ANC skop burgemeester, speaker en sweep van Madibeng uit

Die ANC se provinsiale Werkkomitee in Noordwes het drie amptenare aangestel om waar te neem as burgemeester, speaker en hoofsweep in die Madibeng-munisipaliteit in Brits. Die burgemeester Popi Magongwa, die speaker Buti Makhongela en die hoofsweep Solly Malete is van hulle poste te onthef. Die ANC se provinsiale sekretaris Dakota Legwete het die aankondiging gedoen

Lees verder: ANC skop burgemeester, speaker en sweep van Madibeng uit

Afrikaner-aktivis lê beslag op 80 rekenaars by SA Polisiehoofkantoor

Mnr. Jaap Kelder, die verbete munisipale aktivis en voorsitter van die Nasionale Belastingbetalersunie, het so pas op 80 rekenaars in Wachthuis, die polisie se hoofkantoor in Pretoria, beslag gelê. Die beslaglegging kom nadat ‘n polisievoertuig in April 2007 in die motor van mev. Elke Kelder, Jaap se gade, vasgery het. Die hof het mev. Kelder

Lees verder: Afrikaner-aktivis lê beslag op 80 rekenaars by SA Polisiehoofkantoor

Rykstes op aarde pas almal maklik in dubbeldekkerbus

Die wêreld se 85 rykste mense het soveel geld soos die 3,5 miljard armste mense op die planeet, of die helfte van die wêreld se bevolking . Dit is volgens Oxfam se jongste verslag oor die risiko’s van die kloof tussen die superrykes en die armes. Die verslag is Maandag vrygestel en is saamgestel deur Oxfam, ‘n

Lees verder: Rykstes op aarde pas almal maklik in dubbeldekkerbus

Glibberige Otter glip van DA na EFF

Die DA-burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille se voormalige woordvoerder Steven Otter, is glo lid van die EFF. Otter was De Lille se woordvoerder as leier van die OD voordat sy in Augustus 2010 na die DA oorgeloop het. Die glibberige wit Otter ontken dat hy by die EFF-saamtrek was, ten spyte daarvan dat hy

Lees verder: Glibberige Otter glip van DA na EFF

‘Bafana-Bafana is nikswerd verloorders’

President Jacob Zuma het die uitbarsting van die minister van Sport, Fikile Mbalula weerlê dat iets drasties verkeerd is met die land se nasionale sokkerspan. Die Bafana-Bafana is in die groepfase van die Afrika Kampioenskapsbeker uit die toernooi geskakel na hulle teen Nigerië met 3 -1 verloor het. Mbalula het gesê dis nie die afrigting

Lees verder: ‘Bafana-Bafana is nikswerd verloorders’

Twee bedank na handgebaretolk-fiasko

Thamsanqa Jantjie, die nabootser wat homself as gebaretaaltolk voorgedoen het, se werkgewers het bedank. Cikizwa Xozwa, persoonlike assistent van die ANC-woordvoerder Jackson Mthembu, en haar man, past. Bantubahle Xozwa, hoof van die party se godsdienstige en tradisionele sake, werk nie meer vir die regering nie. Die egpaar besit glo die maatskappy vir wie Thamsanqa Jantjie

Lees verder: Twee bedank na handgebaretolk-fiasko

Polisie moet vermeende kinderverkragter teen skare beskerm

‘n Swart verdagte wat aangekla word van die verkragting van ‘n nege-jarige meisie, verskyn vandag in die Bellville landdroshof naby Kaapstad. Die meisie het die aanval oorleef. Haar aanvaller het haar tussen die bosse langs die R300-snelweg aan die brand gesteek. Sy is Sondag lewend deur familielede gevind. Die sewe-en-twintigjarige man het glo Saterdag die kind

Lees verder: Polisie moet vermeende kinderverkragter teen skare beskerm

Weste blind vir Nazi’s in Oekraïene

Die Weste hou hulself blind vir neo-Nazi’s wat in Kiëf betoog om by die EU aan te sluit. Die Oekraïense betogers bots met die polisie in die hoofstad na duisende mense aan ‘n anti-regeringsbetoging oor die naweek deelgeneem het, omdat hulle nie deel wil wees van die Russiese federasie nie. Die mees aggressiewe groep betogers,

Lees verder: Weste blind vir Nazi’s in Oekraïene

Amcu, Alliansie onder druk

Die Werkers- en Sosialisteparty, WASP het die mynwerkersvakbond, Amcu teen sy besluit om Donderdag te staak, gewaarsku. ‘n Woordvoerder van die WASP, Mmametlwa Sebei sê Amcu word nie deur die ander vakbonde ondersteun nie. Amcu het volgens WASP nie steun vir die staking by ander organisasies in die mynbedryf gewerf nie, wat “rampspoedige gevolge” kan

Lees verder: Amcu, Alliansie onder druk