Broer en suster terreurverdagtes voor

Twee terreurverdagtes, broer en suster Ebrahim en Fatima Patel (foto, regs in gewaad sonder haar broer), sal na verwagting vandag in die Kagiso-landdroshof verskyn. Hulle staan ​​tereg op aanklagte ingevolge die Wet op Plofstowwe en Vuurwapenbeheer na ‘n skokgranaat en 21 koeëls na bewering in hul huis gevind is. Hulle is in hegtenis geneem tydens

Lees verder: Broer en suster terreurverdagtes voor

Britse Reaper-aanval laat Siriese skietstilstand wankel

Sirië se skietstilstand het verkeer op die rand van ineenstorting, nadat ’n Amerikaans-geleide koalisie-aanval die lewe van dosyne Siriese regeringsoldate geëis het. Aleppo is ook vir die eerste keer in byna ’n week weer gebombardeer. ’n Reeks aanvalle Sondag op gebiede in Aleppo wat in rebelle-hande is, het ou gevegsfronte heropen en is die ernstigste

Lees verder: Britse Reaper-aanval laat Siriese skietstilstand wankel

Video: Swart studente by Tuks ontwrig belangrike semestertoets

Swart studente aan die Universiteit van Pretoria het gisteraand ‘n belangrike semestertoets in die Thuto-gebou op die kampus ontwrig en sodoende die blanke studente gedwing om die lokaal te verlaat. Dit is deel van die reeks onluste en betogings wat kampusse regoor die land teister, met ruggraatlose akademici en universiteitsbestuurders wat aanhoudend aan  intimidasie deur

Lees verder: Video: Swart studente by Tuks ontwrig belangrike semestertoets

Obama ignoreer bomaanslae en trap kiesers uit

President Obama se motorkade het digby die ligging van die bomaanslag Saterdagaand verby gery en hy het in Manhattan Sondagaand oornag, maar Obama het nog geen kommentaar oor die aanval in Chelsea gelewer nie. In plaas daarvan, het Obama gekonsentreer op die sinkende presidensiële veldtog van Hillary Clinton. Obama het gepraat oor die belangrikheid van

Lees verder: Obama ignoreer bomaanslae en trap kiesers uit

SABC se bedryfshoof daag op vir werk

Die voorsitter van die parlementêre oorsigkomitee vir kommunikasie, Humphrey Maxhegwana sê hy sal die SABC eers kans gee om op te tree teen die uitsaaier se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng. Motsoeneng sal dus as ‘n gewone werknemer vir werk aanmeld ten spyte daarvan dat die hof bevind het dat sy aanstelling as hoofbedryfsbeampte ongeldig is, en

Lees verder: SABC se bedryfshoof daag op vir werk

Nuwe vakansiedag aangekondig vir 2016

President Jacob Zuma het 27 Desember vanjaar as ‘n openbare vakansiedag verklaar nadat ‘n appèl deur die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika (Fedusa) geloods is. In ‘n verklaring deur die Presidensie, sal die dag, ‘n Dinsdag, as ‘n openbare vakansiedag in terme van Artikel 2A van die Wet op Openbare Vakansiedae verklaar word. “Die versoek

Lees verder: Nuwe vakansiedag aangekondig vir 2016

Merkel kry groot pakslae in Berlyn

Ten spyte van geweldige teenkanting teen haar beleid om Duitsland se grense vir Moslems oop te gooi, hou kanselier Angela Merkel vol dat sy die regte ding doen. Merkel hou haarself doof vir skerp kritiek dat die miljoene vlugtelinge uit die Midde-Ooste wat na Duitsland stroom, nie Duits gaan word in die ware sin van

Lees verder: Merkel kry groot pakslae in Berlyn

Drie terreuraanslae in die VSA

‘n Gesamentlike Amerikaanse terreurtaakmag ondersoek die ontploffing te ondersoek die ontploffing in New York waarin 29 mense beseer is Die burgemeester van New York, Bill de Blasio sê New Yorkers sal hulle nie deur Saterdagaand se ontploffing laat intimideer nie. ‘n Ploftoestel het in ‘n besige straat in Chelsea in Manhattan ontplof en vyf toestele

Lees verder: Drie terreuraanslae in die VSA

Zuma met SAL na NY maar vrae oor duur vlugte bly

President Jacob Zuma en sy afvaardiging van sewe ministers het intussen in New York aangekom vir die 71ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering. Die president het Saterdag die nasionale lugdiens SAL, wat diep in die rooi is, na die VSA gevlieg. Zuma, wat graag vliegtuie te duurste huur vir reise, het SAL

Lees verder: Zuma met SAL na NY maar vrae oor duur vlugte bly

Nog ‘n skool in Limpopo afgebrand

Nog ‘n swart hoërskool in Limpopo is afgebrand in voortslepende etniese onrus. Die ANC wil nie toegee dat die twee taalgemeenskappe geskei moet word nie. Tsonga-inwoners se ontevredenheid oor munisipale grense in die Vuwani-gebied wat Vendas bevoordeel, het tot onluste gelei. Die brand het die naweek by die Humula-hoërskool buite Malamulele in Limpopo groot skade

Lees verder: Nog ‘n skool in Limpopo afgebrand