Nuwe vakansiedag aangekondig vir 2016

President Jacob Zuma het 27 Desember vanjaar as ‘n openbare vakansiedag verklaar nadat ‘n appèl deur die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika (Fedusa) geloods is.

In ‘n verklaring deur die Presidensie, sal die dag, ‘n Dinsdag, as ‘n openbare vakansiedag in terme van Artikel 2A van die Wet op Openbare Vakansiedae verklaar word.

“Die versoek van Fedusa is gemotiveer deur die feit dat werkers in die land vanjaar net 11 openbare vakansiedae in plaas van 12 gehad het as gevolg van die feit dat Kersdag op ‘n Sondag val.”

Volgens artikel 2 (1) van die Wet op Openbare Vakansiedae, 1994, sal “‘n openbare vakansiedag wat op ‘n Sondag val, se daaropvolgende Maandag ‘n openbare vakansiedag wees”.

Hierdie jaar het 25 Desember 2016 en ‘n ander openbare vakansiedag, Welwillendheidsdag oorvleuel.

Die skuif sal verseker dat werkers steeds geregtig sal wees op hul 12 betaalde openbare vakansiedae vanjaar, het die verklaring gesê.

4 thoughts on “Nuwe vakansiedag aangekondig vir 2016”

  1. Niemand is trots op hierdie land nie, die swartes allermins.
    As hulle enigsins ‘n greintjie trots in hulle gehad het sou hulle ophou om,
    skole af te brand
    te staak (vir watter rede ooklal),
    te boikot,
    studies te ontwrig,
    eise in te stel ,
    moord te pleeg,
    te steel
    te verkrag.
    Niemand is meer in ‘n staat van opbou gerig nie.
    Ons kan verseker baie gaan leer by die Japanese oor wat is omgee, en opbou, en nasie trots.
    Gaan kyk gerus hoe het hulle hul land weer opgebou na die II WO, en gaan vergelyk dit met ‘n land soos Amerika oor dieselfde tydperk. wat ‘n “eye opener” is dit nie.
    Jy kan nie vir ‘n japanese kelner ‘n fooitjie (tip) aanbied nie. hy sal dit nie vat nie. Hy beskou dit as ‘n belediging.
    Ons kan beslis doen met ‘n bietjie meer en harder werk in die land na al die verlies wat al gely is deur stakings ens.

Maak 'n opvolg-bydrae