In ‘n wêreld waar dit nie juis meer ‘n prioriteit is om sin te maak nie, is absurditeite van aller aard ons daaglikse brood. (Om sin te maak is mos ‘n “cultural construct” en “white male prejudice”). Geen wonder dat die teater van die absurde in “ons” (20ste) eeu sy beslag gekry het nie. Die
Hong Kong se kleurrewolusie met Hollywood-tema
‘n Kleurrewolusie met elke keer ‘n soort van irriterende Hollywood-tema raak al lank in die tand. In die Oekraïne was dit die Oranjerewolusie, in Georgië was dit die Roosrevolusie, in Mianmar die Saffraanrevolusie, in Libanon, die Sederrevolusie, en in Kirgizstan die Tulprevolusie. Die jongste poging ter destabilisering van Hong Kong, is gemik op China, en
DA wil Eskom-wanbetalers in Vrystaat help
Die DA in die Vrystaat gaan ‘n regsmening inwin om te voorkom dat kragtoevoer na drie munisipailiteite in die provinsie afgesny word. Dit volg nadat Eskom gewaarsku het dat die krag na die Ngwathe, Dihlabeng en Maluti-a-Phofung munisipaliteite teen 12-uur vanmiddag afgesny word as R736 miljoen in agterstallige skuld nie betaal is nie, het RSG
Polisie lê beslag op houer vol kokaïen
Die polisie in Durban het beslag gelê op 95 kilogram kokaïen ter waarde van sowat 29 miljoen rand. RSG het berig dat dit heroïen was. ‘n Woordvoerder sê die dwelms was versteek in ‘n vraghouer in die hawe wat van Buenos Aires in Argentinië afkomstig was. Die intelligensie-operasie is gelei in samewerking met die SAPD
FW speel Dalai Lama op sy eensnaar-ramkietjie
Volgens FW de Klerk is Suid-Afrika “nie meer die baken van hoop” vir ’n wêreld nie. Blykbaar is hy soos Brittanje en die VSA steeds van mening dat plaasmoorde en etniese haatveldtogte “hoop” verteenwoordig. Dié en ander sotternye is Donderdag by ‘n mediakonferensie gehoor nadat ‘n feodale simbool van Tibet ‘n geleentheid raakgesien het om
Dis nou volstoom vorentoe vir rassevoorkeure by SA Polisie, sê kommissaris
Die nasionale polisiekommissaris, Ria Phiyega, het haar vreugde uitgespreek oor die onlangse oorwinning in die hof oor die klaagster Renate Barnard en sê dat die hof die “noodsaak vir regstellende aksie” en rassevoorkeure bevestig het. “Ons besef die belangrikheid van die Barnard-saak,” sê Phiyega. “Ons was die toetssaak om te veg vir die ruimte om
Lees verder: Dis nou volstoom vorentoe vir rassevoorkeure by SA Polisie, sê kommissaris
Radioloog in Johannesburg doodgesteek
Die polisie het gesê die sekuriteitsmaatskappy ADT het Donderdag ‘n paniekalarm uit ‘n Donegallaan-huis in Parkview, Johannesburg ontvang. ‘n Woordvoerder, sersant Lloyd Ramovha, het gesê toe veiligheidsbeamptes op die toneel aankom, het hulle die eienares van die huis, ‘n wit vrou, in ‘n plas bloed aangetref “met ‘n steekwond in haar nek en skaars lewend”.
Agt misdadigers in een week vas
Agt swartes is die afgelope week in die Sinoville-omgewing in hegtenis geneem. Sinoville-polisiewoordvoerder Mirna von Benecke sê verdagtes is vir onder meer roof, huisbraak, besit van gesteelde goedere en betreding aangekeer, het die Rekord Noord berig. Maandag is twee 26-jarige vermeende diewe in Montanapark in hegtenis geneem toe hulle ‘n vrou beroof het wat op
Amerikaanse kameraman in Liberië het ook Ebola
‘n Amerikaanse vryskutkameraman wat namens NBC-nuus die Ebola-uitbraak in Liberië dek, het positief vir die virus getoets en sal terug na die Verenigde State gevlieg word vir behandeling.Die hoof van NBC-nuus, Deborah Turness, het gister gesê dat die res van die NBC-nuusspan, waaronder die mediese korrespondent dr. Nancy Snyderman insgelyks terug na die VS gevlag
Amerikaanse ebola-pasiënt was met honderde in kontak
United Airlines het honderde passasiers wat in kontak was met ‘n Ebola-pasiënt gewaarsku. Bekommerde ouers het hul kinders uit ‘n skool gehaal in Dallas nadat hulle agtergekom het vyf leerlinge het kontak met die pasiënt gehad. Thomas Eric Duncan het van Liberië na Brussel gevlieg aan boord van United Airlines Vlug 951 na Washington Dulles
Lees verder: Amerikaanse ebola-pasiënt was met honderde in kontak
