ANC, OB Nkandla mekaar

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, en Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal, het die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se lekkasies as “gevaarlik” beskryf. Nadat die verslag aan die Mail & Guardian gelek is, het veiligheidsministers Vrydag met die OB vergader. Die voorlopige Nkandla-verslag is deur die OB vir “poltieke doeleindes” uitgelek, het hulle gesê, want dit kon niemand

Lees verder: ANC, OB Nkandla mekaar

Zim-gevangenes sterf van honger

Minstens 100 Zimbabwiese gevangenes is van honger en siekte dood hierdie jaar, want die platsak regering kan slegs bekostig om een maaltyd ‘n dag vir gevangenes te gee. Plase het glo nie genoeg saad en kunsmis van die regering gekry om voldoende voedsel vir gevangenes te produseer nie, volgens die koerant Newsday. Adjunk-Kommissaris van tronke

Lees verder: Zim-gevangenes sterf van honger

Drie Suid-Afrikaners geskiet in Lesotho

Drie Suid-Afrikaners is in ‘n mislukte transito-rooftog net buite Maseru in Lesotho doodgeskiet. ‘n Burger van Lesotho het gehoor hoe die drie planne vir die rooftog maak. Die Lesothopolisie en die weermag is oor hul planne ingelig en ‘n skietery het net buite die hoofstad in Khubetsoana ontstaan waarin die mans doodgeskiet is. Die verdagtes

Lees verder: Drie Suid-Afrikaners geskiet in Lesotho

Mandela se begunstigdes veg vir sy ‘Opus’

Die geldkraan wat Nelson Mandela heet, sal waarskynlik toegedraai word as die wêreld van hom vergeet. Die minister van Staatsdiens, Lindiwe Sisulu, het Dinsdag plegtig belowe Mandela se nalatenskap sal nooit vergeet word nie. “Ek wil aan almal van julle belowe dat ek sal veg … om seker te maak dat die geskiedenis ‘n verpligte vak

Lees verder: Mandela se begunstigdes veg vir sy ‘Opus’

Ramptoestand in Pretoria afgekondig

‘n Ramptoestand is in Pretoria afgekondig weens Donderdag se hewige storm waartydens sowat 44.800 huise beskadig is. Noodleniging is aan ongeveer 1 600 huishoudings in Mamelodi en Soshanguve verleen. Verligting in die vorm van plastiek dakseile, komberse, matrasse en kospakkies is uitgedeel. Die Falala Gemeenskapsaal in Soshanguve is gebruik as ‘n tydelike skuiling en komberse

Lees verder: Ramptoestand in Pretoria afgekondig

Die EU se roekelose uitbreiding

Deur Karin Roodt. Die Oekraïne se onverwagte verwerping, onder Russiese dwang, van ‘n langtermyn, onderhandelde voorlopige lidmaatskapooreenkoms met die Europese Unie is waarskynlik ‘n manier vir die Russe om protes aan te teken oor vroeëre ooreenkomste met die Weste wat eensydig verbreek is. Rusland se werklike grief teen die Weste, en die VSA in die

Lees verder: Die EU se roekelose uitbreiding

Agt mites oor e-tol

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Met al die geraas rondom e-tol, en veral die propaganda vanaf Sanral, het ek gedog dit sou miskien nuttig wees om die feite oor die tollenaars op die tafel te plaas. Daar is ‘n hele aantal mites wat die rondte doen, en moedswillig aangeblaas

Lees verder: Agt mites oor e-tol

VSA, Hezbollah hou geheime gesprekke

Die VSA en Hezbollah hou in die geheim indirekte gesprekke wat deur Londen gefasiliteer word oor beheer van die stryd teen Al-Qaeda, stabiliteit in die streek en ander Libanese politieke kwessies. Senior Britse diplomatieke bronne, aangehaal in ‘n Koeweitse koerant Al- Rai verlede week, beweer Britse diplomate hou samesprekings met die leiers van die Libanese

Lees verder: VSA, Hezbollah hou geheime gesprekke

Toekomsreeks oor immigrasie na Afrika

Usoni is ‘n verhaal oor immigrasie. Die Keniaanse toekoms-TV-reeks speel af in 2062 en skets ‘n beeld van hoe die wêreld sou wees as immigrasie omgekeer word en die Europese vlugtelinge vlug na Afrika. Geskep deur Dr Marc Rigaudis van die Verenigde State se Internasionale Universiteit ( USIU ) in Nairobi, kaats die film Afrika

Lees verder: Toekomsreeks oor immigrasie na Afrika

Blouligbestuurder skuldig op alle aanklagte

Die bloulig-bestuurder, Joseph Semitjie, wat Thomas Ferreira omgery het nadat hy ‘n rooi verkeerslig verontagsaam het, is in die Krugersdorpse landdroshof aan die Wes-rand skuldig bevind op alle aanklagte teen hom. Semitjie het Thomas in 2011 by ‘n kruising omgejaag en daarna geweier om die erg beseerde seun te help. Hy was die bestuurder van

Lees verder: Blouligbestuurder skuldig op alle aanklagte