Ek verwys na Rapport van 5-9-2009 en Casper de Vries wat sê Afrikaners is NIE God se witbroodjies. Onder andere raak hy die volgende kwyt:
“Got news for you suckers . . . Afrikaans het ontwikkel uit tale soos Nederlands, Duits en Arabies, dis nie die uitverkore taal nie, hoor! Afrikaners is nie die witbroodjies van God nie, al is dit wat vir ons vertel is deur die korrupte spul Nasionaliste Nazi’s.”
Lees verder: Casper de Vries weet niks van taal of godsdiens
