Lemmer: Willie Esterhuyse oor godsdiens en politiek
EFF gaan Nkandla-saak verder voer
Die EFF het die groen lig gekry om die Nkandla-saak verder te voer. Hoofregter Mogoeng Mogoeng het volgens berigte reeds aangedui dat die grondwethof die EFF se saak op 9 Februarie volgende jaar sal aanhoor. Die party het verlede maand ‘n aansoek by dié hof ingedien in ‘n poging om president Jacob Zuma te dwing
Meer spookwerkers as amptenare in NW
Meer as die helfte van die sowat 59 000 regeringsamptenare van die Noordwes Provinsiale Regering is spookwerkers. Premier Supra Mahumapelo het vroeër vandeesweek bekend gemaak dat 36 000 amptenare spookwerkers is. Die waarnemende woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, sê hulle bestee elke jaar R19 miljard aan salarisse en gaan nou ondersoek instel na
Zuma ontmoet Al-Basjir en Kabila in China
President Jacob Zuma is tans in China vir die herdenking van China se oorwinning oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog. Afrikaleiers het die 70ste herdenking van die einde van die Tweede Wêreldoorlog bygewoon wat deur die meeste Westerse staatshoofde vermy is. Vroeër by dieselfde geleentheid het Zuma samesprekings gevoer met die Soedannese president Omar Al-Basjir.
Migrante-krisis verdiep
Skermutselinge het uitgebreek wes van die Hongaarse hoofstad, Boedapest, nadat die polisie probeer het om migrante van ‘n trein by ‘n vlugtelingkamp te laat afklim. Te midde van chaotiese tonele, het die polisie joernaliste van die toneel verwyder op Bicske, en verklaar dat dit ‘n “operasiesone” is. Die trein het Budapest ure tevore verlaat nadat
Grafte skielik onder Medupi ontdek
‘n Tweede impakstudie by Eskom se Medupi-kragstasie in Ellisras (Lephalale), Limpopo het gelei tot die ontdekking van verskeie swart grafte, het eNCA berig. Die onafhanklike assessering wat deur Mbofho Consulting gedoen is, het ‘n totaal van 20 “erfenisplekke”, wat sewe grafte insluit, op die terrein van die kragstasie ontdek. Eenheid Ses van Medupi is Sondag
