Pres. Wladimir Poetin se woordvoerder het gerugte ontken wat op die internet oor die Russiese staatshoof se gesondheid versprei is. Dmitry Peskof het Donderdag aan die Ekho Moskvy-radiostasie gesê die president is “absoluut gesond en bygevoeg dat sy handdruk nog só ferm is “dit kan jou hand breek. Peskof se kommentaar is met verwysing na
Lees verder: Kremlin ontken gerugte oor Poetin se gesondheid
