praag.co.za

Zuma met SAL na NY maar vrae oor duur vlugte bly

Written by

in

,

President Jacob Zuma en sy afvaardiging van sewe ministers het intussen in New York aangekom vir die 71ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering.

Die president het Saterdag die nasionale lugdiens SAL, wat diep in die rooi is, na die VSA gevlieg.

Zuma, wat graag vliegtuie te duurste huur vir reise, het SAL se diens geloof.

Besprekings oor veiligheid in Afrika en Suid-Afrika as beleggingsbestemming is op die VN-agenda.

Die president spreek môre die Algemene Vergadering toe en Woensdag sal hy die Amerika-Afrika-sakeforum bywoon.

Die Siriese oorlog, vlugtelingskwessies en klimaatsverandering is op die VN-agenda. Dit sal Ban Ki-moon se laaste hoëvlakvergadering wees voordat sy vyf-jaar-ampstermyn aan die einde van die jaar ten einde loop.

Intussen het die Minister van Verdediging en Militêre Veterane, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, aangedui dat R100 miljoen opsy gesit is om ‘n straler vir die boekjaar 2016/17 te huur.

Zuma wil glo volgens berigte R4 miljard bestee aan ‘n nuwe vliegtuig vir hom en sy gevolg, terwyl die lugdiens ‘n yslike R4 miljard in die rooi is.

Afrika het ‘n swak veiligheidsrekord as dit by swart leiers en vliegtuie kom.

Comments

6 responses to “Zuma met SAL na NY maar vrae oor duur vlugte bly”

  1. Chroom Avatar
    Chroom

    Wat ek nie verstaan nie, is dat daar steeds Boeing 737-200’s van die vroeëre 1960’s is wat in S A diens doen.
    As ‘n vliegtuig of selfs jou motor nie gediens en instand gehou word nie gaan hy staan. Die SAL het hoogs gekwalifiseerde tegnisie wat hierdie vliegtuie nagaan in instand hou. Wat maak die presidensieële vliegtuig so anders. Dit is ‘n Boeing 737-800 NG(new generation) en daardie vliegtuig, as hy instand gehou word kan ‘n BAIE lang tydperk diens doen. Dit is dieselfde wat SAL gebruik asook die Mango lugredery(SAL) Kulula gebruik ook die vliegtuig en is een van die gewildstes regoor die werêld. As zuma dit verdien het om so ‘n weelderige vliegtuig te kon hê, ja, miskien wanneer die land weer op sy bene is. (Hoop maar daar is ‘n moontlikheid). Hierdie ou het geen benul wat aangaan nie en hy probeer net om ‘n vals beeld te skep ten koste van die ouens wat vir hom en sy party stem.

    1. G Avatar
      G

      Hy is bang gepraat oor ‘n aanslag op sy lewe. Dis wat hier aangaan.

  2. Puma0163 Avatar
    Puma0163

    Niks met die 737 verkeerd nie. Dis die vlak van die tegnici wat swak is. Die “SA Lugmag” is deesdae maar net ‘n elite en baie duur vliegklub.

  3. 11petrus2 Avatar
    11petrus2

    Ook niks verkeerd met SAL se diens op APAATHEIDS vintage opgegradeerde 737-800 nie. Het toevallig met SAL in Maart doerdiekant toe gevlieg nadat BA sonder parte geraak het in JHB. Lekker gewees. Jammer maar ek kannie meer SAL vlieg nie ,…onbekostigbaar. Wat hierdie Jooods geskepde regering van ons aanraak, verander in n kraal van springbokbokbokdrolle. Soos my ingelse ‘Miss’ met die Afrikaanse van, altyd gese het, “They haven’t got the foggiest idea what’s going on!”

  4. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    In Afrika dra die beeld van die volkies wat ander sien , ‘n dom astrante waarde wat alle redelikheid oortref , altyd die duurste skoene , klere, motor en …die nuutste vliegtuig want hulle ly aan klein mannetjie sindroom . Moenie hom met dieselfde waardesisteem as die Westerling meet nie , hy sal jou teleurstel .

  5. Guest Avatar
    Guest

    VF+ English: “Zuma proofs presidential jet is unnecessary”. They must have burnt some dictionaries along the way too. Good luck with that Afrikaner PR, non-plussed Veefs!

Leave a Reply