Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ‘n Nee-vir-Rassisme / Ja-vir-Rassegelykheid-veldtog in Maart 2015 geloods.
Studente en personeel van die hoofkampus het bymekaargekom om in die openbaar ‘n belofte af te lê om hul ondersteuning en verbintenis tot rassegelykheid en “die uitwissing van rassisme” by UV te bevestig.
Adjunk-direkteur van die Instituut van Versoening en Sosiale Geregtigheid JC van der Merwe sê die belofte dui die voortdurende debatte wat geïntegreer word in die veldtog.
Volgens Van der Merwe, sal studente van elk van die UV-kampusse het die geleentheid kry om hul duimafdruk te plaas op ‘n doek wat die veldtog fisies onderskryf. Die Qwaqwa-kampus sal belofte môre in die openbaar aflê, terwyl die Suid-kampus op 17 Vrydag April sal meedoen.


Al die Amerikaanse roofkapitaliste se slagspreuke tref Bloemfontein nou vol teen voorkop. JC van der Merwe lyk soos ‘n Bergie. Sy vorige werk was seker om toilette te skrop.
Nog pogings om die volk te paai. PAAI WERK NIE. Hulle werk en reageer net op mag en magsvertoon.
Ja, so kom daar pogings links enregs te voorskyn om ander te paai en kamstag te wys dat die “hand vashou” manier die enigste uitweg is.
Nee, raak ontslae van al die onwelvoeglikhede eers, dan kom met al hierdie wonderlikke tierlandtyntjies wat beplan word.
Kan mos nie iets plant tussen onkruid nie; dit gaan mos vrek!!!!
Die wittes wat daardie duimafdrukke op daardie banier wil gaan plaas moet hulle koppe laat lees na die anti-wit veldtog wat Jansen daar dryf. Sy veldtog is gewone morele afpersing en die ou varkgesig is self moreel bankrot.
Is dit waar dat Jansen meer aan salaris verdien as Zuma? Hoekom loods Bloemfontein die ‘n veldtog teen Jansen se Nkandla nie?
Hoop almal het die skreeusnaakse video op YouTube gesien waar swartes gister handgemeen raak om Djonnitin se gratis T-hemde te kry. “Versoening” inderdaad, bwa-ha-ha!
JC van der Merwe – nog ‘n gebreinspoelde en identiteitslose Afrikaner-renegaat! Ek skaam my vir diesulkes! Nou word hy deur pandoer Jansen gebruik om die Afrikaner verder te onderploeg!
Het jansen al sy boete aan daardie twee studente betaal?
Nou kan Krisjan sien hoekom dit so power gaan met die Cheetahs se super 15 kampanje . Ag nee my liewe donner man, swak rugby en nou nog die kreatuur wat lyk of hy uit n episode van Liewe Heksie onstnap het. En dit altwee insidente /natuurrampe uit die Vrystaat uit !!!!!