Oproeriges het Woensdagoggend Chris Hani-weg in Diepkloof Zone Six, Soweto, met brandende bande en klippe versper, het Gauteng se verkeerspolisie gesê. ‘n Woordvoerder, Obed Sibasa het motoriste aangeraai om Chris Hani tussen Nicolusstraat (Power Park) en die Soweto Bemagtiging Sone, waarna hy verwys het as die Indiensnemingsentrum, te vermy. Daar is tans ‘n sterk polisie-teenwoordigheid in
Lees verder: Oproeriges versper Chris Hani-weg, Johannesburg
