Die ANC se provinsiale Werkkomitee in Noordwes het drie amptenare aangestel om waar te neem as burgemeester, speaker en hoofsweep in die Madibeng-munisipaliteit in Brits. Die burgemeester Popi Magongwa, die speaker Buti Makhongela en die hoofsweep Solly Malete is van hulle poste te onthef. Die ANC se provinsiale sekretaris Dakota Legwete het die aankondiging gedoen
Lees verder: ANC skop burgemeester, speaker en sweep van Madibeng uit
