Die ANC-regime stel slegs daarin belang om swart boere by te staan met droogtehulp. Daar is volgens die regering ‘n “groot behoefte aan die opgradering van voerkrale vir begunstigdes van grondhervorming”. Dit beteken sukkelende swart kleinboere. Dit is wat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming geïdentifiseer het tydens ‘n onlangse droogte-opname op 1049 plase.
Lees verder: ANC wil slegs swart boere bystaan met droogtehulp
