Bradley Manning, die Amerikaanse soldaat wat beskuldig word van die grootste lekkasie van geklassifiseerde inligting in die geskiedenis van die VSA, is Woensdag tot 35 jaar tronkstraf gevonnis. Die 25-jarige Bradley Manning is in ’n krygshof daarvan aangekla dat hy meer as 700 000 dokumente aan WikiLeaks verskaf het. Kol. Denise Lind het Manning verlede maand
Hof beslis dat Moebarak vrygelaat word
’n Hof in Egipte het beslis dat oudpres. Hosni Moebarak vrygelaat moet word, het ’n beampte gesê. Dit is nie bekend of die aanklaers teen die beslissing gaan appelleer nie. Die uitspraak kom na die verhoor waarin Moebarak tereggestaan het op aanklagte dat hy geskenke van ’n staatsbeheerde koerant aanvaar het. Die 85-jarige Moebarak is
Chemiese aanval in Sirië eis meer as 1000 lewens
Die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad het gesê ‘n verduideliking is nodig oor ‘n beweerde chemiese wapenaanval op burgerlikes in die voorstede van Damaskus Woensdag. Die Raad het nie uitdruklik gevra vir ‘n ondersoek deur die VN-ondersoekbeamptes in Sirië nie. Die aanval kom te midde van ‘n besoek van VN-inspekteurs aan Sirië om bewerings van
Lees verder: Chemiese aanval in Sirië eis meer as 1000 lewens
Cosatu, ANC dreig Hoër Volkskool Heidelberg met “3000-man-optog”
Cosatu, tesame met die ANC en die SAKP, dreig die Hoër Volkskool Heidelberg met massa-optrede ná ‘n tugverhoor wat aanbeveel het dat ‘n swart leerling geskors word. Volgens ‘n berig in ‘n plaaslike koerant, beplan “3000 lede van die ANC en sy alliansievennote Cosatu en die SAKP, om na Hoër Volkskool te marsjeer om beswaar
Lees verder: Cosatu, ANC dreig Hoër Volkskool Heidelberg met “3000-man-optog”
Aanvallers ‘praat Afrikaans met swaar aksent’
‘n Plaaslike sakeman verkeer steeds in ‘n bedenklike toestand, nadat hy verlede week in die vroeë oggendure deur vier aanvallers by sy huis in Nigel oorval is. Pedro Nortjé (50), eienaar van EMG Electrical, is eers vasgebind en daarna in die buik geskiet. Volgens Nigel se SAPD-woordvoerder A/O Madeleine von Wielligh, is Pedro met ‘n
Kwelvrae oor Heidelberg se brandbestryding
Kwelvrae oor die beskikbaarheid van slegs een brandweerenjin vir die Lesedi Munisipale gebied het weer ontstaan nadat ‘n huisbewoner van Jordaanpark in Heidelberg tevergeefs die brandweer se hulp verlede maand probeer ontbied het. ‘n Veld wat aan huise in Bosbokstraat grens, het gebrand en Corné Botha het vreesbevange toegekyk hoe die vlamme al nader aan
Wildstroper kry 14 jaar vir twee swartrenosters
‘n Swart wildstroper wat in Januarie ‘n swartrenosterkoei en haar kalfie in die wildtuin doodgemaak en onthoring het, is Donderdag 14 jaar tronkstraf in die plaaslike streekhof opgelê. Leonard Mhlongo (21) het die staat se werk aansienlik makliker gemaak deur op die aanklagte teen hom skuldig te pleit. Dit is hoekom die saak so vinnig
Lees verder: Wildstroper kry 14 jaar vir twee swartrenosters
Reuse kinderporno-netwerk in SA oopgevlek
Die polisie het Suid-Afrika se grootste kinderpornografienetwerk glo oopgevlek na die arrestasie van die ses mense. Die netwerk het skakels na Kanada, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Wes-Europa en Australasië. ‘n Skoolhoof (wat ook ‘n bekroonde skrywer is), twee onderwysers, ‘n prokureur, ‘n dermatoloog en sakemanne van regoor die land is in hegtenis geneem. Die
VF+ bevraagteken grondwetlikheid van EFF
Haatspraak, ‘n beleid gegrond op rassisme en ‘n ekonomiese beleid van nasionalisering druis in teen die letter en gees van Suid-Afrika se Grondwet en die Vryheidsfront Plus het in die lig hiervan by die Verkiesingskommissie (OVK) ten sterkste beswaar aangeteken teen die registrasie van Julius Malema se politieke party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV). Volgens mnr.
Mbeki onttrek van Seriti-ondersoek weens geld
Max Boqwana, wat oudpres. Thabo Mbeki en sy voormalige kabinetministers by die Seriti-kommissie van ondersoek verteenwoordig, het hom aan die verrigtinge onttrek. Die Kommissie sê die onttrekking van sy regsverteenwoordiger sal geen invloed op sy werksaamhede hê nie. Woordvoerder vir die kommissie, William Baloyi, sê: “Eintlik is daar geen impak op die kommissie nie. Dit
