Die polisie van Kopenhagen het Maandag gesê dat ’n “verdagte” brief ondersoek word wat in die kultuursentrum gevind is waar Saterdag se Moslemterreuraanval die lewe van een mens geëis het. Dit is die tweede soortgelyke aanval in Europa, nadat medewerkers van ‘n Franse satiretydskrif Charlie Hebdo in koele bloede in Parys neergevel is deur Moslemaanvallers.
Lees verder: Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle
