‘Mantashe ‘n rassis met xenofobiese kaart’

Liv en haar kleurlingkroos
Liv en haar kleurlingkroos

Die Sweedse adjunk-sekretaris-generaal van die Werkers Sosialistiese Party (WASP) in Suid-Afrika, Liv Shange het in ‘n verklaring te velde getrek teen die African National Congress-regering en die kapitalistiese ekonomie.

Sy het ANC-swaargewig Gwede Mantashe uitgekryt vir ‘n “rassis” wat ‘n “xenofobiese kaart” speel deur voor te stel dat wit buitelanders ophou inmeng in die platinummynbou-staking.

“Ons veroordeel hierdie poging deur die ANC om weer ‘n rassistiese, xenofobiese kaart te speel,” het WASP gesê.

Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, het aan verslaggewers in Johannesburg gesuggereer dat die platinum-staking ‘n politieke oogmerk het.

“Die artikulasie van Amcu se posisie deur wit buitelanders dui op die belang van buitelandse magte in die destabilisering van ons ekonomie,” het hy gesê.

Shange het teen Mantashe uitgevaar: “Natuurlik is die voortslepende platinumstaking politiek, vir beide werkgewers en werknemers, in die sin dat dit ‘n mededinging om mag is oor die rykdom van die samelewing.

In Junie verlede jaar, het die Independent Online Mantashe aangehaal: “Wat gebeur het in Marikana … ek kan weergee wat uit daardie inligting kom: Anargie, anargie, anargie gedryf deur mense wat van ver af is, Swede, Ierland.” het Mantashe gesê.

“Die werklikheid is dat dit ‘n Sweedse burger is wat in die middel van anargie in die platinum-gordel staan. Ek suig dit nie uit my duim nie.”

10 thoughts on “‘Mantashe ‘n rassis met xenofobiese kaart’”

  1. Tipiese Sosialistiese denkwyse van die anti-wit Witte. Die feit dat die wekkas waaroor sy haar so ontferm swaarkry agv van haar tipe se inmenging is van geen waarde vir haar nie.

    En ons weet Mantashe is reg – dus is sy verkeerd. Ook nie ‘n aardbewegende onthulling nie

    1. Als het u belieft.

      Ek is bereid om (vanuit een situatie tussen rots en moeilijke plek) selfs te kies teen allebei en ze beiden naar de schroothoop te begeleiden Karel.
      Of is die keuzevrijheid er niet ? 😉

      Los van de Stones eergisteren op Pinkpop.

  2. Ek is bevrees hier moet ek met die Mantashe saamstem – die feit dat hulle op hulle eie mense geskiet het en die probleem het nie verdamp nie dui aan dat daar meer daaragter sit. Dit is weer dieselfde moeilikheid wat Kruger ook mee tedoene gehad het. Die buitelanders soek jou minerale – nou is daar so baie van hulle hier dat hulle jou land destabiliseer.
    Die groter probleem egter is dat hier ook ‘n inheemse blanke bevolking is wat die ANC OOK graag van ontslae sal wil raak. Dit gaan nie maklik wees om hierdie tamalekie uit te sorteer nie.

  3. Shivambo, my bestest Komraid, will like these Gerl, he always said on the Imperialist Broadcasting Corporation that he wants more white Gerlfriends.
    Why the Sweets now cry like as Banshee? They were the notion that paid us forefathers maningie monies to stop Aparantheid Government.
    Hau, Gwede was trained by the Sweets, the very white notion in the snow. (Hau why snow is only white?)
    Theese Sweets Gerl was stung by a Dark Wasp, it is apparant to me.
    I am disssapointed in Gwede, the nationilastion of the mines, she ees my job.
    We gonna march.
    One Sweets Gerl, one Darky, one rainbow familly

  4. Ag die arme ding. Wys jou wat gebeur wanneer jy in iets instorm al het jy die beste bedoelinge. Gewoonlik vat dit die Swede so jaar of wat van saambly voor hy sy African vrou met kroos agterlaat en “ontnugter” terug verkas Swede toe. Maar niemand sal DIT rassisme of uitbuiting noem nie.

    Vir ‘n Sweedse vrou om hierheen te gekom het met wie-weet-wat in haar kop oorvertel oor die rassistiese boere wat nie wil meng met die inheemse mense nie, maar net hul wil uitbuit, was maklike prooi vir enige oppertunistiese swarte. En voor sy verstand kon ontwikkel het sy ‘n kroos.. ek is seker daar is tye dat sy wens sy was eerder ‘n man gebore. My hart gaan uit na die kleurlinge wat so in die wereld gegooi word.

Maak 'n opvolg-bydrae