praag.co.za

Malema prys privaatskole

Written by

in

,
Ondersteuners van privaatskole Shivambu en Malema
Ondersteuners van privaatskole Shivambu en Malema

Die EFF-leier Julius Malema, sal voortgaan om sy seun na ‘n privaatskool te stuur, selfs al het hy gesê openbare verteenwoordigers moet openbare dienste gebruik.

Malema het gesê sy seun sal nie “disfunksionele en arm” openbare skole bywoon nie, en hy sal ook sy mediese fonds handhaaf, wat hom toegang tot private gesondheidsorg gee, het The Star berig.

Sondag het Malema egter aan verslaggewers gesê by ‘n mediakonferensie in Kaapstad dat dit geen sin maak vir die regering om dienste te lewer wat sy leiers, van LP’s tot ministers, nie bereid is om te gebruik nie.

“Ons wil skole en hospitale opgegradeer hê… hulle sal nooit van [goeie] gehalte wees as LP’s dit nie gebruik nie,” het hy gesê.

Maandag, het Malema gesê sy agt-jaar-oue seun, Ratanang, sal bly by die privaatskool, tensy ‘n wet aangeneem word wat verkose verteenwoordigers dwing om openbare geriewe te gebruik, het die koerant berig.

“Hoekom moet ek my kind aan swak onderwys onderwerp wanneer mense in magsposisies dit nie wil doen nie?” het hy gesê.

Comments

20 responses to “Malema prys privaatskole”

  1. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    dat hij zijn zoon ‘erkend’, en vage tekenen van ervoor opkomen vertoond, is eerder uitzondering dan regel in deze kringen.

    Zo zijn er nog altijd gerede twijfels over de private ‘goede zorg’ van vadertje zwarte pimpernel waar de helft te bang voor is om voor uit te komen omdat de andere helft er wel weer een reden tot ‘kill the messenger’ in ziet !

    En laat ons verder geen doekjes wikkelen om de voorziene complete mislukking van zwarte scholen in het Westen. Daar wil nou ook, als voorstadium van afvoerput, geen zwarte meer heen.

    1. Andy Avatar
      Andy

      Hans, het jy al n slang gesien, mooi kyk dis n spesiale spesie.
      Die knaap draai sy mantel soos die wind waai en dit hom pas.
      Ja hy sing , kill the boer, maar intussen is dit die boer se kos wat hy eet, en die boer se dogter of seun wat sy seuntjie skoolopleiding gee.

      1. Gas Avatar
        Gas

        Jy het nog nie die slang gesien nie. Dit heet die Jood Kim Heller. Sy vertel vir haar swart booi wat om kwyt te raak. Vir die res krap hy en sy vriend in hulle neuse

        1. Andy Avatar
          Andy

          Was sy nie ook by Saterdag se rugby op Nuweland nie?
          Dit is so voorspelbaar, as hulle onkant betrap word of verleë is, dan gaan die finger neus toe om te krap. Seker maar vir n bietjie hulp of iets.
          Dankie ek het nou lekker gelag.

  2. Andrea Avatar
    Andrea

    Die allerbeste privaat skool met die slimste onderwysers sal ongelukking ‘n vet ronde nul vir die twee hier bo beteken, en jammerlik is domgeid oorerflik. JuliArse, ek is bevrees jy mors dalk jou geld maar gaan aan, wys vir jou massas hoe breed die kloof tussen have’s en have not’s is.

  3. Leana Avatar
    Leana

    Wil hy nie sommer AL die swart kindertjies in privaatskole sit nie ? Ons wittes sal weer die ou (wit) skole opbou !

    1. Andy Avatar
      Andy

      So terloops, ek wonder maar nou net wie het tot dusver vir die seun se skoolopleiding betaal. Privaatskole kos byna n arm en been.

      1. Leana Avatar
        Leana

        Goeie vraag Andy, siende hy nie eers sy belasting kan betaal nie .

        1. Rooikop Avatar
          Rooikop

          Hy kan – hy WIL net nie belasting betaal nie.

          1. Leana Avatar
            Leana

            Hy kom met alles weg Rooikop. Ons ander moet maar die wet van Transvaal handhaaf. Bloedgeld !

  4. Gas Avatar
    Gas

    Natuurlik, natuurlik moet die seun na ‘n privaatskool gestuur word, hoe dan nou anders. Hoe gaan dit lyk, ‘n man met sy status, sy voertuig, sy horlosie, die skoene wat hy dra. Ratanang moet net nie hom begeef in ‘n vak soos houtwerk nie. Malema vergeet gerieflikheidshalwe, dis sy nasie wat die skole en hospitale wat deur Blankes opgerig is, afbreek en afbrand. Nou is ‘n privaatskool sy voorkeur? Malema moet seker sy eie ego so bietjie streel, of hoe.

  5. JuliAss Avatar
    JuliAss

    Yas, Yas, I have spoken.
    We will not send hour peoples (us scum in the upper echelons) to state hospitals and state schools. My komraid BoB from Ziem has set the eksampel. He flys to the East for good,pure, not-Imperialist, medikasion.
    Veerwoerd has made the schooling to dieffikalt, me, myself and I (all three of us) coold only reach an F for mavamatieks.
    We, the EFFers, say:”Edjukation is hour futa!!”
    Take from the cleva and give to the stoepid.
    One teachja, One Showa, One baby, togetha, we will became more kleva

    1. Andy Avatar
      Andy

      Vadag dink ek het jy jouself oortref. Mooi so, ek het dit nou geniet.

    2. Leana Avatar
      Leana

      JuliAss, sien jou spelling laat ook maar veel te wense oor. Hoop jou kinders vaar beter. Darem niks fout met jou gladde mond nie 🙂

      1. JuliAss Avatar
        JuliAss

        Hey Wenna, my “Mond” she s always glad

    3. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      Haibo Juliaas, daai mavematicks hy essa to much easy. Exempel: one plas two hy esse one en two = 12, djy sien, easy onsse esse klaar kleva. Daai racist hy hette gasê dis tree, daai racist hy esse mos rong, daai tree hy kom uit die grond.

  6. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Vriende van ons is betrokke by die bestuursliggame van privaatskole daar in Lampawpaw. Die kind het nie aan die toelatingsvereistes vir die skool voldoen nie – ook nie op die tweede probeerslag nie. Hy is blykbaar toe wel toegelaat in ‘n ander privaatskool waar die voertaal Afrikaans is!

  7. Rebel Avatar
    Rebel

    Wie gaan ons nou keer as ons Afrikaanse privaatskole en n private Afrikaanse universiteit wil begin? Verseker nie dié Afro-Sakser nie!

  8. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Waar kry Malenema, wat SARS miljoene skuld, geld vir privaatskole en mediese fondse?

Leave a Reply