
Thamsanqa Jantjie, die nabootser wat homself as gebaretaaltolk voorgedoen het, se werkgewers het bedank.
Cikizwa Xozwa, persoonlike assistent van die ANC-woordvoerder Jackson Mthembu, en haar man, past. Bantubahle Xozwa, hoof van die party se godsdienstige en tradisionele sake, werk nie meer vir die regering nie.
Die egpaar besit glo die maatskappy vir wie Thamsanqa Jantjie gewerk het.
Jantjie het allerlei onsinnige handgebare tydens Nelson Mandela se gedenkdiens gemaak wat gelei het tot wêreldwye verontwaardiging deur gehoorgestremdes sowel as die publiek en hoë lui.
Talle het nietemin dieselfde kwaliteit in Jantjie as in Mandela raakgesien: ‘n Nabootser en swendelaar.
Die twee ANC-werknemers wat verbind word met sy aanstelling het hul bedanking ingehandig.
“Hulle het bedank. Hulle is nooit afgedank nie,” het ’n ANC-woordvoerder Keith Khoza Dinsdag gesê.
“Geen redes is aangevoer nie,” het hy gesê.
Hulle het hul bedankingsbriewe ingehandig in Desember, kort ná die voorval by die gedenkdiens waar Jantjie tydens president Barack Obama se toespraak op die verhoog sy manewales uitgehaal het.
Khoza het gereageer op berigte in die New Age-koerant dat die twee afgedank is.
Jantjie het na die herrie losgebars het beweer hy ly aan skisofrenie. Hy is kort daarna by die Sterkfontein- psigiatriese hospitaal in Krugersdorp opgeneem.

Ons is al verby die eerste helfte van Januarie 2014 – maar ek moet hierdie enetjie deel … !
Hierdie was die grap van 2013! Dat ‘n skisofreen wat ‘n geskiedenis het langs Obama kon stelling inneem sê baie van die sekuriteit.
Dit sê eintlik meer van die swart sirkus wat die Jode hier opvoer met hulle Amerikaanse neger/handlanger om ons grondstowwe te steel en Afrikaners te laat uitmoor om die grond te beset later
het iemand vir die pastoor en sy pastorie moeder die “sign” gegee, ek nie goed met gebare taal nie maar ek dink dalk is dit die middelvinger…
Ten minste het hulle hul naam gat gemaak voor die oë van die hele wêreld! Goeie werk.
Julle oordeel die ou te kras: hy het elke sin in ‘n ander taal gebeduie – Zulu, Khoza, Tswana, Venda en elke keer as hy sy middelvinger gewys het was dit engels !
Die ding is, Jantjie se base het die geld wat hulle vir hierdie sirkus gekry het seker nog, so wie het gewen?