Met haar stuitige verhaal oor “waarskynlike” Russiese betrokkenheid by die moordaanslag op die (Russiese? Britse? Russiese?) spioen Sergei Skripal en sy dogter, het mev Theresa May en haar verkeerdeveer-buitelandse minister, Boris Johnson, die wêreld nog ‘n tree verder geplaas op die pad na gewelddadige internasionale konfrontasie. Een van die vreemdste aspekte hiervan is die
Lees verder: Karel Combrinck: Ons lieg waarskynlik oor Rusland
