Pure gif teen wit boere met nuwe grondgrypvoorstelle

Agri-Noordwes en die Afrika-boerevereniging van Suid-Afrika het hulle stemme by ‘n aantal ander landbou-organisasies gevoeg teen die regering se jongste grondgrypvoorstelle. Die betrokke dokument heet Final Policy Proposals for Strengthening the Relative Rights of People Working the Land, en fokus op die “uitbuiting” van swart arbeid. Ingevolge die voorstelle kan plaaswerkers op kommersiële plase die

Lees verder: Pure gif teen wit boere met nuwe grondgrypvoorstelle

Opposisiepartye verwelkom ad hoc-komitee oor Nkandla

Die Speaker van die parlement het aangekondig dat ‘n ad hoc-komitee ingestel sal word om te handel met die verslag van die Openbare Beskermer oor Nkandla. Die veelparty- ad hoc-komitee van 12 lede sal president Jacob Zuma se reaksie op die Openbare Beskermer se Nkandla-verslag bestudeer en voor die verkiesing terugvoer gee. Thuli Madonsela, die

Lees verder: Opposisiepartye verwelkom ad hoc-komitee oor Nkandla

Nuwe Eskom-hoof onder wolk van agterdog oor pensioenfonds

Ná ‘n versoek van Cosatu om meer inligting oor die persoonlike verryking van die waarnemende hoof van Eskom, Collin Matjila, tydens ‘n beleggingstransaksie, het Matjila skielik sy pos verlaat dog sonder om amptelik te bedank. Volgens die sakekoerant Business Day, het Matjila persoonlik gebaat by ‘n transaksie deur Kopano ke Matla, ‘n beleggingsmaatskappy van Cosatu.

Lees verder: Nuwe Eskom-hoof onder wolk van agterdog oor pensioenfonds

Verwarring heers oor nuwe nommerplate

Die LUR vir vervoer in KwaZulu-Natal, Willies Mchunu het gesê die nommerplaatstelsel is gewortel in apartheid en is ​​irrelevant vir huidige landdrosjurisdiksie en -grense. Kommer heers oor ‘n moontlike vermorsing van tyd en hulpbronne – terwyl verwarring heers – oor voorstelle vir nommerplate wat regoor die land gaan verander. KwaZulu-Natal het ‘n plan wat die

Lees verder: Verwarring heers oor nuwe nommerplate

Media uitgenooi na Bevry Clive Derby-Lewis-betoging

Die organiseerders van die Bevry Clive Derby-Lewis-betoging nooi die media uit om hul aksie om 9:00 op Saterdag 12 April te Kerkplein, Pretoria, by te woon. Afgesien van die bekende sanger-aktivis, Steve Hofmeyr, sal ‘n hele aantal partye en Afrikaanse organisasies die betoging bywoon. Mnr. Derby-Lewis, ‘n voormalige LV van die Konserwatiewe Party en burgemeester

Lees verder: Media uitgenooi na Bevry Clive Derby-Lewis-betoging

EFF-kiesers kom van DA-aanhitsing oor dienslewering

Die Wes-Kaapse onderleier van die DA, het Dinsdag aan sakelui in Bell­ville gesê die EFF se kiesers kom van die DA. “Weet julle die EFF het die meeste van sy kiesers van die DA getrek?” het Teuns Botha gesê en daarmee erken dat die steunbasis van sy party ver-links is. Hy wou egter nie in die

Lees verder: EFF-kiesers kom van DA-aanhitsing oor dienslewering

Twee werkers van Krugerwildtuin vas vir renosterstropery

Twee werknemers van SANParke verskyn Woensdag in die Witrivier-landdroshof vir hul beweerde betrokkenheid by renosterstropery. Die twee is vroeër in hegtenis geneem in verband met dié stropery. “SANParke, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het twee werknemers van die Krugerwildtuin Maandag in hegtenis geneem in verband met vermeende renosterstroop-aktiwiteite oor die naweek,” het Reynold Thakuli,

Lees verder: Twee werkers van Krugerwildtuin vas vir renosterstropery

Ericsson dank slagoffer van swart geweldsmisdaad af oor woord ‘kaffir’

Die Sweedse telekommunikasiereus, Ericsson, het ‘n werknemer afgedank omdat sy die woord “kaffir” in ‘n twiet gebruik het. Volgens ‘n woordvoerder van die maatskappy, Magnus Mchunguzi, het Basson, wat ‘n subkontrakteur is, die maatskappy se “sake-etiekbeginsels” geskend. Kennelik skend swart geweld teen blankes nie maatskappy se opvattings oor etiek nie. Die woord is gebruik in

Lees verder: Ericsson dank slagoffer van swart geweldsmisdaad af oor woord ‘kaffir’

Miljoene se skade by Bloemhof na oproeriges oorgaan tot brandstigting

Swart inwoners van Boitumelong by Bloemhof in Noordwes het die afgelope 48 uur miljoene rand se skade aangerig na hulle oorgegaan het tot grootskaalse brandstigting. Die polisie is steeds in die gebied ontplooi. Die oproerige skare het vroeër ‘n vergadering van die ANC en ‘n afvaardiging van die provinsiale regering ontwrig. Die oproermakers, aangevuur deur die

Lees verder: Miljoene se skade by Bloemhof na oproeriges oorgaan tot brandstigting

Die geheime oorlog teen geloof, deel 2

Deur Joseph Secreve. As ons ’n kykie neem in die wêreld van vandag is dit moeilik om te ontken dat belangrike konflikte langs die breuklyne van geloof plaasvind. Die Moslembroederskap, Taliban en waarskynlik nog ’n rits ander ekstremiste is besig om die Midde-Ooste te destabiliseer, die moraliteit van die Christelike Weste het die laaste twintig

Lees verder: Die geheime oorlog teen geloof, deel 2