Geskil tussen Marine Le Pen en haar pa oor anti-Joodse grappie

Marine Le Pen, die leidster van die Front National, wat sedert onlangs as Europa se mees suksesvolle regse party gesien word, het haar vader, Jean-Marie, in die openbaar gekritiseer oor ‘n opmerkinig wat hy Vrydagaand 6 Junie oor die Joodse sanger en akteur Patrick Bruel gemaak het. Sy het dié opmerking as ‘n “politieke fout”

Lees verder: Geskil tussen Marine Le Pen en haar pa oor anti-Joodse grappie

Minister sal SAKP se aanbevelings oor Derby-Lewis oorweeg

Die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Mike Masutha sê voorleggings van familielede en ander belanghebbendes sal in ag geneem word voor ‘n finale besluit oor parool vir Clive Derby-Lewis geneem word. Daar is aanbeveel dat Derby-Lewis parool toegestaan ​​word, het Masutha Maandag gesê. “Daar is ‘n positiewe aanbeveling, met ander woorde ‘n aanbeveling om

Lees verder: Minister sal SAKP se aanbevelings oor Derby-Lewis oorweeg

Platinumstaking kan NOP kaap

Die sukkelende ekonomie is ‘n terugslag vir die ANC se belofte van groei en werkskepping onder die Nasionale Ontwikkelingsplan. Die effek van die staking op die ekonomie is reeds groot en die handelstekort sal na verwagting toeneem. Die ANC beplan om die energie-sektor as ‘n modus van werkskepping uit te bou. Daar is ook megaplanne

Lees verder: Platinumstaking kan NOP kaap

Mynskagte gaan sluit na taakspan ontbind

Die regering se taakspan het onttrek uit kortstondige gesprekke om die platinumstaking by te lê, het mynmaatskappye aangekondig. Die regering se taakspan het Maandag ontbind ondanks pleidooie dat hulle nie die handdoek moet ingooi nie. Amplats, Implats en Lonmin sal Dinsdag aankondigings oor skagsluitings en verwerkingsaanlegte doen. Dit volg nadat Ngoake Ramatlhodi, minister van minerale

Lees verder: Mynskagte gaan sluit na taakspan ontbind

Malema prys privaatskole

Die EFF-leier Julius Malema, sal voortgaan om sy seun na ‘n privaatskool te stuur, selfs al het hy gesê openbare verteenwoordigers moet openbare dienste gebruik. Malema het gesê sy seun sal nie “disfunksionele en arm” openbare skole bywoon nie, en hy sal ook sy mediese fonds handhaaf, wat hom toegang tot private gesondheidsorg gee, het

Lees verder: Malema prys privaatskole

Oos, Wes, watter een is bes?

Ons het nou al ‘n hele klomp keer oor die nuwe neiging in die motorwêreld geskryf dat vervaardigers se motors al hoe groter word en die enjins al hoe kleiner. Dit is nie net die vordering van tegnologie wat die skuif motiveer nie, maar ook die toenemende wetgewing oor omgewingsbesoedeling. Hierdie week kyk ons na

Lees verder: Oos, Wes, watter een is bes?

‘Vrymesselaars het saad van apartheid geplant’

Op gronde van die Parlement, naby Tuynhuys in die hart van Kaapstad, staan die Losie De Goede Hoop agter ‘n parkeerterrein vol duur ministeriële motors versteek. Dit is ‘n ou, wit, gepleisterde gebou, skryf City Press. Slegs die Vrymesselaarsimbool op die venster en die ster van Dawid bo die groot houtdeure wys dat dit nie net

Lees verder: ‘Vrymesselaars het saad van apartheid geplant’

Vragmotor vol gesteelde kabels voorgekeer

Die polisie in Johannesburg het beslag gelê op ‘n vragmotor vol elektriese kabels met ‘n geraamde waarde van R5 miljoen, het RSG berig. Die metropolisie het die voertuig naby die Gold Reef City pretpark voorgekeer. ‘n Woordvoerder van die polisie sê die bestuurder het nie die nodige dokumentasie by hom gehad nie. Die vragmotor is deur

Lees verder: Vragmotor vol gesteelde kabels voorgekeer

Soros sit agter mynstaking in Rustenburg

  Die maande lange staking in die platinumbedryf in Noordwes word deur betaalde agente van die miljardêrfilantroop George Soros se Open Society aangehits. Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het by Luthuli-huis in Johannesburg na afloop van die bosberaad deur die Nasionale Uitvoerende Komitee, gesê die onrus word van buite die land aangemoedig. Mantashe

Lees verder: Soros sit agter mynstaking in Rustenburg

Kaapse rowers dra nou polisie-uniforms

‘n Huisrooftog is in Ridgeworth, Kaapstad, uitgevoer deur gewapende mans waarvan een ‘n polisie-uniform en ‘n ander ‘n weerkaatsbaadjie gedra het. Hulle het by die huis ingestorm en gevra om met “mnr. Sjieng” te praat. ‘n Ooggetuie, Andrew Galant, meen die rowers was op soek na sy werknemer wat Koreaans en voorsitter van die Koreaanse

Lees verder: Kaapse rowers dra nou polisie-uniforms