Meer spookwerkers as amptenare in NW

Meer as die helfte van die sowat 59 000 regeringsamptenare van die Noordwes Provinsiale Regering is spookwerkers.

Premier Supra Mahumapelo het vroeër vandeesweek bekend gemaak dat 36 000 amptenare spookwerkers is.

Die waarnemende woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, sê hulle bestee elke jaar R19 miljard aan salarisse en gaan nou ondersoek instel na hoeveel die spookwerkers die regering kos.

Hy sê dié werkers is uitgevang nadat die betaalstelsel van die regering intern ondersoek is. Setswambung sê dit blyk of die spookwerkers as kontrakwerkers op ‘n vreemde salarisskaal geregistreer is.

Die koste van die 36 000 spookwerkers se salarisse is in een maand sowat 3,5 keer meer as wat president Jacob Zuma se Nkandla-woning tot dusver gekos het.

11 thoughts on “Meer spookwerkers as amptenare in NW”

  1. Maar dit sal mos nou na die wonderlike RICA-stelsel, MAKLIK wees om die skuldiges op te spoor?? My 78-jarige man moes byna ‘n maand by Standard Bank sukkel om ‘n nuwe rekening oop te maak ( blykbaar instruksies van die Reserwebank). Sy ou rekening is gesluit (die geld is langer as drie weke “êrens” gestoor) en ‘n nuwe moes oopgemaak word, glo omdat hy versuim het om dit WEER te “RICA”. Wat in NW gebeur het, sê vir my dat (a) sommige mense nie hoef te RICA nie en/of (b) dat daar skelms by banke en/ of staatsdepartemente saamwerk om die hele ou storietjie legitiem te maak.

  2. “gaan nou ondersoek instel na hoeveel die spookwerkers die regering kos”… Ha!!! Hoeveel spookwerkers die regering kos??? Waar dink die wetters kry die regering die geld wat hulle so mors? Dis tyd dat ons as blankes (wat die grootste van die belastinglas dra in S.A) vir die regering ‘n vet vinger wys. As “public servants” moet hulle die publiek dien, nie anders om nie. Ons as belastingbetalers moet eis dat al die belasting geld wat so verlore gaan (deur skelm amptenare) terugbetaal word in die vorm van laer belastings/belasting krediete

  3. Die swartes is nie meer snaaks nie, hulle is noual so
    voorspelbaar met hulle beperkte steriotiepe doen en late dat ons regtig meer
    oor ander onderwerpe kan begin praat so tussenin. Wat kan hulle nou nog doen
    wat ons kan verbaas? Niks – hulle raak nou net vir n mens n degraderende verveling.

    Kan ons nie liewer oor wetenskaplike vordering of nuwe
    genetiese manilulasie op verskeie gebiede of enigiets wat nuwe-stambome en
    blomme gesels wat opbouend en interresant en verrykend is nie al is dit net so
    eenkant en tussenin. Ek kan dit nie duideliker stel as dat ek dik is vir die swartes
    se gedrag en optrede maniere.

    1. Dankie tog Riempies. meeste van wat gesê word, was al honderde kere gesê. Dit maak geen verskil aan die liberales of die swartes dat ons nog altyd reg was nie. Hulle weet dit, en ignoreer dit.
      Ek het by die Masjien Geweer Party aangesluit. Jy weet mos !! die een wat Zuma so mooi adverteer.

Maak 'n opvolg-bydrae