[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Pierre de Vos sê so ewe aan ‘n paar mense wat kommentaar lewer op sy jongste prul waarin hy hom by die heksejag op Potchefstroomse studente oor ‘n sogenaamde “Nazi-saluut” voeg:
I was hoping any of these comments actually engaged with the substance of the argument I presented. Sadly not. Oh well, one day.
Sjoe, is daar enige “substansie”? Daardie idioot wat Desmond Tutu se “analise” van apartheid in die WVK-verslag geskryf het, het mos beweer dat Afrikaners oor ‘n “outoritêre kultuur” beskik en toe een of ander aanhalinkie uit Adorno gegee. Sover ek onthou, was hy ook van die Universiteit van Kaapstad.
Ek dink De Vos adem maar net die soort Boerehaatteorieë wat op sy kampus rondsweef uit en die meeste van die tyd weet hy nie eens waar hulle vandaan kom nie, weens ‘n gebrekkige kennis van Westerse denke, filosofie en geskiedenis.
Tydens die Weimarrepubliek het Hitler in stryd getree met die kommuniste en naarstiglik gesoek na simbole en rituele wat hulle s’n kon naboots. Pleks van die hamer-en-sekel het hy die swastika gekies wat blykbaar op sy Katolieke kerkgebou in Oostenryk iewers al baie lank vertoon is.
Die oorspronklike model vir nasionaal-sosialistiese rituele en simbole was dus kommunisme. Soos ‘n hele paar mense, onder andere die Nederlandse politikus Martin Bosma, onlangs opgemerk het, was nasionaal-sosialisme eintlik ‘n linkse ideologie. Beide kommunisme en NS verteenwoordig vorme van “burgerlike godsdiens” of dan die aanbidding van wat Koos Malan in sy boek Politokrasie “die jaloerse god”, die staat, genoem het.
De Vos se “ontleding” – dis nie ‘n ontleding nie, want hy poog geensins om enige werklike neutrale beskrywing of begrip van die voorval aan te bied nie – verteenwoordig, soos ek reeds voorheen in ‘n Engelse kommentaar gesê het, op sigself ‘n afskuwelike stuk “groupthink” en konformisme.
Kom ons neem nou ‘n hele paar treë terug, soos die spreekwoordelike “antropoloog vanaf Mars” sou kon doen. Waarmee hy besig is, is presies waarvan hy die studente op Potch beskuldig. Hy voel hom deel van ‘n groep – die linkse Engelse stam van vervelige, dom akademici op Rondebosch. Behalwe hy is ‘n effense buitestaander wat nie eintlik Engels is nie, daarom moet jy die waardes van sy groep – asook sy Boerehaat – nog meer beklemtoon in ‘n angsvallige poging om tot die groep te behoort.
Dus, Afrikaners is Nazi’s. Of ten minste diegene wat tydens die tweede wêreldoorlog lede van die Ossewabrandwag was. Dit strook met die amptelike SAKP-siening deur die lid Brian Bunting in sy boek The Rise of the South African Reich.
Wat De Vos onder “kritiese denke” verstaan, is juis om binne stamverband te konformeer en die vooroordele van sy groep klakkeloos te herhaal en op Afrikanerstudente te projekteer. Waarskynlik beskik vele van daardie meisies wat hul koshuislied sing en hul arms in die lug swaai oor meer kritiese denke as ‘n paar departemente aan die UK saam. In elk geval sal hy nie weet nie, want hy het met geen van hulle gepraat nie; nie eens Beeld het hulle menings gevra nie. Soos onder Stalin, word daar aan hulle vertel: Ons wéét julle dink sus, en van nou af aan sal julle só dink.
Gesien vanuit ‘n (kultuur)-marxistiese oogpunt, is ‘n “goed funksionerende universiteit” soos De Vos dit noem een waar studente die “kritiese teorie” van Horkheimer of Marcuse of Adorno of wie ook al bemeester, tesame natuurlik met Das Kapital, en daarna die wêreld om hulle “krities” begin ontleed. Die postmoderne filosowe – en verder terug natuurlik Nietzsche – het reeds jare gelede aangetoon tot welke mate die marxisme dieselfde struktuur as dié van ‘n godsdiens vertoon.
Dus, om “krities te dink” beteken binne sy raamwerk – of dié van sy stammetjie Boerehaters aan die UK, wat een en dieselfde raamwerk is – om “sonde” by ander raak te sien. Dit gaan om die afdwing van die polities korrekte kode en daar word fundamentalisties genoeg van ons almal verwag om ons daarby neer te lê. Ook die koshuisstudente op Potch.
Nes onder kommunisme en NS, gryp die staat in elke aspek van ons lewens in: in die ekonomie, in die opvoeding, in die verhouding tussen ouers en kinders, in ons openbare en privaatlewens. Die staat, asook akademici wat blykbaar nie meer “navorsing” doen nie, maar hulle voltyds met heksejagte op “sondaars” besig hou, bedreig op ‘n wesentlike manier ons vryheid.
Hierdie staatlike “morele leer” wat met fanatisme op ons afgedwing word en waar selfs ons taal en onskuldige gebare deur die linkse dwepers – amper het ek die woord “ajatollas” gebruik, maar ek dink dit sou ‘n belediging vir Moslems wees – gepolisieer word, staan in jukstaposisie met die bandelose wreedheid, verkragting en sadisme wat ons jaar na jaar in Suid-Afrika ervaar. Soos alle vorme van fanatisme, is politieke korrektheid wêreldvreemd en glad nie van toepassing op die “wrede paradys” waarin ons woon nie.
Die haas totalitêre en fanatiese denkbeelde van politieke korrektheid is so ver verwyder van die Afrikanerkultuur en -lewensbeskouing, wat in die Joods-Christelike godsdiens en die Europese Verligting gewortel is, dat ons nie meer dieselfde land kan deel nie. Net soos Indië en Pakistan na godsdiens in twee state uiteengeval het, sal Suid-Afrika in ten minste twee state verdeel moet word.


“Die staat, asook akademici wat blykbaar nie meer “navorsing” doen nie” – Dis seker gebaseer op Lacan – al weer! Wat verstaan hierdie akademici nie? My kontak met lektore wys maar net weer en weer dat hulle so onder druk geplaas word om gemors te motiveer dat dit hulle heeltemal deurmekaar maak. Dit moet hel wees om vir hierdie idiote te werk. Selfs diegene wat saam met die klompie werk raak soos die DA en VF+ van lotjie getik – nie lank nie en ons almal is so. Die Front Nasionaal is ‘n uiters welkome briesie wat waai.
Ek sien ook dat die PUK-studente hulle eie veldtog begin het. BRAVO PUKKE !
Die oomblik wat ek hierdie De Vos-perd se gesig sien, wil ek hom trap, aan die ander kant, die mannetjie is ook so verfynd, verpletter hom soos ‘n lastige vlieg … Dit moet hel wees om so liberaal-gestremd te wees !
” … sal Suid-Afrika in ten minste twee state verdeel moet word” – ek “eggo” u woorde, tot op die laaste letter.
Amper klap ek na die vlieg op my skerm …
Ek kan nie ophou lag. Dit was nou snaaks – ek sien dit al ! Ek geniet jou humor baie – dankie.
LMAA!
(Lag My As Af!)
Ek hoop daai vlieg doen op sy kop wat hulle op my kar doen. Dit sal ‘n gepaste kommentaar op ou Pierre de Tos wees.
Ek hoop Pierre de TOS lees hier … my maagspiere werk oortyd !
Ag nooit…! Ek lag my nog skeef!
Flippen snaaks!!!
In die daad staan de Vos seker soos ‘n vraagteken.
Wat van ‘n Seemeeu of ‘n vrugtevlermuis…? Hulle spuit tot die verf van jou Lamborghini af!
Of ‘n volstruis. ‘n Hoop soos ‘n bees s’n, maar omdat die volstruis nie kan vlieg nie sal die volstruis hom eers moet platskop, so ek stel die volstruis voor.
Laat dit ‘n spanpoging van beide wees… Skop, gly daarin en sprei hom bont… (~:
Het ‘n plaaslike matwewer gevra om sy gesig op ‘n deurmat te weef… Ek kan nie wag dat ons hond, grynsend, luilekker, sy been oor sy mof-agtige snater lig nie… (Ek het ‘n bak modderige kattekruid waarin ek my skoene afspoel voordat ek die mat gebruik…) 😉
“beweer dat Afrikaners oor ‘n outoritêre kultuur” … nee, net ‘n verhewe kultuur!
Die Afrikaner se kultuur IS verhewe, omdat ons waarde heg aan dinge wat waarde hét. Nie soos die onnosel swartes wat die waardelose hoog ag, en die waardevolle verag nie.
Kennis en wysheid word deur die Afrikaner as van waarde beskou … terwyl die peperkorrel-pobbejaan glo dat kinders-by-doesyne waarde het (al het hy nie genoeg om hul te voer nie).
Ons en hulle siening verskil so drasties … dat slegs segregasie sal werk!
zo was de Holodomor ook een doordachte ontwikkelde industrie en in hoge mate politiek correct te noemen, omdat het maar politiek correct blijft om de Holocaust het monopolie op leed, met schadevergoedingen tot het einde der tijden te geven.
“Die haas totalitêre en fanatiese denkbeelde van politieke korrektheid is so ver verwyder van die Afrikanerkultuur en -lewensbeskouing….
Dit woordje ‘haas’ is hiermee echt een struikelblok.
Vos is niks meer dan een ordinaire laffe opportunistische meeloper en charlatan, een van velen in het nuwe SA, die z’n dierlijke instincten volgt in dit verderfelijke overheersende dictatoriale anc regiem wat onophoudelijk bezig is de Boere Afrikaner te stigmatiseren middels onevenwichtige benadrukking en uitvergroting: Zelfs het ontwerpen van een vals beeld met o.a, nazi symboliek, agressief als etiquette streepjescode van een industrieel product op de mond geplakt van deze etnische minderheid met als doel te isoleren als herkenbaar onderdeel van Genocide. Daarom is het zinvol dat partijen in Europa nu minstens en snel gaan voorkomen dat dit soort als Vos kan uitwijken naar West Europa wanneer te worden ontmaskerd en als ratten het zinkend schip wensen te verlaten.
Die luis van een Jaco Scherman was een van de vele voorbeelden in het valse imago bouwen en doordrukken door deze vunzige misdadige staat.
de zogenaamde scheiding van kerk en staat resulteerd paradoxaal en pijnlijk genoeg in een nieuwe kerk. En wel een die, ondanks alle anti kerkelijke propaganda, veel slechter is !
Een schrijnend voorbeeld is de kinderopvang in Amstrdam in de schrikbarende omvangrijke diepgaande Robert M. Zaak. Terwijl het geschreeuw over kindermisbruik in de kerken nog gaande was !( aasend op geld uit de kerk kas.)
As ek van de Vos lees dan dink ek terug dat Top Deck my gunsteling sjokolade WAS!
Nie meer nie!
Ek is NAAR!!
Hey Willy, wat gaan hier aan? Was Top Deck nie altyd Wit-bo-Bruin-onder nie? Hierdie is seker Nuwe Suid-Afrika sjokolade!
Ja vandat iemand vir my gese het wat simboliseer ‘n Top Deck haat ek dit! Ek wonder hoe werk dit in hierdie de Vos se verhouding?
Ek sou baie graag wou hoor wat dink hierdie liberale sot daarvan, of liewers, gaan hy hom ontferm oor Mnre Clive Derby-Lewis en Janusz Waluz wat gisteroggend aangeval is in die tronk, gaan hy sy groot bek rek en die voorval betreur? Dit dalk plaas op Beeld of uitbasuin dat dit ‘n veragtelike daad was. Nee, vir seker sal hy nie, want hulle velle is wit. Wat van ou Tim-man, Adderjan Basson, enige woord van veroordeling deur hulle?
Maar hy bekommer hom oor onskuldige studentepret!!!
Ek lewer eerder nie kommentaar oor hierdie onderwerpe nie… Want, die welbekende, sekelswaaiende selfstandige naamwoord vir ‘n Afrika verskroeide helsim is die olie waarin ek my loodpunte doop… Mense mag aanstoot neem wanneer ek Afrikaan wangbene daarin smelt…
Al troos wat ek het, God slaap nie, ‘n bejaarde kanker-pasient word aangerand, behoorlike mediese behandeling word geweier – nou-ja, ons ken almal die blinde sambok.
Flip weet… Ek “Duck-tape” my bek sommer self nou toe…
Ja, God slaap nie. Maar is dit nie tyd dat ook ons wakker word nie?
Gas, ek is nie heeltemal seker wat jy bedoel nie.
Het te laat agtergekom my inset is vatbaar vir ‘n verkeerde vertolking! God is uiteraard altyd wakker. Hopelik is en was ons wakker. Wat ek bedoel is dat Afrikaners nou in groot getalle hulle moet aansluit by dié wat hulle self ervaar as wakker.
Hoop nie my verduideliking het jou nou aan die slaap nie. ZZzzzz…
Absoluut gas ! God sluimer en slaap nooit. Dankie vir jou verduideliking (nee, ek GAAP nie … hehe).
Jou woorde is soos heuning op die tong –
Jy laat my verleë, blosend…
‘n Beskeie dankie aan jou – vlinder, Son-gekuste Rooikop-mensie….
Sedert 1994 toe die NSA gebore is uit verraad en gierigheid is alles
wat as normaal beskou word in n eerste wereldland vernietig. 20/25 jaar gelde
sou iemand soos de Vos en vele meer soos hy se uitsprake as n verleentheid geignoreer gewees het – nou sit ons egter in die kranksinnige posisie dat n eerste wereld volk regeer word deur derdewereld ongeletterde mense wat as enigste verweer – mag misbruik en deur hierdie magsmisbruik onbekwame mense in magsposisies te plaas.
Abnormaliteit wat grens aan n kranksinnige situasie.
Mens kan nou baie dinge vir hierdie de Vos toevoeg maar die realiteit is dat de Vos se denke vanuit deredewereld denke spruit. Derde wereld mense kan n mens nie regtig help of rig nie – hulle is nie vatbaar daarvoor nie. Ons enigste anwoord as Afrikanervolk en eerstewereldburgers is om ons af te skei van die derdewereld mens en hulle derdewereld regering.
Daar is gewoon net geen raakpunte op enige vlak waar ons mekaar ooit sal kan ontmoet nie. Hulle is alles wat ons nie wil wees nie en ons is alles wat hulle nooit sal kan wees nie.
Daarom het ek niks vir de Vos te se nie behalwe jou vreemde patriotisme is vir my onverstaanbaar en die vernietigingsdrang van mense soos jy en die vernietigingsdrang van die mense wat jy ondersteun van alles wat werk – is vir my nog meer onverstaanbaar.
Weereens ‘n waardevolle onderwerp om aan te kou… Dankie Dr Dan
Laat ons wreed eerlik wees:
Die moord op Verwoerd was die dolksteek in die buik van die Afrikaner Volkie.
Want daarna het die Nazis oorgeneem en van die Christelike veelvolkige demokrasie ‘n minderheids diktatuur gemaak met ‘n rakleeftyd van een geslag = 40 jaar.
Maar daar was nog lewe in die dodelik sterwende liggaam van Veelvolkige Selfbeskikking in die vorm van die uiters suksesvolle Dept v Inligting van Rhodie .
Die beuel FW en sy Broer en Pik het Veelvolkige Selfbeskikking finaal gehang of keel af gesny met die skandalige vals sg Inligtingskandaal.
Natuurlik Is die volksvreemde Nazis met hul rooi vlae die grootste ramp wat die Afrikaners kon getref het [net soos die res vd wêreld]. na die ABO se verskroeide aarde.
Grooter ramp as die ABO want ons siel en gees is gesteel omdat dit net soos Marxsisme ‘n soort paganistiese religie is bygeloof / afgodediens.
Verskroeide gees en siel.
Wat Dr Dan hierbo na verwys is so waar tov die ABO gay vrymesselaars kultus sowel as die Marxsistiese religie en die Nazi afgodediens.
Verwys weer na Dan Brown se roman ‘The Lost Simbol’ waarin hy die skrikwekkende fyn balans tussen hierdie afgodediens en suiwer satanisme beskryf – met al die stigmata duidelik in ons samelewing sigbaar Soos self mutilasie en tatoos ens…
Hoe dun is die lyn om van die ware geloof (met ‘n woord in die Woord om nie inprentings op jou lyf te maak nie), om van juis daardie ware geloof oor te steek, terug na die barbarisme? So dun soos die streep van ‘n tatoeëermerk? Ja, daar is nou mense wat wat sal sê hy/sy het ware geloof gevind toe die ink by hy/sy sweetgaatjies ingesink het om lewenslank daar vas te sit. In die ou dae kon jy aan die klomp prentjies wat daar aan iemand se lyf aangebring is beoordeel of hy (in daardie tyd het ‘n vrouegevangene nog twee keer gedink voor sy haar laat tatoeër het, dit was nie samelewingskorrek vir selfs ‘n vrou in die tronk nie), ‘n lang- of ‘n korttermyngevangene is, hoe meer die prentjies, of hoe meer die kêrel ingekleur was, des te langer was hy in die tronk. Praat van paradigmaverskuiwings!
“Gas”… Sluit aan en stel jou bekend asb.? Jou insig en manier van pen vashou is werklik sonderling. Jy het jou gedagtes so grasieus verwoord. Pragtig!
Baie dankies vir jou perspektief.
As ek na die tatoeëermerke kyk dink ek altyd aan Langenhoven se gegvleuelde woorde: “Gekke en dwase skryf of deure en glase…”
Jan dit kon net sowel ek gewees het wat hier geskryf het – stem saam met wat jy hier verwoord. Net een verskil ek het die “DaVinci Code” van Dan Brown meer geniet en meer insiggewend gevind as die “Lost Simbol” dit was vir my na die Davinci Code of hy n bietjie oorboord gegaan het in die Lost Simbol.
Riempies die ontknoping van The Lost Simbol na al die delusies en illusies en hallusinasies is op die laaste bladsy:
Dat die verskil tussen satanisme en die Christelike beskawing – tussen Duisternis en die Lig in 3 woorde/konsepte::
Geloof
Hoop en
Liefde
Waarvan Liefde die grootste is..
Vader, Seun en Heilige Gees – Volkome Een – Liefde is die ewige Stempel van God.
Waar God is, is hoop en geloof oorbodig…
Haaaai Dolk dis mooi jong!! Baie dankie
Die enigste Lig in ons duisternis.
Maar passop hier is karrakters wat ons vir die leeus wil voer.
Maaaar
Laat ons immer dankbaar wees want my vriend in Yorkton Kanada stuur hul weervoorspelling waar dit MINUS 40 tot MINUS 69 grade is.!!!!
Hulle kind is daar dokter – hulle doen dit op Skype!!
Ag nee Riempies, ek het rerig gedink jy kan oordeel tussen fiksie en waarheid. Brown se skrywes is die literere weergawe van kougom. Maar nou begin mens agter kom waar julle hierdie wilde goeters uitkrap.
In die trant kan ek aanneem jy en Outoppie / Jan lees ook David Icke?
Bert ek het bloot net evaluerende parallelle getrek tussen die twee boeke wat ek beide aangekoop en gelees het – jy moet oplet in die klas 😉
Jammer Riempies, ek sukkel om op te let in diè klas. Sub B verveel my bietjie so wees geduldig! Terwyl jy so ywerige leser is, skaf gerus David Icke se boeke aan, dit sal mooi in hierdie kraal pas 🙂
Bert ek moet n poging aanwend om van hierdie David Icky n boek in die hande te kry om te sien wat jou so
beindruk – tans gaan dit net baie druk met my – soos dit is is daar etlike boeke met onderwerpe waarin ek baie belangstel wat onoopgemaak lê by gebrek aan tyd om te lees. Hou moed voor in die wapad brand n flou liggie ek gaan n daadwerklik poog aanwend om by jou aanbeveling uit te kom al is kort duskant die oordeelsdag 😉
Reg so Riempies! Maar jy kan solank jou nuuskierigheid voed deur aanlyn na te slaan. Hier is ‘n sappige storie oor hoe die IMF glo Verwoerd se sluipmoord gereel het (toe nie die VM’s nie!!) en ook die Helderberg vliegongeluk, om die Natte te “straf”.
http://www.davidicke.com/headlines/56961-blowing-airliners-out-of-the-sky/
KOMPLIMENTE met ‘n puik skrywe Jan.
Helemaal eens met de stelling dat Hendrik Verwoerd zelfbeschikking voor de etnische groepen als doel had en dat de Britse elite een griek bereid vonden om die politiek fysiek te vermoorden.
Apartheid is een Afrikaans woord voor het recht op zelfbeschikking.
Dr. H.F. Verwoerd….
Duidelik het het jy ‘n uiters ongesonde homo-erotiese fiksasie met die Vrymesselaars. Dus wonder mens – is dit geskoei op afguns? Vrees? Onkunde? Of ‘n verwarde kombinasie van al drie?
Dan Brown?? Ek skreeu nou van die lag! Brown, (nes Stephen King en Wilbur Smith) is ‘n pop-fiksie skrywer. Om hom aan te haal is soos om Huisgenoot of Bollie as verwysing te gebruik. Verstommend dat sommige so klaaglik ongekunsteld kan wees, maar dankie vir die ligsinnigheid!
Ou Bertus jy skuld ons laaankal ‘n antwoord:
Hoekom wou ‘n Vrymesselaar Pratt vir Verwoerd doodskiet en hoekom is die ABO deur die Moffia Rhode Milner Jameson en Kitchener aangevuur?
Hoekom is Broeder Pik so positief ingestel teenoor die ANC?
Waaroor gaan die Voortrekkermonument Hm?
Maaar neee Bokryer Bertus is mateloos gekant teen sy eie kultus se handewerk? Hoekom?
Is daar dan skeuring tussen die Ingelse en Hollandse faksies van Ou Bertus se wit Broederskap Hmm? Dat Bertus selfs moes vlug?
Asseblief moet tog net nie weer jou brain drain se deksel blaas nie en jouself as ‘n hondekuttel aansien nie. Want my Vrymesselaarsvriende is gawe ouens en doen goed so vêr hulle gaan met liefdadigheid – die smart ouens van die dorp op wie ons kan staatmaak.
Hulle is maar net nie Christene nie maar ek laaik hulle almal hier.
Daarom verstaan ek nie hierdie diep snydende uiterste paradoks in ons samelewing nie – want ek ken die uiters streng gedragskodes van die gewone oordentlike Vrymesselaars
[Ons buurman op Robertson het destyds selfmoord gepleeg oor die 3 koppe aan sy deur ……..]
Waar pas Ou Brain Drain Bert in Hmm ??
Jammer korreksie – “…3 KLOPPE aan sy deur”
Trippie dit is alles in Die Towerfluit deur Mozart getoonset – met die mooiste musiek denkbaar uitgebeeld. [Die Koningin van die Nag is Isebel van die Bybell] Die uiters moeilike area wat Ons Miemie so goed kon sing.
….sal ek julle meer vertel? Google eerder self
Vertel bietjie oor die drie kloppe? Of is dit KOPPE?
Miskien sal genl Koos de la Rey weet – hy was immers ‘n Vrymesselaar. Of genl Piet Cronje. Of Kmdt Theron. Die meerderheid Boeregeneraals was Messelaars ou bees! Nes die meerderheid Voortrekker leiers!
Maar jy moet jou eerder gaan verwonder oor die Voortrekkermonument, wat ook ‘n tempel aan die Allerhoogste is. Soos die simboliek op die panele buite-om, die 27 marmer panele, en die 33 ligstrale binne-in. Weet jy hoekom? Hier’s ‘n leiddraad – ATEN.
Vrymesselaarsvriende? Jy wat Outoppie is? Hahaha! Jou grapkas! Ou Janneman, ek weet (en jy weet) hulle het jou ge-blackball, vandaar jou toksiese afguns en nyd. Een organisasie wat net so erg vyandig soos jy was, was die Broederbond. So nou wonder ek, is jy ‘n verloopte Broeder hmm?
Dis nogal jammer – tragies amper. Jy toon soms potensiaal en dan wonder ek of die spesiale mistieke en antieke insigte wat VM bring, van jou ‘n beter man kon maak. Maar dan dink ek aan die VM gesegde “VM maak van ‘n goeie man ‘n beter man”, maar kan nie ‘n slegte man ‘n goeie een maak nie. Sela.
Vrymesselary Baalkultus is inderdaad die grootste en sterkste volksvreemde godsdiens van die Boere Afrikaners naas Nazi Arianisme en Marxisme
Aldus die homo-eroties obsessiewe BROEDERBONDERS soos jy. Net uiters oningeligdes sal dit ‘n godsdiens noem.
Kom outoppie, ek wag vir jou.
http://praag.co.za/?p=22844
hehehe BertO
Goed gestel.
Dink tog dat Bollie en Huisgenoot nader aan die werklikheid beweeg as Oom Jan van Oranje se Daantjie Brown.
Koddig om te sien hoeveel siele en siellinne Oom Jan se geloof in Brown se sprokies deel.
Sjert interessant dat daar nie werklik so iets soos fiksie bestaan nie – fiksie word gebou uit waarneming en
ervaring en navorsing. Ek dra nie kennis van huisgenoot en bollie nie wil jy my nie inlig waaroor dit gaan en wat dit is nie?
Beste Rieme en Jan van Oranje
Al gehoor van die uitdrukking dat die werklikheid dikwels vreemder as fiksie is?
Wanneer sleepsels soos Huisgenoot oor al die bekendes se WERKLIKE sotlikhede en vergrype skinder, wil dit inderdaad lyk asof die werklikheid vreemder as fiksie is.
Dink maar aan ou Joost en sy dinge, of Oom Solly en sy dinge…
Wanneer HG en andere egter hul eie verdigsels en verdraaïngs van die WERKLIKHEID as waarheid smous, is dit niks anders as fiksie, leuens, str..tstories en wat mens dit ookal sou wou noem.
Dink weereens aan Joost en sy dinge, of Oom Solly en sy dinge…
Tyks jor pieks met annir woorde.
Julle dissipel – Daantjie de Bruin – se fabels is gelyk aan fiksie str..tstories en wat mens dit ookal sou wou noem. Hy neem ‘n paar interessante gebeure uit die geskiedenis en weef ‘n lekker storie/vertolking daarom heen. Ou triek wat deur ontelbare skrywers deur die eeue heen gebruik word.
Danny B het dit egter so oulik gedoen, dat julle tweetjies en seker ‘n hele kaboedel ander siele dit mettertyd as die waarheid aanvaar.
Baie dieselle tiep van ding wat politici regkry wanneer hulle daarin slaag om perdedrolle as vye aan die arme goedgelowige stemvee te smous. Vergelyk in hierdie verband Lenin, Stalin, Hitler, Mussolini, De Gaulle, Kennedy, Churchill, Amin, Mugabe, Smuts, De Klerk, Obama, Bin Laden ens ens ens.
Groete
Sjert
Ag ou Sjerkie-kie-kie jy weet mos nou al ek laat my nie
uitlok nie en wat ek glo of verwerp doen ek sommer vir my self. EN ek wil ook nie veg nie want die slag as jy jou akademiese agtergrond inspan in jou kommentare
– geniet ek jou logika, kennis en insig geweldig baie en ek wil myself nou nie in n posisie plaas dat ek met n dikbek verby dit blaai oor ek moet uit hardekwasgeit nie. Vrede en groete ook vir jou. 😉
Rieme
Moenounie die dienghilmandêries te ernstig ervaar nie. Jy’s hoeka te skerp daarvoor.
Jy weet mos dat ons twee – soos ‘n hele paar van die ou Praag piete – van mekaar mag verskil, sonder om onnoriglik moerig te raak, of om mekaar te lyf te gaan.
Dit is die oukies wat met eensin snert aandag wil trek, wat ‘n baie kort rakleeftyd het, wat geen aandag verdien nie.
:-))
Hoe skryf jy soos iemand wat pruim…? (~;
Touche Sjert! Perfek gestel. Asof die feit dat hulle sulke bollie lees (en glo!!) nie reeds erg genoeg is nie, siteer hulle dit wragtag as verwysings! My bek hang oop…
Sjert die onderwerp is ‘volksvreemde polities korrekte godsdienste’ – die ding waaroor die Voortrekker monument en die Hugenote monument getuig. en waaroor die ABO gebeur het en Verwoerd se moord.
Riempies het vir Broer Bert ‘n ruk gelede geheel laat ontklee asteware vir almal om te sien hoe die verskriklike leegheid van Nitzche lyk.
Vertel my ook van Bolie vd Huisgenoot
Van die Voortrekker Monument gepraat. Jy is seker bekend met die feit dat die argitek van die monument – Gerhard Moerdijk – deur die Völkerschlachtdenkmal in Leipzig ‘geïnspireer is.
(Ek wil nie sê dat hy dit afgekyk het nie :-))
Daardie monument wat in 1914 voltooi is, se bouwerk is inderdaad deur ‘n Bokryer losie in Leipzig aangevuur.
Ons monument se bouwerk is natuurlik eers in 1937 begin…
Ek het by verskeie geleenthede die Leipzig ene besoek en word ieder keer getref deur die onbetwisbare ooreenkomste met Monumentkoppie s’n.
Die Duitsers was laas kliphard besig om die monument te restoureer en na jare se verwaarlosing, te herstel.
Sjert, dit is lekker om ‘n wel ingeligte se kommentaar te lees. Ek leer baie en vind jou kommentare met die humor vreeslik interessant!
Dankie Willy!
Soos jy en talle ander piete en pietinne op Praag, geniet ek ook die geleentheid om ‘n mening uit te spreek, wanneer ‘n onderwerp of die kommentaar van ander deelnemers mens prikkel.
En algaande leer’t man.
Ironies dat mens dikwels meer leer van die ouens met wie jy verskil, as andersom.
Ja ek weet – want Moerdyk se dogter oorlede Irma enThinus Vermeulen was my persoonlike vriende Dis juis sy wat my op die spoor gesit van die goed waaroor Brain Drain Bokryer Bert elke keer sy sumpprop verloor.
My Pa het altyd gese tweedehandse goed is jakkalspis.
Sjert jy is nou ‘n jintelmin en ek nie, so laat ek dit dan maar sê: hy het dit wel afgekyk! En nie net in Leipzig nie, maar ook in Egipte, die VSA (Washington veral) en elders. Wat is daardie gesegde – as jy by een afkyk is dit plagiaat. As jy by baie afkyk, is dit “navorsing”.
So outoppie jan, dus moet ons die Hugenote en Voortrekker monumente laat sloop? Hoekom kom jy nie uit en sê dit prontuit nie?
Politieke korrektheid is dus nie ‘n wonderbaarlike middelgrond vir konflikvermyding soos dit op die oog af lyk nie, dis politieke wraak wat in paaiemente uitgedeel of ontvang word. Politieke korrektheid is dus ‘n liegstorie, bedrieëry waarin daar iets of subtiel uitgedeel of ontvang word.
Nou tref dit so dat dit die Westerling, en besonderlik die Anglo-Amerikaner (daarby ingesluit die bekeerlinge uit die Afrikanerdom tot Anglo-Amerikanerskap soos Pierre de Vos), is wat die verste gevorder het op die pad van subtilisering van politieke korrektheid.
Maar ook vir De Vos wag daar ‘n oomblik van waarheid, ‘n “future shock” soos Alvin Toffler in ‘n dik boek lank daaroor uitwei, Dat hy soos die Roomse non Elsie Quinlen vergeefs by haar Swart moordenaars pleit: “Don’t kill me. I’m British!”
Ja, daar breeek ook ‘n tyd aan vir die Swart barbaar se stil-gekoesterde politieke korrektheid. Daardie dag wanneer al die magsimbole van die Westerlinge, hul skole, hospitale, hul klinieke en hul munisipale geboue, in ligte laaie opgaan.
Politieke korrektheid is ‘n paaiery, ‘n kruipery om jouself te oortuig dinge is nie so erg nie. Dit wys net swakheid aan die ander party – in ‘n westerse samelewing word dit dalk gesien as ‘n vergewende/vredeliewende gebaar. In die Afrika konteks beteken swakheid jou einde – dit word met minagting bejeën en lei uiteindelik tot jou dood.
Soos oom Churchill geseg het ” appeasement is like feeding a crocodile hoping it will eat you last ” of so iets. Selle storie met die “verligtes” soos dr// prof De Vos.
Hulle almal ry in die ou bootjie wat hopelik na n nirvana van soorte , n utopia sal lei . Angsvol hoop hulle vir daai ou plekkie waar elkeen die ideal van rust[tigheid] , harmonie , stabiliteit en vreugde kan ervaar . Waar elkeen vir sy eie deugde aanvaar sal word sonder enige lastige reels en morele waardes ens.
Utopia, Azanie , Nirvana ens bestaan net in n paar zolbegolde liberale denkers se koppe. Dit is n onbereikbare plek wat nie bestaan nie en nooit sal bestaan nie. Dit druis in teen alles wat goed en reg is.
Waar woorde inderdaad.
De Vos is ook maar net soos ‘n bobbejaan wat varke oppas: : Hy ry net altyd op die VOORSTE vark.
Jy seker jy verwar nie die ruiter met die opgesaalde nie?
Der Führer ist zurück!
http://www.youtube.com/watch?v=tmmzdBKRYtc
Jy het my nou lekker laat lag!
Meine Freude Puma, Sieg Heil.
Ek het dit baie geniet – kan mens dit nie ook vir Beeld aanstuur nie?
My skrywe oor die aangepaste video is uitgevee…
Dit maak geen sin nie – ek het die vervaardiger daarvan gekomplimenteer…
Ek sou meen dit voor diehandliggend – die Transvaal en Vrstaat waar ons historiese aanspraak op het.
Broer Bert en Sjert kyk na die skakel oor die simboliek van Nuwe RSA se wapen [Cote of Arms ] as julle klaar is met DH se Bollie.
http://masonsinsa.blogspot.com/
Daar is geen Christelike simboliek in nie – uitsluitlik Vrymesselaars simbole
Die studie is al in 2010 gepubliseer.
Ek vra weer
verwat is OBroer Bert en Sjert so gekant teen sy eie Baalkultus se handewerk – of is hy maar net nog ‘n Piet Retief wat kan toor met woorde.?
Hmm?
Knyp O Bert knyp :-((
Solank die ~self-gesensorde woord~ toegelaat word om ons Volk se kinders op te pas – van ‘n pap babatjie af!, sal ons krepeer!
Dis ‘n GRUWEL wat hom oral afspeel… Klein, weerlose wit kindertjies – rustig, al spelende gemeng met die Vervloeking van ons Volkie!!!