Volgens FW de Klerk is Suid-Afrika “nie meer die baken van hoop” vir ’n wêreld nie. Blykbaar is hy soos Brittanje en die VSA steeds van mening dat plaasmoorde en etniese haatveldtogte “hoop” verteenwoordig.
Dié en ander sotternye is Donderdag by ‘n mediakonferensie gehoor nadat ‘n feodale simbool van Tibet ‘n geleentheid raakgesien het om op Kaapstad se onkoste ‘n bietjie publisiteit vir sy moeë beeld op te wek.
De Klerk en Patricia de Lille het die mediakonferensie van die Kaapse stadsraad gehou om aan te kondig dat die 14de beraad van wenners van die Nobelvredesprys afgestel is.
Die beraad, wat van 13 tot 15 Oktober in Kaapstad gehou sou word, is tot niet nadat sekere pryswenners onttrek het uit protes teen Suid-Afrika se bande met China.
De Klerk het gesê die land se buitelandse beleid behoort die “waardes” van die Grondwet te weerspieël. Dit is klaarblyklik “waardes” wat wit aanstellings soos dié van Renate Barnard in die SAPD laat verbied deur die Grondwethof.
“Om ’n visum aan ’n geestelike leier te weier, is teen die Grondwet en teen godsdiensvryheid . . . dit skreeu teen grondwetlike waardes.”
Volgens De Klerk se soort logika, skreeu niks egter teen die mees ondemokratiese bestel in moderne tye, feodalisme, in Tibet nie.
Die Dalai Lama, wat reeds by verskeie geleenthede sy reise na Suid-Afrika afgestel het, het dié week weer so gemaak en ‘n konferensie wat R60 miljoen sou genereer, gekelder.
Die Tibetaan se besluit val toevallig saam met ‘n kleurrewolusie wat tans in Hong Kong afspeel uit “verset teen China se menseregtevergrype”.
Die mediasirkusbeswaardes se verbintenis tot menseregtevergrype teen etniese minderhede in Suid-Afrika is na dese onder groter verdenking.
Die regering het gesê dit is onsin om te beweer dat die Dalai Lama ’n visum geweier is.
“Die man het sy besoek gekanselleer terwyl sy aansoek nog hangende was,” het Clayson Monyela, woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking, aan Bloomberg gesê.
De Klerk het gesê weens die “agteruitgang sedert 2008”, is dié besluit van die Dalai Lama “die punt waarop Suid-Afrika uiteindelik sy aanspraak verloor het as die land in Afrika wat iets besonders en internasionaal iets edels verteenwoordig het”.
Hy het daarmee sy noue verbintenis tot die Mbeki-era se Boerehaat, korrupsie en plundery bevestig. Sy swak besluit om Suid-Afrika se minderhede uit te lewer aan die genade van swart impi’s, word as iets “edels en besonders” voorgehou.
De Klerk het gesê hy en emeritusaartsbiskop Desmond Tutu, asook die Nelson Mandela- en Albert Luthuli-stigtings, het op 23 September in ’n brief aan die groep dit benadruk dat hulle nie die beraad moet boikot nie.

Die man is die epitoom van ‘n prykende narcissus
Hou die dull-eyed lama hier uit – ons het reeds genoeg afgode en geestelike verleiers hier.
Verder praat daai klerk van agteruitgang sedert 2008? Snert boetie snert – die agteruitgang het begin die selfs jou voorganger ou pasele wêna meer en meer en meer van ons geld in die tuislande se alies gedruk het sonder dat dit behoorlik geadministreer is en dit gegaan het vir behoorlike ontwikkeling –
Die agteruitgang het volle swang in 94 bereik toe jy soos ‘n weet nie wat nie, sommer net oorgegee het, omdat ‘n slak meer ruggraat het as jy. ‘n Kommunis en ‘n paar volkies het julle lekker ore aangesit en jy is te horende doof, te siende blind om eers te weet wat aangaan.
Al wat “edel” aan hierdie hele dwelmnewel van julle is is die swart “edeles” – koninings wat steeds soos hulle voorvaders optree en die bietjie wat ons opgebou het vernietig. Dit is nie Mbeki se era van boerehaat nie – dis JOUNE, JY het jou mense uitverkoop en nou wil jy die blaam skuif. Jou afgod het ook die boere gehaat.
Die hele doel van die beraad is in elk geval om te kruip vir die res van die libnazis in die wêreld en dit op die belastingbetaler se koste.
Lyk my op Stellenbosch is ook ‘n kleurrevolusie aan die gang, ‘n rooi revolusie. Dié week is daar ‘n “diversiteitsweek” op die Rooiplein met hoofsaaklik Joodse sprekers, sangers en komediante wat daar in Engels optree. Iemand het lyk my nou ‘n greep op die Universiteit van Stellenbosch verkry en dit is nie meer die Broederbond nie.
Daar is alewig een of ander “kunstenaar” met ‘n “boodskap”. Ek sien die een mongool is Steven Friedman se seun. Is dit nou nie toeval nie, nê? Die goed word na geld aangetrek soos ‘n brommer na dr@l
Kunstenaars is mos die hoëpriesters van hierdie reënboog liberale deurmekaarbroei afgdodedom wat in ons kele afgeforseer word.
Wat het hulle daar verloor? Het hulle die sinagoges om op te pas nie?
Dis die MELENA- revoluisie: groot swart taai en offensief.en baie gevaarlik.
Dis nou in die plek van FW se steatorree – revolusie: groot wit en offensief
Google wat melena en steatorree is. en laat weet..
These folks are coming, don’t worry
Ek hoop jou lamas kan ver genoeg spoeg om die rooinek-klerk en sy bruin side-kick in die gesig te ghwel
Ek hoor FW de Klerk is die gaspreker op die Afrikaanse “woord”
fees waar nuwe woorde omarm moet word. Ek
hoop hy het diaree daardie dag en n paar dae daarna ook.
Rian van Heerden, Boere Ninja, Jannie Smith en al die veraaiers kan daar wees, elkeen kan n oussie saam vat en vir Carl Niehauss laat tuisvoel. Sieraal en Roelffie kan weer handjies vashou in n aparte kamer
Die gehoor sal dit wel hê nadat hy gas gespreek het.
Jy meen – terwyl hy praat…
Daardie koor uit die Noorde wat die nuwe Swart Bokke verlede week verwelkom het, kan ook vir Flatwheel ‘n staande ovasie gaan gee. Hierdie is ‘n kans soos min! Flatwheel praat gewoonlik op gholfbane of voor Joodse klubs wanneer hy dit waag om in die openbaar te verskyn, hy verseg eenvoudig om selfs ‘n damesklub op Ventersdorp te gaan toespreek.
Van ‘n dansende dopper tot ‘n owerspelige boeddhis in 20 jaar, en ons moet nog aanmekaar sedelessies hoor
Luister, poeding gevreet, ek gaan nie alles kan se wat ek wil nie, hulle sal my toesluit, net vir my gedagtes.
Jy en Mac Maarhaas, kan vir dieselfde job aansoek doen, as julle lippe beweeg dan lieg julle.
Altzheimers het gate in jou brein gevreet, pla die goud, wat jy by die reserwe bank ontvang het nou jou gatsak?
“We have crossed our “T”‘s and dotted our “I”‘s” regtig? jou mak haas, die ding begin jou in die gat hap, lieg voort jy mag juoself dalk onskuldig laat voel.
Gee ek dalk om vir die Lama met die rok? Boggerol!!! niks, Nada, Ziltch, hy is die pous van die afgodsdiens. Jy het met die satan gesit en redekawel, hy gaan jou opvreet.
Wys jou wie beheer die land, nie zums nie, die tjings het hom aan die “spear of the Nation” beet
Ek weet hierdie gaan my ongewild maak, maar ek is nou nie juis ‘n bouer van “fan clubs” nie. Ons moet darem nie alles deurmekaar roer nie. Dis nou nie te sê as FW De Klerk iemand omarm dat hy daarom as mens verwerplik is nie. Dit sou dieselfde wees as die idiote wat Richard Wagner se musiek veroordeel omdat Hitler daarvan gehou het. Die Dalai Lama is basies ‘n aanvallige en simpatieke persoonlikheid al behoort hy nie aanons geloof nie . En daarby is hy anti-kommunisties ook. Kan ‘n mens dieselfde sê van FW De Klerk en hy behoort wel aan ons geloof.
Miskien was my kommenrtaar nie heeltemal duidelik nie. Ek wysig dus een sin: Dis nie te sê dat as FW De Klerk iemand omarm daardie mens daarom verwerplikword nie. D.w.s. die Dalai Lama word nie ‘n beter of slegter mens omdat FW De Klerk vir hom in die bres tree nie.
Het die artikel van Parenti met belangstelling gelees. Nie seker dat dit ons veel sê oor die huidige Dalai Lama nie en veral oor die vraag of hy ons simpatie verdien of nie. Hy woon sedert die Sjinese besetting van 1959 nie meer in Tibet nie en is sedert 2011 ook nie meer die politieke hoof van die Tibetaanse volk nie. Hy is wel nog die geestelike leier. Wat in Tibet gebeur of in die vroeë geskiedenis van Tibet gebeur het, het dus met die Dalai Lama weinig te make. Soos gesê, moet ons nie die fout maak om die Dalai Lama as verfoeilik te beskou net omdat FW D Klerk met hom simpatiseer nie. As ‘n mens ‘n opinie wil vorm oor ‘n godsdiens op grond van sy geskiedenis, lees dan maar gerus die geskiedenis van die Christelike kerk, beginnende by die kruisvaarte en die “Heilige Inkwisisie”.