Volgend Janusz Walus se regsverteenwoordiger gaan die politieke gevangene ‘n versoek rig dat hy tydelik op parool vrygelaat word nadat die staat aangedui het dat hulle appèl sal aanteken teen sy vrylating. Die hof het op 10 Maart die minister van Korrektiewe Dienste se besluit om nie parool aan Walus toe te staan nie, tersyde
Petrolprys styg skerp
Die petrolprys sal Woensdag tot 88c per liter verhoog word. Die departement van energie het Saterdag die verhoging vir April aangekondig vir verbruikers wat reeds sukkel met rentekoersverhogings en die gevolge van die droogte. Die prys van petroleumprodukte het op internasionale markte gestyg met sowat 52c per liter vir petrol en 61c per liter vir
Cyril kry wiele na lugmagvlerke probleme gee
‘n Lugmagvliegtuig wat adjunkpresident Cyril Ramaphosa vervoer het moes Sondagmiddag weens tegniese probleme terugdraai, het RSG berig. Ramaphosa het van Mpumalanga af teruggekeer waar hy ingehuldig is as die eerste kanselier van die Mpumalanga Universiteit. Hy het ook ‘n beraad van die ANC-geleide drieparty-alliansie toegespreek. Polisie-lyfwagte moes hom met ‘n motor terugneem huis toe, waarna
Slegte week vir leeus in Kenia
Verlede week was ‘n slegte week om ‘n leeu in Kenia te wees. Donderdag is ‘n tweejarige leeu bekend as Lemek dood aangetref, met ‘n spies deurboor, het die Kenya Wildlife Service gesê. Die tweede dooie leeu kom net ‘n dag nadat veldwagters van die diens ‘n ander leeu, Mohawk doodgeskiet het omdat hy glo
Miljarde verkwis met wapenaankope, maar Nkandla pla meer
Dat Suid-Afrikaners nie somme kan maak nie, raak al hoe duideliker. Terwyl ‘n Duitse konsortium net €27,5 miljoen belê het in Suid-Afrika, maar krediet gekry vir €1,285 miljard, is die land se belaglike media besig om histeries te raak oor ‘n paar miljoen verkwiste rande op hoenderhokke en derglike by Nkandla. Die skokkende ouditverslag oor
Lees verder: Miljarde verkwis met wapenaankope, maar Nkandla pla meer
Leon Lemmer: Verraad in Rhodesië/Zimbabwe en Suid-Afrika
Op 1 Maart is David Coltart se boek, The struggle continues: 50 years of tyranny in Zimbabwe (Auckland Park: Jacana, 2016, 647p, R380; Amazon Kindle $20,51) gepubliseer. Ek was verbaas om so ‘n lywige boek oor Rhodesië/Zimbabwe, gepubliseer deur ‘n plaaslike uitgewery, in die boekwinkel te sien. Ek onthou dat Ian Smith (1919-2007, Rhodesiese eerste
Lees verder: Leon Lemmer: Verraad in Rhodesië/Zimbabwe en Suid-Afrika
NG Kerk stel poligamie in, ná versoek van gay-lidmate
‘n Studiekommissie van die NG Kerk onder voorsitterskap van dr. André Bartlett het aanbeveel dat poligamie deur die Kerk aanvaar word. “Ons verwag dat poligame huweliksmaats vanaf vandag net soos tradisionele sisgenderpare voor die kansel die huweliksformulier in ons kerk sal kan opsê,” sê Bartlett. “Ek het self reeds ‘n eggemeenskap van drie mense in
Lees verder: NG Kerk stel poligamie in, ná versoek van gay-lidmate
Al-Sjabaab verantwoordelik vir Somaliese selfmoordbom
’n Islamitiese militante selfmoordbomaanvaller het die week in die outonome Somaliese streek, Puntland, sy arms om ’n plaaslike ampenaar gesit asof hy hom wou omhels en toe albei die lug ingeblaas. Die militante Islamitiese groep, al Sjabaab, teiken gereeld staatsamptenare in pogings om die Westers-gesteunde regering van Somalië omver te werp. Die groep het aanspreeklikheid
Lees verder: Al-Sjabaab verantwoordelik vir Somaliese selfmoordbom
Parysterreur-verdagte reg om ISIS-geheime uit te lap
Die verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdesalam, wil met die Franse owerhede saamwerk, het sy regsgeleerde dié week verklaar. Hy het ook bevestig dat sy kliënt bereid is om aan Frankryk uitgelewer te word. ’n Aanklaer sou na die stad Brugge reis, waar Abdesalam aangehou word om sy uitlewering ingevolge ’n Europese arrestasiebevel te bespreek.
Lees verder: Parysterreur-verdagte reg om ISIS-geheime uit te lap
Akademie vereer twee vir Bybelvertaling
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gaan twee professors van onderskeidelik die Noordwes-Universiteit en die Universiteit van die Vrystaat bekroon vir hulle bydrae tot Christelike teologie en Bybevertaling. Die Dominee Pieter van Drimmelen-medalje en Die Totiusprys vir Teologie en die Studie van die Bybel, sal aan Hermie van Zyl van Bloemfontein en Koos Vorster
