
Usoni is ‘n verhaal oor immigrasie. Die Keniaanse toekoms-TV-reeks speel af in 2062 en skets ‘n beeld van hoe die wêreld sou wees as immigrasie omgekeer word en die Europese vlugtelinge vlug na Afrika.
Geskep deur Dr Marc Rigaudis van die Verenigde State se Internasionale Universiteit ( USIU ) in Nairobi, kaats die film Afrika as ‘n oase , die enigste plek waar die son skyn . ‘n Jong paartjie begin ‘n gevaarlike reis om die vasteland te bereik.
Maar voor hul droom verwesenlik kan word, moet hulle die ergste van die mensdom en die onmoontlik element van kans oorkom.
TechMoran se produsent Denver Ochieng verduidelik: ” Usoni is eintlik ‘n reeks wat fokus op die reis van ‘n paartjie van die rampgeteisterde Europa na die nou beroemde Afrika in 2062 . Dit is ‘n verhaal wat fokus op die immigrasiehindernisse van swartes na Europa en kyk na hoe dit sou wees as die omgekeerde moes gebeur.”
Die lokepisode is verlede week gekeur op USIU . Nou is dit wag en sien of dit sal opgetel word deur plaaslike of selfs internasionale kanale.

Die omgekeerde van Jean Raspail se Laer van die Heiliges. Klink vir my na ‘n pot strooi!
Die gene wat in die soort ding belang stel, kry eerder die reeks Terra Nova iewers en kyk daarna.
Dit kan werk. Dan deur demografie, stig ons die wit anc en noem die spul settlars, en pas al hulle wette omgekeerd teen hulle toe.
Het Julle ook die fliek oor Jan van Riebeeck gesien? 😉 Die storielyn is na slegs effe verdere ondersoek so bekend soos ons Boerevolk se herkoms.
Vertel van die fliek, ek weet nie van dit nie.
NaClO3 het hier NaClO geword? 😉 Ken jy nie die boerevolk se geskiedenis nie? Dokumentêre argiewe… (Natuurlik was van Riebeeck nie ‘n vlugteling nie, het net tong in die kies na hom verwys. Die VOC se belange was toe ‘n betroubare halfwegstasie…; die vlugtelinge was meeste (Van daardie tyd) van ons voorouers (Ek stam van die Franse settelaars af…) Die fliek lees soos ‘n Tarzan [en Jane] fliek. Net die keer dra die ape dasse en slimfone…
SUG
Siener van Rensburg het ook so ‘n storie gehad waar die Europeërs na Suid Afrika sal stroom en hy die wit tente in die Karoo gesien het. Dit sal, volgens hom, wees nadat die ANC en die wit verraaiers ge-hamba baleke het.
Yes,I read so.
Propaganda om die volk wat reeds in europa is terug te lok afrika toe.