Die Suid-Afrikaanse Weerburo sê warm weerstoestande gaan voortduur in die grootste deel van die sentrale binneland met ‘n hittegolf wat later vandeesweek in die noord-oostelike deel van Noordwes, dele van Gauteng en die westelike deel van Limpopo sal heers. ‘n Weervoorspeller sê egter die warm temperature in die res van Noordwes, die Vrystaat en Noord-Kaap
AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim
Die Automobiel-Assosiasie het Dinsdag gewaarsku dat die onlangse daling in die brandstofprys van korte duur mag wees. “Internasionale brandstofpryse het met meer as 20 persent geklim sedert die laaste week van Januarie,” het die AA in ‘n verklaring gesê. “‘n Skerp styging in die rand/dollar-wisselkoers het ook druk op die brandstofprys geplaas, en die
Swart DA-leier gee voor dat hy André Brink gelees het
Die DA se swart koukusleier, Mmusi Maimane het skielik ontpop in ‘n leser van niemand minder nie as André Brink. In ‘n ongeloofwaardige hagiografie aan Brink, het Maimane, wat ooglopend nog nooit ‘n woord van Brink gelees het nie, die dood van “een van Suid-Afrika se literêre reuse” betreur tydens sy toespraak in die parlement.
Lees verder: Swart DA-leier gee voor dat hy André Brink gelees het
Christo Landman se gedenkdiens Donderdag by NG Kerk Lynnwood
Die gedenkdiens van dr. Christo Landman, die Praag-rubriekskrywer en gewese diplomaat, vind eerskomende Donderdag om 14:30 by die NG Kerk Lynnwood, plaas. Die adres is Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria. Aanwysings en ‘n kaart verskyn op die kerk se webblad hier.
Lees verder: Christo Landman se gedenkdiens Donderdag by NG Kerk Lynnwood
Swart polisie in Randburg aangekla van aanranding op epileptiese Afrikanervrou
Die Randburgse polisie het Lana Stander, ‘n epilepsielyer, in hegtenis geneem en haar geslaan en selfs aanhou slaan nadat sy haar bewussyn verloor het. Die staat beweer dat Stander onder die invloed van drank bestuur het, maar sy het mediese getuienis voor die hof aangebied dat sy nugter was. Intussen het die staat besluit om
Lees verder: Swart polisie in Randburg aangekla van aanranding op epileptiese Afrikanervrou
Swartes se onophoudelike diefstal vernietig grootste perskeboord in Afrika
‘Ek is die teiken, as hulle my doodmaak, het hulle 500 hektaar weiding vir hul beeste. Dit is ‘n daaglikse stryd. Elke oggend as ons wakker word is daar iets gesteel.’
‘Ek is die teiken, as hulle my doodmaak, het hulle 500 hektaar weiding vir hul beeste. Dit is ‘n daaglikse stryd. Elke oggend as ons wakker word is daar iets gesteel.’
Lees verder: Swartes se onophoudelike diefstal vernietig grootste perskeboord in Afrika
Menseregtekommissie op die aanval teen oorblywende blanke skole
Kort ná die histerie oor die Curro-skool Roodeplaat, beplan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nou ‘n groot aanval op “rassistiese” skole. Dit gaan oor skole wat nog nie na ‘n swart meerderheid getransformeer het nie, en selfs skole wat wel oor ‘n swart meerderheid beskik, maar waar blanke onderwysers steeds standaarde probeer handhaaf. By sulke skole is
Lees verder: Menseregtekommissie op die aanval teen oorblywende blanke skole
Rasherrie by skool op Witbank: wit onderwyser noem swart ouer ‘bobbejaan’
‘n Blanke onderwyser op Witbank van Reynoparkhoërskool is uitgelok om op ‘n swart ouer oor die telefoon te vloek en haar ‘n “bobbejaan” te noem, waarna die Times-koerant die telefoongesprek woordeliks gepubliseer het, asook die opname op sy YouTube-kanaal geplaas het. Die opname sal verder as “getuienis” teen die onderwyser dien aangesien ‘n klag teen
Lees verder: Rasherrie by skool op Witbank: wit onderwyser noem swart ouer ‘bobbejaan’
FW de Klerk: verraaier… vloek der aarde!
Daar is niemand in hierdie land; nie eers die Jodin en Black Sash-lid, Helen Zille wat my meer walg as FW de Klerk nie. Indien iemand wat sulke verraad soos hy teenoor sy volk gepleeg het en met miljarde dollars daarvoor beloon is, en dan boonop nog waag om in die openbaar te verskyn, kan
SA boos dat Japan apartheid loof
Suid-Afrika het uitgevaar oor ‘n koerantrubriek waarin apartheid geloof word as ‘n model vir Japan se immigrasiebeleid, het Sapa berig. Die rubriek is geskryf deur Ayako Sono, die premier van Japan se raadgewer oor onderwys. Volgens die koerant Sankei Shimbun het hulle ‘n brief van Mohau Pheko, Suid-Afrika se ambassadeur in Japan, ontvang in protes
