‘n Totaal van 63 mense is in hegtenis geneem nadat lede van die gemeenskap in Moletlane by Zebediela op ‘n plundertog gegaan het en vyf winkels van Chinese sakemanne afgebrand het.
Die geweld spruit na bewering uit ‘n voorval die naweek toe ‘n 21-jarige man doodgesteek is ná ‘n argument met ‘n Chinese winkeleienaar. Die verdagte is in hegtenis geneem op ‘n aanklag van moord.
Sondag het lede van die gemeenskap begin mobiliseer en vyf winkels geplunder en aan die brand gesteek.
Niemand is beseer of gedood tydens hierdie voorvalle nie, maar uitgebreide skade is aan die geboue aangerig.
Die verdagtes, 43 mans en 20 vroue , is in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld en brandstigting en sal na verwagting later hierdie week verskyn in die Magatle-landdroshof .
Op Apel is sewe verdagtes in hegtenis geneem nadat hulle na bewering vyf huise en drie voertuie aan die brand gesteek het ook oor die naweek.
Lede van die gemeenskap beskuldig drie mense van die vermorsing van geld wat ingesamel is vir ‘n gemeenskapsprojek.
Niemand is dood of beseer is tydens die voorvalle nie. Die verdagtes sal in die Sekhukhune-landdroshof verskyn.
Lede van die Openbare Orde Polisie-eenhede is in albei hierdie gebiede ontplooi om die situasie te monitor en geen verdere voorvalle van geweld is aangemeld nie.
Die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo, lt.genl Fannie Masemola, het ‘n streng waarskuwing aan die lede van die gemeenskap gerig en gesê hierdie tipe wetteloosheid en gewelddadige optrede sal nie geduld word nie.
Meer as 70 lede van die Siyandhani gemeenskap buite Giyani in Limpopo is Dinsdagaand in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld.
Die SAPD het die voorval bevestig, maar sê dit is nie duidelik wat tot die onrus gelei het nie.
Onderrig by skole in die omgewing is ontwrig.
Diegene wat in hegtenis geneem is sal na verwagting binnekort in die hof verskyn.
Inwoners van Ntibane by Ngqeleni in die Oos-Kaap het sedert Vrydag die pad na die Mthatha residensiële kusgebied versper.
Die oproeriges kla oor swak dienste. Omliggende gebiede word ook geraak deur die oproer wat toerisme en skole negatieg beïnvloed.
Volgens berigte is sewe skole en drie klinieke gesluit weens die geweld.
Inwoners kla dat hulle al meer as tien jaar wag vir elektrifisering, die gebrek aan water, sanitasie en swak paaie.
Die gemeenskap dreig om nie die verkiesing te boikot as die regering nie op hul eise reageer nie.

Famous last words … Die gemeenskap dreig om nie die verkiesing te boikot as die regering nie op hul eise reageer nie. STEM WEER ANC, party van vals beloftes ! Julle president leef in alle luukshede, hy kan nog lekker swem ook.
Swem … ek glo nie hy kan nie – maar ‘n dr0l kan darem dryf!
Nou’t ek lekker gelag.
Nie dat hy soos die Queen Mary lyk, nog ruik nie…
Hulle sal nie traak oor die swem nie want hy kan net somin as hulle swem – die swemdam is vir al die BRIGS gaste – wat wel kan swem!
Wat wou, met al die geld wat hulle so steel het hy die top gehalte vlerkies vir die okkasie gekoop!
Ons volgende goue medalje wenner by die spele?
Absoluut StalinX!!
Ek dink nie daai zulu op my stoep kan swem nie:)
Daai Zoeloe swem nie op jou stoep of in ‘n swembad of in die see nie. Hy swem in die geld. Of is dit deesdae bankkaarte.
Nee baas gas, hy swem hom met my en djou sa sjeld. Daas ‘n drohl in die drinkwater.
Ek sou graag die argument tussen die in- en uitheemse genote wou hoor, seker een groot boggerop gewees. Voeg by dit slegs lae gehalte goedere om huis toe te vat en geen wonder die winkels is afgebrand nie! Vir al daardie moeite soek mens darem ‘n ordentlike paar skoene, petrol is duur!
Ordentlike skoene in die NSA? Dan moet jy ingevoerde skoene
van die buiteland koop en dit is onbetaalbaar duur en dit kan net die ANC
regering en hulle vrouens bekostig – my hart bloei as ek daardie pragtige
skoene sien – verkrag buite verhouding aan n onvatsoenlike oorgewig voet.
Die hele Lam-pôpô is in rep in roer na Zille daar was. Haar handlangers het seker die klonkies geld belowe. Gelukkig hoef ek niks op Praag te lees oor die Oskar sirkus nie. Hou dit so asseblief Redaksie. Ek lees liewer hoe die Makatese die plek afbrand voor ek lees en kyk hoe die Jode alweer ‘n geleentheid sien om wittes in die openbaar te verneder
Ek’s besny… Maak dit van my ‘n “Jood”?
Ek dink hulle OEFEN. Elke lokasie regoor die land het al hulle beurt gehad – party is kwansuis oor dienslewering, ander oor werksgeleenthede – noem die redes maar op. OEFEN waarvoor? Uhuru sê ek!
NOU PRAAT JY ! Vermoed ons dit nie al geruime tyd nie …
Jy is so beskeie!
:-))
Feite –
So bek kort die beste gehalte perske jem beskikbaar 🙂
Eersdaags gaan ons weer hoor oor die derdemag wat agter die geweld sit. Wie is dit en wat wil hul bereik? Brand en toitoi was hul wapen in die verlede, met goedkeuring en ondersteuning en aansporing van hul leiers. Nou wat nou? Kom ek gooi ook ‘n klippie in die bos oor wat volg: Grondwet word verander. O genade! Die liberale Jan skrik hom bleek (mag mos nie wit gebruik nie), maar ek het dan gestem vir reg en nou is alles verkeerd. Moes maar FN ondersteun het vir ‘n onafhanklike tuislandjie. Waarheen vlug ek nou?
Swem Jannie Swem – moet maar in zoempie se poel gaan oefen
Lekker lag ek nou vir jou! So waar! Zoema het dalk sy moffie-kappie aan…
Die Pakistaniërs en Sjinese moet vinnig besef dat hulle hare op die tande moet hê om ‘n winkel te probeer bedryf in ‘n lokasie.
Dit is nog net die begin..