Kort ná die histerie oor die Curro-skool Roodeplaat, beplan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nou ‘n groot aanval op “rassistiese” skole. Dit gaan oor skole wat nog nie na ‘n swart meerderheid getransformeer het nie, en selfs skole wat wel oor ‘n swart meerderheid beskik, maar waar blanke onderwysers steeds standaarde probeer handhaaf. By sulke skole is daar klagtes dat die skool self “getransformeer” het, maar nie die onderwyserskorps nie.
Volgens die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, Isaac Mangena, “oorweeg die kommissie ‘n nasionale ondersoek na rassisme in openbare en privaat skole”. Blykbaar is die kommissie “bekommerd” oor klagtes wat hy ontvang het, vanuit Mpumalanga, die Vrystaat en die Wes-Kaap, veral waar onderwysers ter sprake is.
“Klagtes is vanuit Mpumalanga, die Wes-Kaap en die Vrystaat ontvang,” sê Mangena.
“Dit is onaanvaarbaar dat onderwyers, wat in die afwesigheid van ouers beheer oor die kinders neem, hulle op so ‘n manier gedra.”
Mangena is van mening dat die departement van basiese onderwys bewerings van rassisme behoort te ondersoek. ‘n Woordvoerder van die SA raad van opvoeders, Thembinkosi Ndhlovu, sê dat dit “hoog tyd is dat rassisme op skool volwaardig gekonfronteer word”.
Hy het ‘n beroep op leerlinge en ouers gedoen om rassistiese voorvalle aan die owerheid te rapporteer.
“Dié onderwysers bederf die reputasie van die beroep,” sê Ndhlovu.
Praag het reeds voorheen berig dat sowel die huidige LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, as die vorige, me. Barbara Creecy, dreig om Afrikaanse skole te verengels en te verswart.
Ons het ook die volgende vrae – in Afrikaans – aan mnr. Isaac Mangenya, woordvoerder van die SA menseregtekommissie gestuur en sal die antwoorde publiseer sodra ons dit van hom ontvang:
Geagte mnr. Isaac Mangena,
Ons publiseer ‘n daaglikse aanlynkoerant, praag.co.za en het die volgende vrae aangaande u onlangse verklarings rondom rassisme in skole:
- Beskou die SA menseregtekommissie skole waar daar ‘n meerderheid blanke kinders in klasse of op die speelgrond is, as per se rassisties?
- Hoe voel die SAMRK oor Afrikaanse skole? Is daar steeds plek vir Afrikaanse skole of moet alle skole nou Engels word om sogenaamd “toegang” te verseker?
- Is daar iets soos die reg op moedertaalonderrig of beskou die kommissie ras as ‘n maatstaf wat alle ander kwessies (moedertaal, gehalte, kultuur) troef?
As u so gou moontlik op dié vrae sal antwoord, sal ons bly wees.
Lees ook: Rasherrie by skool op Witbank: wit onderwyser noem swart ouer ‘bobbejaan’

Mens weet ook nie meer vandag wat is n bobbejaan en wat is nie – ek begin al regtig dink dat ek n bobbejaan is oor ek nie doen wat ek behoort te doen nie en dit is om te trek.
Kom nou Praag…dink julle vir EEN oomblik die skobbejaan gaan jul antwoord…? Kan hy enigsins Afrikaan LEES?
Jy’t vroeg in die oggend ‘n voet-in-die-mond-oomblik? Jy moet lees wat daar staan asb., nie dink wat daar getik staan nie.
Daar staan geskrywe: “Ons het ook die volgende vrae – in Afrikaans – aan mnr. Isaac Mangenya, woordvoerder van die SA menseregtekommissie gestuur en sal die antwoorde publiseer sodra ons dit van hom ontvang:” (Google translate)
My liewe Dolk, jy beleef blykbaar self op die oomblik, n voet-in-die-mond oomblik 🙂 “aan Mnr … GESTUUR” Dink jy hulle het die vrae op band geneem en vir hom gepos om daana te luister?
Riaan, ek erken dat ek oordryf het – verskoning daarvoor. Ek het self my voet in die mond daar. Genoegdoening vind ek in oorspronklike denke – nie in ander se gly-merke nie.
Helaas, jou reaksie oor Praag se skrywes in Afrikaans maak nie sin nie.
Oor jou “godsdienstige mening”…? Waarin glo jy?
Ons kan leef en laat leef – sonder om lang relase te maak en altyd van iets meer te maak – as wat dit was. Wat sal jy doen as ek jou ‘n bobbejaan noem? My hof toe vat of my verguis met iets spitser as die neus van ‘n zuma?
Ek verfoei meerderwaardigheid – wat’s die nut daarvan?
Meerderwaardigheid verfoei alles – Boetie
Die nut is om die ou ego’tjie te streel
Soos ‘n ‘wynkenner’ op ‘n begrafnis gespreek het:
” Ek weetie waaroor dit nou djys allesh gaaannie – hik – ma dis ‘n moesse shuksesh – Hik”
Laat ons vrede maak daarmee – om wit te wees is rassisties, nevermind wat jy dink of sê.
Kulturele identiteit is taboo / onwettig / uit die mode en polities foutief volgens die FW Nobel verraad.
Maar die Afrikaner jeug is besig om weer op te staan!! Hulle is pragtig.
Gelukkig is ons in agterlike pimitiewe Afrika waar dit maklik is vir Wittes om uit te styg.
Indien ons bv in briljante bekwame uitmuntende wit VSA / Europa/ Rusland China ens was, sou dit onmoontlik tot absoluut balladruk gegaan het om kultureel te oorleef.
So hou op kla en gryp die lewe!!! [ dierbare Prof Richards]
Die swartes en hulle wit handlangers het nog nie verstaan dat hulle nou die swart ras en kultuur noodgedwonge moes saamsmelt om die etniese swart probleem op te los nie. Maak dit nog makliker. Dis hoekom daardie De Klerk so ‘n oppervark is. Hy staan in die pad
Sulke tye mis ek vir Willy.
OGOD die ateistiese vervolgers van Christen skole span saam met die MRKommissie.
Dis een en dieselfde operasie / strategie onder aanvoering van afrikaner anti-christe uit Naspers en Perskor.
Die finale aanslag deur OGOD teen ons wit kinders se kulturele identiteit het begin onder gesag van die regering.
Onteiening van grond en kultuur en identiteit en op die ou einde ook van lewe.
Lekker sagte teikens nê ?
Dit raak nou ernstig tyd om te besin oor ons Afrikaners se
mensereg wat deur die ANC in sy totaliteit geminag en vertrap word.
Hoeveel skole het die ANC gesluit om n verskoning te kry om die
Afrikaners se Afrikaanse skole af te neem – dit is nou benewens die negatiewe opvoeding
standaard aanpassing wat gelyk is met n ongeleerde tropleier om rigting te gee,
want die ANC het dit ook goedgedink om alle onderwysers opleidingsentrums te
sluit as onnodig.
Die ANC moet nou maar al die Afrikanerskole finaal afneem en verengels – ONS MOET ons kerke inspan as skole deur die week met ons eie eerstewereld
sillabus, en dan om mee op te volg n internet universiteit. Selfs Afrikanerskole
kan universeel deur opgeleide onderwyser/resse in hulle spesifieke vakgebied op
die internet aangebied word.
Heel eerste moet die minagting van ons menseregte en ons
Afrikaanse taal – aangespreek word en grondwetlik en regsgrondig bevestig word. Die ANC moet n les geleer word, dat hulle nie kan maak soos hulle wil nie maar soos hulle behoort hulle te gedra.