‘n Swart verdagte wat aangekla word van die verkragting van ‘n nege-jarige meisie, verskyn vandag in die Bellville landdroshof naby Kaapstad. Die meisie het die aanval oorleef. Haar aanvaller het haar tussen die bosse langs die R300-snelweg aan die brand gesteek. Sy is Sondag lewend deur familielede gevind. Die sewe-en-twintigjarige man het glo Saterdag die kind
Lees verder: Polisie moet vermeende kinderverkragter teen skare beskerm
