Onderwys het die grootste enkele toekenning van die land se R1.25 triljoen-begroting ontvang en maatskaplike toelaes die meeste. Vanjaar se begroting moes ‘n verskeidenheid doelwitte bereik, waarvan die belangrikste seker was om broodnodige ekonomiese groei te stimuleer om die buitelandse beleggers tevrede te hou en daarna infrastruktuurontwikkeling en toelaes om kiesers tevrede te hou. Dus was
Lees verder: Begroting: Oproer en betogings dwing die staatskas oop
