Die Nasionale Mynwerkersunie, Numsa, sê geskorste werknemers van die Medupi-kragstasie in Ellisras (Lephalale) sal na verwagting môre terugkeer werk toe. Dié aankondiging kom te midde van groot druk op die kragleweringsnetwerk. Eskom het Woensdagaand fase-drie beurtkrag ingestel, en sê die kragnetwerk is tans kwesbaar. Nuus24 berig ten minste 1 500 werknemers is uit die kragstasie
Lees verder: Medupi-stakers terug werk toe met netwerk onder groter druk
