Fotograaf wat omkopery afneem glo aangerand

Chinese winkels doen fluks sake
Chinese winkels kla oor polisie omkoopgeld vra

’n Fotograaf van die Daily Sun is Saterdag in hegtenis geneem en aangerand nadat hy foto’s van polisiebeamptes wat omkoopgeld van Chinese winkeleienaars aanvaar, probeer neem het.

Volgens Reggy Moalusi, die adjunkredakteur, is die fotograaf, Ricky Dire na bewering in Rustenburg, Noordwes deur die polisie aangerand, het die koerant Maandag berig.

Die winkeleienaars het Dire gekontak om te kla dat die polisie hulle afdreig vir omkoopgeld.

Moalusi het gesê hulle het regsverteenwoordigers gekry om tussenbeide te tree, en die fotograaf is vyf ure later vrygelaat. Die polisie het glo ook gedreig om Dire tot Maandagoggend toe te sluit.

Volgens Moalusi is Dire se selfoon gekonfiskeer en die foto’s is uitgevee.

Volgens ‘n polisiewoordvoerder, het die beamptes klagtes van intimidasie, crimen injuria en verset teen inhegtenisneming teen Dire aanhangig gemaak. Sy het ook gesê die fotograaf was onder die invloed van drank.

“Hy is in hegtenis geneem omdat hy die polisie beledig het. Toe hulle hom in hegtenis wou neem, het hy hom daarteen verset,” het sy gesê.

Molale sê die polisie is nie bewus van die bewerings oor omkoopgeld nie.

16 thoughts on “Fotograaf wat omkopery afneem glo aangerand”

  1. Ons kan net een ding doen om van hierdie korrupte polisie en hulle korrupte regering ontslae te raak – EN DIT IS – vergeet om blankestemm te werf vir hopelose partye – gaan doen politieke “sendingwerk” onder die swart mense en se hulle moet nie stem hierdie keer nie en verduidelik vir hulle hoekom!

    1. Dis die wegblystem wat veroorsaak dat ons nie uit die gemors kan kom waarin die ja-stem ons gedompel het nie. Hoekom stig julle nie julle eie party nie ? Ek weet – julle kan nie ! Want die oomblik wanneer die topstruktuur gekies is begin julle kritiseer en dig valse beskuldigings toe en bly vir die volgende verkiesing weer weg ! Hoekom staan julle nie saam nie en kies ‘n spesifieke party wat reeds ‘n bestaande infrastruktuur het en “panelbeat” hom dan na die verkiessing soos julle hom wil hê nie ? Ek dink ek weet, julle kan nie saamstaan nie. Of miskien is julle net te lui, te gemaklik en te arrogant om in ‘n ry te gaan staan om jou stem uit te bring!

      1. Vir wie gaan jy stem ou grote met onuitspreekbare naam – wat
        n verskil kan maak? Dan kan jy sommer hier se op watter manier dit n verskil gaan maak waar en hoe – of se jy ook maar net iets om jou stem te laat hoor? (Dit is nou jou fisiese stem nie jou kruisie nie 😉

          1. Gas, as jy sê “Nog ‘n agent …”, bedoel jy Riempies of ek – PHM ? As jy bedoel PHM wil ek jou vra: Het jy ooit ‘n begripstoets op skool geslaag of dateer jy uit die era waar begripstoetse nie geskryf is nie ?

        1. Maak nie saak wat ek gaan stem nie – beslis nie da nie – maar ek gaan stem want ‘n wegblystem IS ‘n anc stem ! Wat se verskil dit maak: Dis NIE ‘n anc, da, ffe of cope stem nie. Maar verduidelik asseblief : Wat se verskil maak ‘n wegbly stem – dit word as anc stemme gereken want net hulle is so onnosel om weg te bly want hulle verstaan nie die proses nie! Omtrent my skuilnaam – die syfers verteenwoordig Van Riebeeck dag en ek gebruik dit omdat ek op ander plekke op Discuis ook kommentaar lewer en probleme in my werk sal optel as ek my eie naam gebruik. Hoop jy het begrip daarvoor. Waarvoor staan Riempies ?

          1. Jy het op geen manier my vraag geantwoord deur vir my te se wat se verskil my stem gaan maak tot my voordeel nie – wat jy gese het is vir enige normale mense logika, nie dat ek kan sien hoe dit die ANC met miljoene meer as ons gaan verskil maak nie –

            Ek gooi my gewig in by selfbeskikking – ek het absoluut niks ingemeen met swartes nie ek sien ook nie kans meer vir die swart op blanke moorde -magsmisbruik en onbekwaamheid – korrupsie onverantwoordelikheid en barheid van die swartes nie. Ek wil nie meer bang wees om uit my motor te klim of in te klim nie – by my huis in die motorhuis uit te klim of in te klim nie – ek wil saam met my vriende kan vleisbraai sonder om aangerand verkrag of vermoor te word, ek wil rustig en veilig in die nag slaap.

            Nou is jy welkom om my te verwys na n politieke party vir
            wie ek kan stem wat eerstens nie wil saamboer nie maar ordelik met genoeg mag om vir hierdie behoeftes te veg EN genoeg stemme gaan kry om dit vir my te waarborg. Riempies is die naam wat my pappie my genoem het.

          2. Riempies, ek steun ook selfbeskikking, absoluut. Maar wat het Dries Breytenbach en sy Volksraad tot dusver uirgerig – ZERO ! Ek het groot respek vir Dries – ken hom persoonlik – en vir die Volksraad idee. Maar – hulle kan nie bewys dat hulle die meerderheid Afrikaners verteenwoordig nie omdat hulle nie ‘n politieke party met getelde stemme het wat hulle steun nie. En ek sê weer: ‘n Wegblystem is ‘n stem vir die anc ! Stem vir enige Anti – anc Party ! Dus, beslis nie DA nie ! Andersinds word jou stem as ‘n anc stem gereken !

  2. Ek het ook ‘n brandende begeerte om die SAPD te beledig … dink meeste van ons het. As jy nie omkoopgeld betaal nie, sal hulle iets vind om jou te arresteer ! Diegene wat hulle wel skuldig maak daaraan om sodanige geld te betaal is net so skuldig – weg met die veter-ogies ook.

  3. “Power corrupts and absolute power corrupts absolutely” is soos die spreekwoord lei. Ek hoor so ‘n rukkie gelede van iemand wat sê die is nie waar nie omdat “power attracts the corrupt” – ek wil met hom saamstem as jy kyk hoe dit gaan in ZA se polisie en politiek.

Maak 'n opvolg-bydrae