praag.co.za

SA boos dat Japan apartheid loof

Written by

in

,

Suid-Afrika het uitgevaar oor ‘n koerantrubriek waarin apartheid geloof word as ‘n model vir Japan se immigrasiebeleid, het Sapa berig.

Die rubriek is geskryf deur Ayako Sono, die premier van Japan se raadgewer oor onderwys. Volgens die koerant Sankei Shimbun het hulle ‘n brief van Mohau Pheko, Suid-Afrika se ambassadeur in Japan, ontvang in protes teen die rubriek.

Sono het geskryf dit is beter vir mense van verskillende rasse om apart te woon. Pheko het gesê Sono se rubriek verdra en verheerlik apartheid en dat dit ‘n skandelike en buitensporige voorstel is. Pheko het verder gesê ‘n segregasiebeleid is ‘n misdaad teen die mensdom en kan nie geregverdig word in die 21ste eeu nie.

Sono het geskryf dit is nodig vir Japan om immigrante te aanvaar, veral om vir die groeiende bejaarde bevolking te sorg, op voorwaarde dat hulle apart van die Japannese leef. “Sedert ek geleer het van die situasie in Suid-Afrika 20 tot 30 jaar terug, glo ek dat wit mense, Asiërs en swart mense apart moet woon.”

Sono het Saterdag aan die koerant gesê sy het nie bedoel om apartheid in Japan te bevorder nie. Die organisasie Africa Japan Forum, wat in Tokio gebaseer is, het Vrydag ook beswaar aangeteken die rubriek en geëis dat daar om verskoning gevra word aan die mense van Suid-Afrika.

Comments

31 responses to “SA boos dat Japan apartheid loof”

  1. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    Is die Fukushima ramp die maar ‘ohne Ende’ door blijft kosten niet al erg genoeg ?
    Tot nu is Japan als VS kolonie aardig kunnen ontkomen aan een alles verslindende invasie van uitschot onder het valse kopje ‘migratie’.

    “Sono het geskryf dit is nodig vir Japan om immigrante te aanvaar, veral om vir die groeiende bejaarde bevolking te sorg,….”

    Als dit ‘sorg’ al gebeurt, in bv. West-Europese landen waar miljoenen achterlijke mensen uit achterlijke landen zijn binnengehaald en 1 op 1000 werkt in voor hen gecreëerde nepjobs, is dat op hun manier en met hun opvatting van ‘sorg’. Oftewel duur betaalde achterlijke ‘sorg’ die steeds duurder wordt en zich vertaald in verdrukking en verval en ‘oneindige sorg’ juist voor de binnenkomers !
    Dit begon in de jaren ’60 met de zogenaamde ‘gastarbeiders’ die uiteindelijk ‘paard van Troje achtig’ meer kosten dan opleveren. Zeker toen honderdduizenden Italianen en Spanjaarden werden vervangen door miljoenen lieden uit Afrika en Turkije met hun eigen levensopvattingen.
    bv ‘Gezinshereniging’ voor hen, terwijl gezinnen, families, verenigingen, dorpen, steden en landen van de betalende ‘gastheerbevolking’ uitèen worden gejaagd.
    Uitgeholde kerken maken plaats voor moskee en hoogdravend atheïsme.
    Georganiseerde fraude en misdaad ondergraven de rest waar zorgelijk genoeg ‘levensbeëindiging’ voor bejaarden steeds meer ‘normaal’ wordt uit het oogpunt van diezelfde ‘zorg’.

  2. Riempies Avatar
    Riempies

    Hoe hoër die beskawingspyl hoe beter is logiese begrip. Lyk
    my n hele paar Afrikaners en n groot klomp blankes in die buitelande kort hoër
    beskawingspyl vir logies beredeneerde begrip.

  3. Puma0163 Avatar
    Puma0163

    Ek het iweres gelees dat Japan glad nie Moslems en Moskees toelaat nie. Hulle kan nie soontoe migreer of eiendom besit nie. Ek weet nie of dit waar is nie en dalk kan iemand meer lig hierop werp.

    1. Andy van Vuuren Avatar

      Puma,
      jy het heeltemal reg gehoor en gelees.
      Dit is presies korrek. Ek het n e-pos in die verband ontvang. Ek dink as jy op Google gaan soek sal jy meer inligting daar kry as wat ek jou dalk kan gee.

    2. Andy van Vuuren Avatar

      Puma ,hier is dit.
      Gaan na google en soek “Japan keeping islam and chritianity at bay”

  4. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Iemand met verstand – goeie heinings maak goeie bure. Dit is egter teenstrydig met die NWO se idees.

    1. RSA PATRIOT Avatar
      RSA PATRIOT

      Dr Verwoerd oor apartheid: ‘Sê nou ek boer met mielies en jy boer met beeste. As jou beeste in die nag kom en my mielies opvreet, is daar mos moeilikheid, groot moeilikheid. Die mielies is weg en die beeste word vet. Nou is ons kwaaivriende. Maar as ons nou ooreenkom om ‘n heining tussenin te sit kan ek mos voortgaan met my mielieplantery en jy met jou beeste, want hulle kan nie meer in die nag oorkom nie. Dan gee ek jou van my mielies vir voer, en jy gee vir my melk en ek koop by jou vleis. Dan is ons goeie bure en almal is tevrede. So is apart­heid: leef en laat leef. ‘

  5. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    Alhoewel ek nie Apartheid as ‘n 21ste eeu ideaal beskou nie, het ek nog altyd suksesvol geargumenteer dat dit ongeteyfeld die enigste opsie was 50 jaar terug en dat dr. Verwoerd en sy NP voorgangers heeltemal teoreties korrek was in hule bevindinge en afkeur oor die voorgestelde integrasie wat beoog was.

    Die grootste leuen van die laaste eeu is waarskynlik dat net blankes Apartheid wou hê. Die meerderheid swartes het dit ondersteun en daarvoor gestem.

    Hierdie tref my besonders hard:
    “Sono het geskryf dit is beter vir mense van verskillende rasse om apart te woon.”

    Ek is jaloers. Erens in die wêreld is daar ‘n land waar die mense hulle sê mag sê en die waarheid mag praat sonder om te konformeer tot die siek hoofstroom propaganda-gedrewe siening dat almal dieselfde is en dat kultuur bloot ‘n “sosiale konstruk” is. So ‘n aanmerking sou enige Amerikaanse of veral Suid-Afrikaanse politikus in jare se moeilikheid gedompel het. En Sono lag vir die ANC, wat ‘n “verskoning” eis. Daarvan hou ek. En dit is waarna ons ook moet strewe.

  6. Kwasimoto Beer Avatar
    Kwasimoto Beer

    Suki Yakkie ek hou nou nog meer van die Japanese, ek is seker die Japanese eerste minister het sy broek bevuil en bewe steeds van die skok, NSA se SANDF en vloot gaan binnekort vir Japan inval oor hulle skrywe.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Hierdie inval sal op jou gewete rus – Ek het jou gewaarsku moet NIE die roeispane
      van die vloot en die ketties vir die SADF vir hulle herstel nie waarmee hulle
      nou die Japanese volk en land in die see gaan dryf.

      1. Witbeer Avatar
        Witbeer

        he he he he Riempies, daar is n generaal agter in die roeiboot met n laang vistok en n stuk kfc aan die punt…. die matrasse roei vir n vale.

        1. Riempies Avatar
          Riempies

          Witbeer ek het my nou behoorlik uitasem gelag – wat n gesig in my geestesoog.

  7. henkst Avatar
    henkst

    Lees, Voorbeeldland en voorbeeldvolk Japan http://praag.co.za/?p=19483

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Daai is ‘n klomp rowwe jacks. Vra maar die Sjinese. Hulle haat die Jappanese met ‘n passie.

      1. henkst Avatar
        henkst

        Nothing is out of bounds when it comes to love and war. The rules of hard play are acceptable in war. In someones eye’s “all is fair in love and war” in other words, in a war between love and hate, anything is acceptable or fair.

  8. Guest Avatar
    Guest

    “It is error only, and not truth, that shrinks from inquiry.”-Thomas Paine

  9. beeshaas Avatar
    beeshaas

    Die japenese het nie verniet van die hoogste gemiddelde IK’s nie.

    1. Bokkeman Avatar
      Bokkeman

      So ook ons! Met behulp van ‘n eenvoudige Excel model kon ek bewys dat die gemiddelde Blanke IK in SA oor 113 is.
      Agtergrond: die gemiddelde IK van ons suider-Afrika swart buurlande lê tussen 63 en 68, terwyl SA s’n 77 is. Laat ons vrygewig wees en aanvaar dat die spul waarmee ons hier geseën is aan die bokant van daardie reeks val, dus 68. Hulle verteenwoordig 80.3% van ons bevolking. Die vraag is dan: wat moet die gemiddelde IK van die nie-Swartes wees om die land se gemiddelde te lig tot 77? Die antwoord: 113.7
      Dis nou as mens ander nie-Swartes (dus Indiërs/Asiërs en Kleurlinge) ag as
      dieselfde bydrae as die Blankes te maak om die gemiddelde te lig van 68
      na 77.
      Laat mens dink, ne?

      1. James Avatar
        James

        Jammer broer, maar die gemiddelde IK vir blankes in SA is 93, vir Indiërs en Kleurlinge is dit 84 en vir swartes is dit 69. Ons weet dat, want dit was apart gemeet.

        1. Riempies Avatar
          Riempies

          Met leedvermaak wonder ek wat het geword van – n IK 100 tot
          110 wat benodig was om matriek te skryf en n BA te behaal in Suid Afrika. Vanaf n IK van 115 boontoe kon jy suksesvol wees in alle rigtings.

          Nou sit ons met n klomp matrikulante met sertifikate en onderskeidings wie se IK nie hooggenoeg is om die woord matriek reg te spel nie.

          Die ANC het na twintig jaar nog nie geleer dat IK en beskawingspyl nie aansteeklik is nie en voeter nog steeds voort om al die skole se standaarde so erg moontlik in te perk.

          Dat daar baie ernstig besin moet word oor die Afrikanerkinders
          se opleiding is n gegewe.

          NS James ek wonder hoe die IK toetse gedoen is watter skaal is gebruik? – in die vorige bedeling kon iemand met n IK onder 70 hoogstens leer om sy/haar eie bed op te maak. 😉

          1. James Avatar
            James

            Kyk dit maak sin as jy kyk na dit. Jy moet ‘n IK van 97 het om te handhaaf en te groei in ‘n moderne beskawing. Ons weet dit as ons kyk na IK en ontwikkeling. Griekeland is ‘n goeie voorbeeld van 93 asook Ierland met sowat 91. Hulle kan nie oorleef en groei sonder die hoër IK nasies.

            Dit is waarom daar ‘Bantoe-onderwys’ was want die gemiddelde swart IK is te laag om hulself te ontwikkel. Hulle praat oor onderdrukking, maar dit was nie onderdrukking nie maar ontwikkeling. Sonder om hulle ‘n basiese onderwys te gee sou die die land ineenstort in anargie. Daar is uitsonderings onder swartes, maar die stelsel was vir die “gemiddelde” swart nie die uitsonderings nie.

            Ek is nie seker waar jy die idee gekry dat jy ‘n IK van 110 vir ‘n BA moet he nie. Jy mekeer net ‘n IK van 83 om ‘n BA te kry en ons weet dit uit die studie gedoen in SA deur Richard Lynn. Vra jouself die vraag. Met so baie grade waarom gaan die wêreld agteruitgaan? Dit is omdat die papier waardeloos geword het.

            As jy werklike ontwikkeling in SA wil sien dan moet jy die land opkerf. Die vraag met ‘n wit tuisland is dat jy ‘n konsentrasie van hoër IK blankes en ‘n massa van lae IK swartes sou hê. Hoe lank voor die wit tuisland invalle ervaar soos wat ons sien in die EU.

          2. G Avatar
            G

            Dis ‘n gegewe dat blankes alleen deur geweld sal kan oorleef omdat hulle toenemend geweld teen hulle sal ervaar. Dit geld vir Orania ook. Die oop grense beteken in effek klaar ‘n swart toestroming na wit bates. Daarom moet daar ‘n Europese hervestigingsprojek wees vir Afrikaners wat nie onder geweld wil/kan leef nie

          3. Bokkeman Avatar
            Bokkeman

            “in die vorige bedeling kon iemand met n IK onder 70 hoogstens leer om sy/haar eie bed op te maak. ;-)”
            Maar darem iemand anders s’n!

        2. Bokkeman Avatar
          Bokkeman

          Slim vang sy baas 😉

        3. G Avatar
          G

          Ja dis jammer dat die Engelse ons genepoel so besoedel het. Dit gemiddeld beteken nie veel nie, want die kurwe het ‘n anomalie te wete ‘n verplatting. Gee ‘n heel ander prentjie.

          1. Bokkeman Avatar
            Bokkeman

            G, gee asb meer inligting – ek stel baie hierin belang. Sou veral graag die “distribution curve” van hierdie statistieke onder oë wou kry.

        4. Bokkeman Avatar
          Bokkeman

          James het jy dalk ‘n bron vir hierdie inligting? Soos jy seker weet is hierdie onderwerp glad nie polities korrek nie, dus adverteer niemand hierdie statistieke nie.

          1. James Avatar
            James

            Dis in ‘n boek. “IQ and the Wealth of Nations” by Richard Lynn, Professor of Psychology, and Tatu Vanhanen.

            Daar is ook a video on Youtube waar hy van Suid Afrika praat en hou die IK verskil tussen die rasse.

  10. Riempies Avatar
    Riempies

    Mens kan gerus gaan kyk hoe hierdie Japanese Hirochima en
    Nagasaki herbou het en hulle was voor in die Amerikaanse oorlog tot Amerika die
    Atoombomme op die twee stede gegooi het. Hulle vermoeë en deursettingsvermoeë
    is weereens bewys na die verskriklike aardbewing wat 9 op die rigterskaal
    gemeet is en daarna die Tsunami wat hulle getref het. Gaan kyk waar staan hulle
    alweer net n skrale 3/4 jaar daarna.

    Hulle is hardwerkend en verantwoordelik – hulle teel ook nie
    soos konyne en dan verwag hulle van iemand anders om vir hulle onbeheerste
    telery man te staan nie. Wat doen doen Sjina hulle is besig om met hulle
    onbeheerde telery die hele wereld te kolaniseer en te beman – amper so erg soos
    Brittanje – bedoelde hulle kolonalisering. Die swartes se onbeheerdsheid het
    hulle nou al uit alles uit gebras en binne in n negatiewe groei in en nogsteeds
    moet iemand ander vir hulle n plaas opbou vir hulle om af te breek nogsteeds
    moet iemand n besigheid begin en vir hulle n aandeel gee en les bes suksesvol hou want nie eens dan kan hulle suksesvol wees nie.

    Die ANC gaan baie lank wag vir n verskoning dink ek. Japan loop
    n reguitpad en het nie nodig om toe te gee aan die verkragting van die waarheid
    soos hier in die NSA om die swartes gelukkig te hou nie. Hulle sorg self vir
    alles wat hulle nodig het. Japanese is bekwaam hardwerkend – eerbaar baie
    verantwoordelik en baie intelligent. Hulle beskik oor alles wat hier in die NSA
    tekortskiet, tenspyte van verskriklike rampe wat hulle getref het.

    1. Betzie van Rensburg Avatar
      Betzie van Rensburg

      Nou dat jy so praat van die atoombomme op die 2 Japanse stede . Waarom praat mense nie oor die feit dat daar nooit n Nuerenberg-verhoor vir die Amerikaners in dié verband was nie .
      Sommige mense se sondes is seker maar altyd kleiner as andere s’n . Slegte Nazis , edel geallieerdes , bose blankes en reine swartes …….. soete vrouens en stoute mans .

  11. Bokkeman Avatar
    Bokkeman

    “Sedert ek geleer het van die situasie in Suid-Afrika 20 tot 30 jaar terug…”
    Ek sou baie graag wou weet presies wáár Mev. Sono hierdie waarheid oor Apartheid bekom het. Beteken dit dat die waarheid wél daar buite beskikbaar is?
    Ek voel nou sommer skielik heel geneë teenoor die Japannese. Verteenwoordig hulle dalk potensiële bondgenote vir ons? Hemel weet ons kan doen met een of twee. Ons weet hulle sit nie om dieselfde tafel as die Sjinese nie. En as die wêreld so eenvoudig is dat dit tussen goed en sleg opgedeel kan word, en ons kan seker almal sien Sjina verteenwoordig niks goeds – veral ten opsigte van hul houding en invloed in Afrika.
    My logika noop my dan om Japan dan onder die goeies in te deel. Volg iemand hierdie laat-aand dwalinge of yl ek?

    Het jul al gewonder wat verteenwoordig die honderde duisende fiks jong
    Sjinese mans wat oral in Suid Afrika te siene is? Ek woon op ‘n klein plattelandse dorpie en selfs hier is ten minste 5 winkels wat deur hul bedryf word. Verteenwoordig hul dalk ‘n slapende invalsmag, wat net wag vir ‘n sein om te aktiveer?

Leave a Reply