Migrante-krisis verdiep

Skermutselinge het uitgebreek wes van die Hongaarse hoofstad, Boedapest, nadat die polisie probeer het om migrante van ‘n trein by ‘n vlugtelingkamp te laat afklim.

Te midde van chaotiese tonele, het die polisie joernaliste van die toneel verwyder op Bicske, en verklaar dat dit ‘n “operasiesone” is.

Die trein het Budapest ure tevore verlaat nadat die polisie migrante weer by die stasie toegelaat het na ‘n beleg wat twee dae geduur het.

Intussen het daar skerp verskille tussen Europese leiers voorgekom oor hoe om die krisis te hanteer.

In Brussel, het Hongarye se Eerste Minister Viktor Orban die situasie as ‘n “Duitse probleem” beskryf omdat die migrante na Duitsland probeer gaan.

Maar die president van die Europese Raad, die Pool Donald Tusk, het gesê dat ten minste 100 000 vlugtelinge versprei moet word oor al die EU-lande.

Die krisis het Woensdag verdiep nadat hartverskeurende beeldmateriaalpropaganda oor die “menslike koste” versprei is.

Die Independent het ‘n foto van ‘n dooie klein wit seuntjie op sy voorblad geplaas. Die meeste migrante is egter nie wit nie.

Vyf migrantekinders onder 12 het in Turkse waters verdrink toe hulle probeer het om Griekeland met hul ouers te bereik.

Die Duitse kansellier, Angela Merkel en die Franse president, Francois Hollande sê hulle sal gesamentlike voorstelle indien vir die regverdige verdeling van vlugtelinge binne die Europese Unie.

Die twee leiers sê Europa moet beslissend optree en dat hy ‘n verpligting het om diegene wat vlug van oorloë en vervolging, te beskerm.

Merkel sê die Geneefse konvensie oor Vlugtelinge is bindend en alle EU-lidlande sal hul samewerking moet gee.

16 thoughts on “Migrante-krisis verdiep”

  1. Het valt soms maar zwaar om vanuit West Europa iets over dit thema te stellen temidden van blank conservatief in dit Zuid Afrika anno 2015 omdat er bijvoorbeeld geen foto van Willemien Potgieter verscheen in dezelfde ‘vrije westerse media’.

    Ich empfehle hier dringend das Buch “Die Schweigespirale” von Elisabeth Noelle-Neumann.

    “Schweigespirale nennt sich ein Teil der in den 1970er-Jahren von Elisabeth Noelle-Neumann formulierten Theorie
    der öffentlichen Meinung. Demnach hängt die Bereitschaft vieler
    Menschen, sich öffentlich zu ihrer Meinung zu bekennen, von der
    wahrgenommenen Mehrheitsmeinung ab. Widerspricht die eigene Meinung der
    der Mehrheit, gibt es Hemmungen, sie zu äußern, und zwar umso stärker,
    je ausgeprägter der Gegensatz wird.”

    “Eine Funktion der Massenmedien in diesem Prozess besteht darin, dass (im
    Falle der klassischen Schweigespiral-Situation, in der eine
    tatsächliche Minderheit öffentlich als Mehrheit erscheint) die faktische Minoritätsmeinung (Minderheitsmeinung) durch Medien parallel und gehäuft als Mehrheitsmeinung dargestellt wird.
    Aus Angst isoliert zu werden, unterlassen es in der Folge Anhänger der
    eigentlichen Mehrheitsmeinung, ihre Meinung öffentlich zu äußern. Dies
    führt Noelle-Neumann auf die soziale Natur des Menschen zurück, die ihn
    Isolation fürchten lässt und jeden einzelnen einem Konformitätsdruck,
    das heißt einem Anpassungsdruck, unterwirft. Aus diesem Grund ist jeder
    Mensch ständig damit beschäftigt, seine Umwelt zu beobachten („Prozess
    der quasi-statistischen Wahrnehmung der öffentlichen Meinung“). Dadurch
    erfährt er, welche Meinungen und Einstellungen öffentlich geäußert
    werden können, ohne Sanktionen befürchten zu müssen (Konsonanzstreben).
    Für den Prozess der Schweigespirale bedeutet das, dass die
    vermeintliche Minderheitsmeinung (also die echte Mehrheitsmeinung) mit
    der Zeit zur tatsächlichen Minderheitsmeinung wird, da in dem Maße, wie
    die Anhänger der eigentlichen Mehrheitsmeinung verstummen, die Anhänger
    der eigentlichen Minderheitsmeinung ermutigt werden, ihre Ansichten
    öffentlich zu äußern, ohne Isolation fürchten zu müssen. Auf diese Weise
    kann sich letztlich tatsächlich ein Umschwung der öffentlichen Meinung
    einstellen.”

    Zitat nach Wikipedia

    Wenn man davon ausgeht, dürfte IMVHO die Meinung ziemlich deutlich gegen mehr Flüchtlinge sein. Ich kenne auch niemand der jemals gesagt hat, er kenne mehrheitlich solche, die den jetzigen Asyl-Stand gutheißen. Ich gehe daher davon aus, dass es sich dabei nur um die laute Minderheit handelt, die durch moralische Erpressung die Schweigespirale in Gang hält, und insbesondere die deutsche Geschichte seit Jahrzehnten instrumentalisiert für ihre politische Agenda.

  2. Hulle kan 100 000 migrante oor Europa versprei om sodoende die probleem te brobeer verdun, maar die punt is daar is nie net 100 000 migrante nie en dit gaan nie by 100 000 migrante bly nie. Daar gaan net nog meer en meer wees, want die put is bodemloos. So hulle sal moet aanhou om migrante oor Europa te versprei en te versprei. Soos.die liedjie sê: “Wanneer hou die dinge op?” Die wesenskenmerk van dekadensie is weerloosheid. En dan, ongelooflik soos dit mag klink, is daar natuurlik Europeërs wat die toestroming aktief aanmoedig en bevorder.

    1. Goedemorgen.
      Om nog even te zwijgen over die opgelegde ‘verdeelsleutel’ van de huidige stroom migranten, Karel.

      De invasie door zwarten/moslims gesteund vanuit hun landen van herkomst en intimiderende agressieve liberale socialistische schreeuwers en verdringing van blank is al 50 jaar gaande in West Europa.
      Begon met zogenaamde gastarbeiders waar behoefte aan zou zijn geweest. En ook nu weer zou tot 2025 behoefte zijn aan miljoenen ‘Fachtkräfte’ wat weer een leugen is.

      1. Hallo Hans.
        Jy het natuurlik volkome reg. Die proses lank reeds aan die gang. Huidiglik beleef onst net ‘n ietwat meer akute fase, maar as die akute fase eers verby is, as dit ooit sal vergaan, dan duur die gewone proses van swart en Moslem immigrasie maar net weer onverpoosd voort.
        Beste groete.

    1. Ek voel net vreeslik jammer vir die konserwatiewe Europeers, maar soos u hier te kenne gee, dit is poetiese geregtigheid.. Die einste Europa het gal gebraak op ons en apartheid, nou kom hierdie probleem na hulle toe, en boeta , wanneer hulle gaan besef hier is groot moeilikheid, gaan dit heeltemal te laat wees vir hulle om enige iets daaraan te doen, of dit gaan uitloop op burger oorlog…….

  3. Laat Navo daardie lande vanwaar daar gevlug word, weer in orde gaan kry. Dit gaan goedkoper wees, en bied ook ‘n permanente oplossing vir die krissis.
    Maar nee. Navo en Amerika is te gretig om met Rusland skoor te soek. Hulle sal nie ‘n voet versit vanaf die grens nie. Die vlugtende insypelaars bied ‘n veel groter bedreiging vir Europa as Rusland.
    Rusland word ook nou geblameer omdat hulle nie ook vlugtelinge inneem nie.
    Dit was niePutin wat chaos in daardie mense se lande veroorsaak het nie, maar Engeland en Amerika.

  4. Die ANC/UDF het destyds kinders en vroue tydens betogings voorgestoot en dan “moord” geskreeu as iemand seerkry. Dieselfde gemene strategie word nou deur linkse elemente ingespan in die opmars van onwettige immigrante (dus misdadigers) in Europa. Kyk bv hoe Die Burger (4 deser, p 10) met teks en foto’s die gebeure aanbied.

  5. Net iets oor die foto van die seuntjie op die strand: Enige regskape mens sal aangedaan wees oor die lotgevalle van die arme kind. Maar nou is dit ook so dat die linksdekadentes die foto ad nauseam uitbuit om nog verdere momentum aan die toestromingsproses te gee. Tipiese voorbeeld van die huigelary en sinisme wat linksdekadentes kenmerk..

  6. Die FIESLIKE AGTERloosheid van ‘n selfsugtige vader word die weegskaal se meetnorm- van hulle wie dit nie ooit eens sou opkom om hul kinders deur hul EIE onverskillige optrede te VERMOOR nie, word die norm om diesulkes as wyse konings te verwelkom!

Maak 'n opvolg-bydrae