Plaasaanvallers vasgekeer by Bothaville

Die flinke optrede van ‘n plaaswagpatrollie het daarvoor gesorg dat ses swart plaasaanvallers vasgevat is. Die patrollie het ‘n boer se Bantam-bakkie gewaar, waarna die verdagtes te voet in mielielande probeer vlug het op ‘n plaas buite Bothaville. Lede van die plaaswag het die gebied afgesper en ʼn polisiehelikopter het die gebied gefynkam waarna ses

Lees verder: Plaasaanvallers vasgekeer by Bothaville

Pretoria-ouers red vyfjarige se lewe

‘n Ma van Pretoria is dankbaar dat ‘n man en twee vroue Saterdag haar vyfjarige kind se lewe by ‘n kinderpartytjie in Lynnwood gered het. Die vrou, wat net as Karen geïdentifiseer wil word, het Sondag aan Rekord gesê haar kind sou waarskynlik dood gewees het, as dit nie vir die flink optrede was nie.

Lees verder: Pretoria-ouers red vyfjarige se lewe

Franse Sosialiste bedel om Moslemstemme

‘n Klimaat van vrees het in Europa posgevat namate duisende inwoners eis dat Moslems die geweld wat ander Moslems pleeg, moet veroordeel. Abdallah Zekri, hoof van Frankryk se nasionale sentrum teen Islamofobie, het gesê in die 48 uur ná die bloedbad is 16 plekke van Islam-aanbidding met brandbomme­, geweerskote en varkkoppe­ aangeval­. Die Franse regering

Lees verder: Franse Sosialiste bedel om Moslemstemme

Vonnisoplegging teen Wouter Basson begin

Die vonnisopleggingprosedures in die tugverhoor van die kardioloog, dokter Wouter Basson word vandag in Pretoria voortgesit. Basson is in Desember 2013 skuldig bevind aan onprofessionele optrede na ‘n ses jaar lange ondersoek. Die voorsitter van die etiekkomitee van die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA), prof. Jannie Hugo, het bevind dat Basson internasionale protokolle en

Lees verder: Vonnisoplegging teen Wouter Basson begin

Zelda La Grange en as die Afrikaner sy rug op ander begin keer

Met Zelda La Grange wat nou wonder of Francois Hollande haar in Frankryk sal terugneem (vermoedelik vanweë haar Hugenotevan), kan ek sommer nou vir haar sê: Francois Hollande gee vir jou g’n snars om nie. Trouens, as Franse sosialis gee hy nie eens vir sy eie mense om nie; hoe meer derdewêreldimmigrante in sy land,

Lees verder: Zelda La Grange en as die Afrikaner sy rug op ander begin keer

Koop ‘n Android-selfoon by PRAAG vir slegs R999!

Benewens ons boeke, verkoop PRAAG ook persoonlike tegnologie soos selfone en tabletrekenaars. Met ons selfone en tabletrekenaars kan u nie net ons webblaaie aanlyn lees nie, maar ook eboeke. Vandeesweek stel ons ons intreevlakselfoon, die Prestigio Multiphone PAP3350DUO, vry teen slegs R999. U kan hierdie pragtige foon, wat tot twee sim-kaarte gelyk kan hanteer, binne

Lees verder: Koop ‘n Android-selfoon by PRAAG vir slegs R999!

EFF loods grondgrypprogram in Gauteng

Die party van Julius Malema, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gaan begin om “leë grond” in Gauteng te beset. Hierdie besluit is gister by die party se provinsiale kongres geneem. “Bo-aan ons prioriteitslys is grondbesettingsprogramme, wat beteken dat vervreemde gemeenskappe besit van leë grond sal neem as ‘n manier hom hulself te bemagtig,” het die EFF

Lees verder: EFF loods grondgrypprogram in Gauteng

Daily Maverick dreig dat blankes ‘met AK-47’s in die kop geskiet mag word’

Die ekstreemlinkse webblad Daily Maverick, wat vermoedelik vanuit die buiteland befonds word, het so pas in ‘n hoofartikel gedreig dat “blankes in die kop geskiet gaan word” as hulle nie “… op hul effing knieë gaan en jammer sê nie”. Die skryfster van die hoofartikel is ‘n verengelste Afrikaner, Marelise van der Merwe, wat meen

Lees verder: Daily Maverick dreig dat blankes ‘met AK-47’s in die kop geskiet mag word’

Nostalgie as ‘n turksvy vir verloopte Afrikaners (en Jacob Zuma)

‘Elke keer as ek ‘n rubriek van Wilhelm Jordaan, ‘n oud-joernalis en sielkunde-dosent, sien, wonder ek: Waarom voltooi hy nie eerder sy doktorale proefskrif nie?’ – Leon Lemmer

‘Elke keer as ek ‘n rubriek van Wilhelm Jordaan, ‘n oud-joernalis en sielkunde-dosent, sien, wonder ek: Waarom voltooi hy nie eerder sy doktorale proefskrif nie?’ – Leon Lemmer

Lees verder: Nostalgie as ‘n turksvy vir verloopte Afrikaners (en Jacob Zuma)

De Klerk se roemlose oorgawe bevestig deur ANC

Alhoewel FW de Klerk homself daarop roem dat hy Suid-Afrika aan die ANC oorhandig het en apartheid beëindig het vir “vrede”, is die ANC nie dieselfde mening toegedaan nie. Die party sê De Klerk is “nie ‘n messias nie”. Die ANC het uitgevaar teen die voormalige staatshoof in reaksie op die Stad Kaapstad se voorstel

Lees verder: De Klerk se roemlose oorgawe bevestig deur ANC