Die LUR vir vervoer in KwaZulu-Natal, Willies Mchunu het gesê die nommerplaatstelsel is gewortel in apartheid en is irrelevant vir huidige landdrosjurisdiksie en -grense.
Kommer heers oor ‘n moontlike vermorsing van tyd en hulpbronne – terwyl verwarring heers – oor voorstelle vir nommerplate wat regoor die land gaan verander.
KwaZulu-Natal het ‘n plan wat die uitvoerende raad goedgekeur het in Januarie ontwikkel, maar dis nie seker of dit sal aanpas by die nasionale plan nie.
Spesifikasies vir nuwe nommerplate is onder die voorgestelde wysigings aan die Nasionale Padverkeerswet wat vrygestel is vir openbare kommentaar.
Die kwessie sal aanstons by ‘n sitting van die wetgewer gedebatteer word.

En as daar ‘n buite-egtelike kind gebore word, is dit ook apartheid se skuld. Daar is hoegenaamd geen manier waarop die huidige landsvlag op my nommerplaat sal verskyn nie, dan betaal ek liewers ‘n goeie paar rand vir ‘n persoonlike nommerplaat. Weet hierdie narre hoeveel kos dit om ‘n nommerplaat te laat vervang?
Dit wat ons beleef het tydens segregasie, laat ons opnuut besef dat ons FN sal moet stem, vir werklike vryheid. Ons kan net ons self blameer as ons verkeerd stem hierdie laaste keer. Ons sit na 362 jaar se bloed sweet en trane nog steeds sonder vryheid, sonder ‘n vaderland. Ons wil apart wees. As ons nie integriteit gehad het nie, kon ons nou babelse verwarring veroorsaak het deur al die dinge te doen waarvoor ons nou die skuld kry. Hoeveel stelle nommerplate het jy?
Hulle weet tot op die sent wat dit kos.
Stem saam met jou Gas……voor ek met die huidige landvlag op my kar ry,kry ek liewers ‘n fiets met die Vlag wat my Vlag sal bly.
JA JA JA – die 4-Kleur !
Gun tog die ou diertjies hulle plesiertjies en dan lyk
dit darrem tog ook of hulle besig is.
Hulle probeer tog maar net om hulle verliese van die Etol op n ander manier in te haal. Mensig maar hierdie ANC boer darrem nou vir jou agteruit met n spoed met die een dommer ding op die ander dom ding.
Die een sotheid op die ander sotheid .
Daar was ‘n paar jaar gelede al sprake van nuwe nommerplate vir voertuie. Destyds was daar reeds sprake van ‘n ingeboude “transponder” – eintlik maar jou e-skyfie wat reeds in die nommerplaat ingesit is. Ek wonder of hierdie nou weer gaan gebeur.
Hierdie is in my opinie ‘n voorloper vir nog e-trol paaie oral. Ek sien die EFFies het nou ook pro-e-trol gaan draai. Dit laat my al meer wonder oor Vavi. Die volgende ding wat kom gaan wees dat dit net blankes is wat teen e-trol is en glo my dan sal hulle als in hulle vermoë doen om daardie wet met mag en mening af te dwing.
Ek stem saam met heer, Mchunu, die sisteem was in Apartheid gewortel.
Want sien, Willies Wanka, julle ape swaai nog in takke, julle het nie beemers gehad voordat die witman hierheen gekom het nie, julle het besems gevlieg en onder julle velletjies gevroetel.
Julle het gebroei soos konyne, en die aarde vertrap met julle se kaal pote.
Die Apartheid sisteem het gewerk vir jare en jare, ons nommerplate was altyd reg, hoveel maal het julle al die sisteem verkrag vandat julle swartgode die land gesteel het? en hoeveel maal gaan julle nog probeer?? …..hou aan om na die verlede te kyk julle gaan oor julle eie pote muhr.
“Die nommerplaatstelsel is gewortel in Apartheid.” – Foe de Hok kom hierdie hanswors daarby uit? Miskien is dit omdat die stelsel werk, wie sal tog weet? Die arme tokkelossie is ook nou werkloos, niks is meer sy skuld nie.
Ek het nou lekker gelag! Dit is ‘n lekker “Hok” daardie!
Hans het mos juis die woord (R)owerheid begin. Al waaroor dit gaan is om die R’e uit jou en my beursie te kry – wettig of onwettig.
Uitstekend! Dit is so slim en baie dankie dat jy ons darem nog kan laat lag.
Haha jy is weer op jou stukke Kalium. Lekker lag ek nou vir daardie wiskundige berekeninge.
Miskien kan daar gestandardiseer word na twee tipes nommerplate, ‘Gesteel’, en ‘Nog nie Gesteel’.
Dit sal die verskoning wees – minder diefstal. Die realiteit is egter dat al die monitering wat die spul altyd byhaak (soos bv kameras op die snelweë en in winkelsentra) GEEN verskil aan die sekuriteit maak nie maar net hulle monitering van die gewone mens verbeter.