Die Israelse premier, Benjamin Netanyahu het ‘n oorwinning verklaar vir sy Likud-party in die land se verkiesing. Likud het 30 setels in Israel se Knesset ingepalm en die sentrum-linkse Sioniste-unie-party onder leiding van sy grootste mededinger, Isaac Herzog het slegs 24 setels gewen. Die mees onlangse peilings toon dus dat hy sy linkse opponente se
Kliniek, elf motors, biblioteek gebrand in oproer
Oproerige swart inwoners van Tembisa aan die Oos-Rand het Dinsdagaand ‘n kliniek aan die brand gesteek en winkels geplunder in die Winnie Mandela-afdeling. ‘n Polisiewoordvoerder, Kay Makhubele sê elf motors is ook aan die brand gesteek, en ‘n biblioteek langs die kliniek is beskadig. Die openbare geweldpleging volg nadat die Rooimiere onwettige elektrisiteit-verbindings in die
Lees verder: Kliniek, elf motors, biblioteek gebrand in oproer
Mosie van wantroue teen Zuma misluk
Alhoewel Mmusi Maimane, die DA se parlementêre leier, President Jacob Zuma ‘n dief genoem het, tydens die nasionale vergadering se debat oor ‘n mosie van wantroue in die president, was dit nie genoeg vir die mosie om te slaag nie. Maimane het gesê Zuma het belastingbetalers se geld gesteel om Nkandla te bou. Speaker Baleka
Brandstof gaan glo verder styg
Die die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) sê die prys van petrol sal na verwagting in April vir die tweede agtereenvolgende maand die grootste nominale maandelikse styging in die geskiedenis toon. Die prys van 95-oktaan petrol sal op 1 April waarskynlik met sowat R1,55 per liter styg, terwyl die prys van 93-oktaan petrol met sowat 5c minder
Haatfees teen wittes na Swapo se Facebook-video
‘n Kort video op Facebook van n bebloede swarte wat na bewering Saterdagaand in Klein Windhoek aangerand is, het n vurige rassedebat ontketen en ‘n haatfees teen wittes in Namibië. Ene Natangwe John Pereira het die 20 sekonde lange video Saterdagaand op die Facebook-blad van die Swapo Jeugliga geplaas. “Hierdie broer is nou net deur
Lees verder: Haatfees teen wittes na Swapo se Facebook-video
Minibus byna deur huismuur
Die bestuurder van ’n Quantum minibus-taxi het Dinsdagmiddag deur ‘n heining gejaag en teen ’n huismuur in Les Marais tot stilstand gekom. Polisiewoordvoerder Sersant Anne Poortman sê die bestuurder is na ‘n nabygeleë hospitaal vir mediese behandeling geneem. Gert Venter, ’n ooggetuie, vermoed die bestuurder het ’n voertuig probeer verbysteek en te laat besef daar
Aangeklaagde se sjarme sorg vir groot vermaak
André Brand wat aangekla word vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen nadat hy vroeg vanjaar skote op sy buurman se aanvallers geskiet het, het vir ‘n paar komiese oomblikke tydens sy hofverskyning in Nelspruit (Mbombela) verlede week gesorg. Sy regsverteenwoordiger het maar op haar plek bly sit toe hy skalks aankondig dat hy alweer
Steve weer by AIG
Suid-Afrika se gewildste sanger sal weer by een van die gewildste Afrikaanse musiekkonserte optree. AIG het verlede week op Facebook aangekondig dat Steve Hofmeyr weer sal deelneem. “AIG het gedoen wat geen ander instelling wat boikot, gedoen het nie. Hulle was eerbaar. Hulle het my gevra of ek rassisties is en ek het geantwoord,” het
Brandstigting, plundery vir dienste sonder belastinglas
Oproerige inwoners van Letlhabile en Jericho naby Brits in Noordwes het hulself tot brandstigting en plundery gewend vir dienste. Die oproeriges, wat min of geen belasting betaal nie, dreig om vol te hou met openbare geweld totdat hulle van skoon water voorsien word. Hulle het ‘n bus en ‘n vragmotor aan die brand gesteek en
Lees verder: Brandstigting, plundery vir dienste sonder belastinglas
Bibi op ‘n mespunt
Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu se beloftes om die skepping van ‘n Palestynse staat te keer, is ongewild by kiesers in sy land. Hy het in ‘n laaste poging om steun te werf voor vandag se verkiesing gesê hy sal geen Palestynse staat toelaat indien hy herkies word nie. Netanyahu het gewaarsku dat enigeen
