‘n Plaaslike sakeman verkeer steeds in ‘n bedenklike toestand, nadat hy verlede week in die vroeë oggendure deur vier aanvallers by sy huis in Nigel oorval is.
Pedro Nortjé (50), eienaar van EMG Electrical, is eers vasgebind en daarna in die buik geskiet. Volgens Nigel se SAPD-woordvoerder A/O Madeleine von Wielligh, is Pedro met ‘n rewolwer gewond, waarvan die koeël een van sy longe, sowel as lewer gepenetreer het.
‘n Noodoperasie is later die dag uitgevoer. Die voorval het omstreeks 02:00 plaasgevind terwyl sy kinders in hul kamers geslaap het.
Volgens A/O Von Wielligh word ‘n saak van huisroof en poging tot moord deur die Misdaadondersoekdiens (MOD) van Nigelspeurtak ondersoek.
Niemand is nog in verband met die voorval aangekeer nie. A/O Von Wielligh het gesê die aanvallers, wat volgens die slagoffer se seun Afrikaans met ‘n swaar aksent gepraat het, se gesigte was onder balaklavas verberg.

Nog ‘n trop hiëna’s – SPUL LAFAARDS. Seker h0ng0r gewees om 2:00, vandaar die huisroof. Kom ons wees eerlik, dis nie Blankes wat hierdie daad uitgevoer het nie, dit is VERSEKER SWART nerwe !
Baie sterkte aan Mnr Nortjé, spoedige herstel wens ek u toe.
Nee hieraan sal daar niks gedoen word nie – dit is mos nie n buitelander wat vermoor word nie – die ANC speurders stel mos nie belang in plaaslike Afrikaners wat vermoor word nie want dit haal nie die buitelandse pers nie.
Ek hoop hierdie trop lafaards word gou aangekeer of nog beter vrek geskiet! Sulke skuim het nie reg op enige vorm van lewe nie. Sterkte Mr Nortjé, hoop vir ‘n spoedige beterskap.
Swart verettering, jammer , maar ek het nie ander woorde vir die gemors nie. Ek het ‘n intense haat vir die gemors en weet ek moet op ‘n manier daarvan ontslae raak, maar kan eenvoudig nie.
Mense beveilig julleself. Moet geen kostes ontsien nie. Voor ek plaas toe is het ek die plek beveilig met alles wat beskikbaar is. My plek in die dorp/stad is ook so beveilig. Net ‘n dood eenvoudige laser straal rondom jou huis is reeds ‘n 100% verbetering en kos verseker nie baie geld nie en is bekostigbaar vir die meeste huiseienaars. Dit waarsku jou dadelik en indien die alarm aktiveer word, waarborg ek jou hulle vat pad. Hel mense doen iets, al is dit net dit. Die risiko raak by die dag groter dat dit met jou SAL gebeur een of ander tyd.
O, dis die getransformeerde Afrikaanses wat Wannie Carstens by die Akademie wil inskakel, die aanvallers met die swaar aksent. Pragtig
Moord en doodslag,elke dag.Vader,help my om asb hierdie haat te verwerk.Sterkte Pedro.
Hoop hulle vang hierdie gemors baie gou.
Wens Pedro Nortje baie sterkte en ‘n spoedige herstel toe!
waarom is ‘ praat Afrikaans met swaar aksent’ toegevoegd ?
Waar het ook hier om draait is de algehele verwaarlozing van de plicht tot veiligheidshandhaving, als primaire plicht van een rechtsstaat, door deze anc regering.
Goedemiddag Hans, aangenaam verrast om je hier raak te lopen!
U heeft gelijk, waarom het in de eerste plaats vermeld is, weet nuchter alleen. We weten immers de huidskleur is donker.
Groeten, Trippie
Goedemiddag ook, beste Trip.
Ja, de wereld is maar klein, zeker sinds dat N24 forum ‘met swaar Afrikaans aksent’ de nek is omgedraaid door lieden ‘met of zonder swaar Afrikaans aksent’……. maar met een anc portemonnaie.
Trip E
Hallo my ou regse Nederlandse maat.
Goed ook u te ontmoeten beste Seg.
Hopelijk is het ‘swaar nederlandse aksent’ geen probleem bij de vertaling van het gezegde : ‘het bloed kruipt waar het niet gaan kan’…..
A/O Von Wielligh waneer gaan julle die waarheid begin praat en die sake begin ondersoek ver wat dit werklik is, AANSLAG TEEN BLAKES!!!!!!!!!!!!!
Once the UN has got back to VVK on our right to self determination,and the outcome is not to our liking,another nationwide meeting will be held to determine a way forward,In the mean time our people get slaughtered like pigs.
Hier is wat die New Black Panthers op hul onlangse besoek in NSA geleer het.
http://www.theblaze.com/stories/2012/08/16/new-black-panthers-play-vile-radio-opening-kill-all-white-men-women-babies-blind-cripple-faots-lesbians-then-dig-em-up-kill-em-again/
Gelukkig dink ek dit is meer net blah, blah, blah
Dis baie belangrik om ag te neem wat Seg Net hieronder geseg het van beveiliging. Dit is jou lewe op die spel. Vir iemand wat self deur n huisroof was kan ek julle seg dat jy daarna nooit weer dieselfde is nie.
Ek het armed response gehad, maar die bliksem het nog steeds ingekom. Hoe?
Ons het by die huis aangekom in die aand. Die deur oopgesluit, ingegaan en agter on toegesluit en toe die alarm afgesit in die huis, soos gewoonlik.
Dan dink jy mos als is ok buite want jy het nou net ingekom. NIE SO NIE. Ek het so 5 mins later die deur oopgesluit om die hondjie kos te gee en toe kyk ek reg in n pistool vas… Toe was daar nie tyd vir panic buttons of enige iets anders nie…. Nie eers tyd om my vriend in die huis tewaarsku nie. Ek het geskree van skok maar dit was te laat om enige iets verder te doen en ek het dit besef ook.
Ek gaan nie die hele verhaal hier verder vertel nie want dis lank, maar ek wil almal wat nog nooit in so situasie was nie te waarsku dat jou oe elke oomblik moet oop wees as jy in en uit jou huis gaan. Dont ever let your guard down because you dont know who is watching you… Dogs are not always much use in warning you.
You dont ever want to be in that situation where they have a gun to your head. I thought my life was going to end… Luckily those guys were only interested in getting the most valuable items and the cars. They thankfully only kicked us around tied us up locked us in and then left. We came out alive… it was hell anyway because they took their time and we didn’t know what they will do….
So please, if its the only thing you do, take extra care. Don’t ever relax in thinking it won’t happen to you.
Net om by te voeg, dit was n klomp bliksems wat ingekom het. Nie net een nie. Hulle was ook so georganiseerd een al die vrae vra terwyl hy ons aanhou terwyl die ander vinnig goed begin vat in die huis… so asofhulle dit al telkemale vantevore gedoen het.
Ek dank die hemele nou nog dat hulle ons nie verder seergemaak het nie behalwe die skoppe toe ons op die grond vasgebind le. Snaaks, hoe ek hierdie dankbaarheid beleef het na die tyd…..want gewoonlik gebeur erger dinge met mense….
Ai tog. En daarna sit die trauma erg met jou en jou familie en ander vriende voel dit nie so erg soos jy nie… Dit het my oe oopgemaak oor hoe dik ons mense se velle geword het, want hierdie dinge gebeur mos elke dag.
Dis nou al meer as 10 jaar gelede.