Die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies het op ‘n vraag oor negatiewe opmerkings deur die hoof van die Duitse Sakekamer in Suid-Afrika, gesê hy glo nie die wetsontwerp sal belegging deur Duitse maatskappye beïnvloed nie. Die Kabinet moet nog besluit of die verbod op buitelandse grondeienaarskap op alle kategorieë van grond van toepassing
Sanef wil hof toe oor selfoonseine in parlement
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, wil ‘n regshulpfondsop die been bring om hofsake te maak teen die skending van joernaliste se reg om ondermeer oor parlementêre gebeure te berig. Dit volg nadat selfoonseine in die Parlement ontwrig is voor President Jacob Zuma se Staatsrede. Die redakteursforum het die naweek verklaar dat media-maatskappye gaan aansoek doen
Lees verder: Sanef wil hof toe oor selfoonseine in parlement
Swart rowers steel 40 tablette by skool te Hammanskraal
Terwyl die Gautengse onderwysdepartement spog met sy loodsprojek om elektroniese tablette in skole te gebruik, het ses swart rowers reeds op een van die eerste skole met sulke tablette toegeslaan en 40 van hulle gesteel. Die Steve Biko Secondary School in Hammanskraal het deurgeloop toe die ses gewapende rowers ‘n gemeenskapspatrolliespan Donderdag aangehou en agterna
Lees verder: Swart rowers steel 40 tablette by skool te Hammanskraal
Swart “hoofman” eis helfte van Pretoria in grondeis
ʼn Reusegrondeis is in die noorde en ooste van Pretoria ingestel. Die eis van Victor Lekhulene is reeds op Vrydag 6 Februarie in die Staatskoerant gepubliseer. Die grondeis betrek nege plase en sluit onder andere in – die gebied vanaf die Cullinan /KwaMhlanga-kruising tot wes van die Zambezi Mall, Derdepoort, Mamelodi, Koedoespoort, Laerskool Die Poort,
Lees verder: Swart “hoofman” eis helfte van Pretoria in grondeis
Gewapende swart rowers slaan op Kaapse winkel toe
Volgens die winkelbestuurder “het die rowers ontspanne gelyk, asof hulle dit al vele kere vantevore gedoen het”.
Volgens die winkelbestuurder “het die rowers ontspanne gelyk, asof hulle dit al vele kere vantevore gedoen het”.
Lees verder: Gewapende swart rowers slaan op Kaapse winkel toe
Anglo American wil steenkoolbedryf verkoop weens aandrang op swart eienaarskap
Verskaffing aan Eskom ‘nie belangrik in ons portefeulje’, sê Mark Cutifani
Verskaffing aan Eskom ‘nie belangrik in ons portefeulje’, sê Mark Cutifani
Lees verder: Anglo American wil steenkoolbedryf verkoop weens aandrang op swart eienaarskap
EFF-grondbesettingsplan in Midrand gefnuik
EFF-lede met rooi hempies en pette het onlangs ‘n aantal plakkers op ‘n oop stuk kleinhoewe in Belvedereweg neffens die Glen Austin-voëlpark in Midrand gevestig. Oor die afgelope paar dae het die SAPD egter die stukture afgebreek, maar die eienaars van kleinhoewes in die omgewing is lugtig dat daar weer so ‘n poging sal opduik.
Richard Pithouse oor rassisme
Onlangs het daar ‘n nogal eienaardige forumartikel, onder die opskrif “Rassisme het nog vele dekmantels,” in Die Burger (4 deser, p 11) verskyn. Dit het geen reaksie in die gedrukte uitgawe ontlok nie. Die rede hiervoor kan moontlik die pretensie op geleerdheid by die outeur, Richard Pithouse, ‘n dosent in staatsleer aan die Universiteit Rhodes
Zuma kondig einde van grondeienaarskap aan
Pres. Jacob Zuma het Donderdagaand in sy staatsrede aangedui dat die beginsel van gewillige koper/verkoper van grond betref, binnekort iets van die verlede sal wees. Hy het ook gesê buitelanders sal verhoed word om grond in Suid-Afrika te besit, alhoewel hulle steeds in aanmerking sal kom vir langtermynlenings. “Die Wetsontwerp op die Regulering van Grondbesit
Brand breek by Rössing-uraanmyn uit
‘n Brand het kort na die middaguur by die verwerkingsaanleg van die Rössing Uraanmyn by Arandis uitgebreek. Volgens voorlopige aanduidings het die brand in die bergingsaanleg vir uraanoksied ontstaan, maar het nie na die res van die aanleg versprei nie. Selfs die brandweer van Swakopmund is ingeroep om bystand te verleen aan die eie brandweerdiens
