Daar word vermoed dat die vermiste AirAsia-vliegtuig van vlug QZ8501 wat Sondag tussen Surabaya en Singapoer verdwyn het, op die bodem van die see verkeer. Die soektog daarna word vanoggend voortgesit. Die lugredery het verklaar dat hy alle pogings steun om die vliegtuig te vind en sy volle samewerking bied. Die lugredery het bevestiging ontvang
Amerika speel ‘n gevaarlike spel
‘Met 2500 strategiese kernplofkoppe en nog sowat 2000 taktiese kernplofkoppe is Rusland nie ‘n Afghanistan, Irak of Sirië nie’
‘Met 2500 strategiese kernplofkoppe en nog sowat 2000 taktiese kernplofkoppe is Rusland nie ‘n Afghanistan, Irak of Sirië nie’
At van Wyk oor die nuwe Afrikaner
‘Demokrasie gaan veroorsaak dat nie-wittes binne enkele dekades politieke beheer in Amerika oorneem en toenemend in die res van die wêreld’
‘Demokrasie gaan veroorsaak dat nie-wittes binne enkele dekades politieke beheer in Amerika oorneem en toenemend in die res van die wêreld’
Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!
Waarskynlik beskou die meeste Afrikaners letterkunde as nie baie belangrik nie. Die politiek of die ekonomie is vir hulle meer bepalend vir ons toekoms. En die soort politieke neerlae wat ons oor die afgelope paar dekades gely het, is verantwoordelik vir die haglike toestand waarin ons ons tans bevind. Nou die dag gesels ek met
Lees verder: Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!
Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners
Namens almal by PRAAG wens ons u ‘n geseënde Kersfees toe en hoop dat u ‘n aangename dag saam met u familie sal deurbring. In vandag se polities korrekte wêreld is dit al amper omstrede om so ‘n wens uit te spreek, want is Kersfees dan nie ‘n christelike fees en daarom aanstootlik vir nie-christene
Lees verder: Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners
Nuwe boek werp lig op ANC se terreurveldtog
‘n Nuwe boek werp lig op ‘n sogenaamde ‘n mislukte operasie om ANC-leiers te vermoor in ballingskap. Die boek wat pas in Brittanje verskyn het, Iron Fist from the Sea: South Africa’s Seaborne Raiders 1978-1988, vertel hoe skilderye met plofstof gelaai, sou gebruik word. Die vliegtuig vol spesmagsoldate wat die “gelade” skilderye sou aflewer het egter in mistige
Nog ‘n vragmotor ploeg tussen Kersinkopers in
‘n Vragmotor wat tussen voetgangers in Glasgow, Skotland ingeploeg het, het die dood van ses mense veroorsaak. Die ongeluk was by George Plein wat Glasgow se grootste inkopiesentrum is, en waar ‘n kermisspeelgrond en ysskaatsbaan ook ingerig is vir die feesseisoen. Skotse polisie het dit as ‘n ongeluk beskryf, en geen sabotasie word vermoed nie, maar dit
Polisie keer groep aan wat Lesotho by SA wil inlyf
Die polisie in Ficksburg in die Vrystaat het bykans 140 lede van die Free Movement of Basotho, onder wie hulle leier bekend as Doctor Morolong, aangekeer. Hulle is in hegtenis geneem toe hulle ‘n optog wou hou om te eis dat Lesotho by Suid-Afrika ingelyf word, het RSG berig. Die polisie sê die 40-jarige leier
Lees verder: Polisie keer groep aan wat Lesotho by SA wil inlyf
Eerste sooie vir Nicaragua-kanaal omgespit
Dit kan een van die mega-projekte van die 21ste eeu word vir die sowat ses miljoen mense in Nicaragua wat in uiterste armoede leef. Die 300-kilometer-lange Nicaragua-kanaal wat die Karibiese See met die Stille Oseaan verbind, sal 100 jaar na die voltooiing van die Panamakanaal, die tweede kanaal deur die Sentraal-Amerikaanse vasteland wees. Die Chinese maatskappy Hong Kong
Olielande blameer nie-OPUL lede vir olieprys
Saoedi-Arabië sê hy sal nie olieproduksie verminder om markte te steun nie, het RSG berig. Dit is een van die duidelikste aanduidings tot nog toe dat die wêreld se grootste olie-uitvoerder nie van plan is om die mark te hulp te snel wat sy grootste krisis in jare beleef nie. Die land se olie-minister, Alial-Naimi
