‘n Swart werker het vermoedelik die wit bestuurder van ‘n vakansieoord buite Naboomspruit (Mookgophong) Sondag ‘n skroewedraaier en hamer aangerand. Gillian Foster is met ernstige beserings in die Voortrekker-hospitaal in Potgietersrus (Mokopane) opgeneem. “Sy is in ’n stabiele toestand, maar sy het nog nie haar bewussyn herwin nie. Hou haar asseblief in jul gedagtes en
Lees verder: Vakansie-oord se bestuurder met skroewedraaier en hamer aangerand
