Intelligensieverslae toon dat ISIS-militante van plan was om ‘n lid van die publiek in Australië te onthoof, het premier Tony Abbott Dinsdag gesê. Honderde lede van die polisie het ‘n klopjag op huise gedoen in ‘n radikale teen-terrorisme operasie. Abbott het gesê daar is ‘n “ernstige risiko van ‘n terroriste-aanval” enkele dae nadat Australië sy
Suid-Afrika se semistaatsinstellings bereik maksimumskuldvlakke
Net soos in die Oekraïne en vele ander lande, was een van die oogmerke van die revolusionêre beweging in Suid-Afrika nog altyd om staatsbates te stroop of, altenatiewelik, om hulle gratis tydens “privatisering” te bekom. Die sakekoerant Business Day berig dat die lenings van semistaatsinstellings nou min of meer die maksimum getref het op ‘n
Lees verder: Suid-Afrika se semistaatsinstellings bereik maksimumskuldvlakke
Skotte stem vandag vir beter toekoms
James Bond, oftewel die akteur Sean Connery, gaan vandag stem vir ‘n onafhanklike Skotland. Die geskiedkundige referendum se meningspeilings toon daar is effens meer steun vir onafhankliheid van die Verenigde Koninkryk. Die Engelse is erg onthuts oor dié verwikkeling wat hulle onkant gevang het omdat hulle gemeen het dat die media die uitslag in hul
Handelsooreenkoms tussen EU en Oekraïne drup van ironie
Alhoewel die ondertekening van ‘n handelsooreenkoms tussen die EU en die Oekraïne as ‘n oorwinning bestempel sal word, is die ironie daarvan dat dit sonder die omverwerping van die vorige regering beter sou geslaag het. Die wettig verkose president Janoekowitsj wat in Februarie vanjaar deur ‘n staatsgreep verwyder is, het nie die EU-ooreenkoms hoegenaamd uitgesluit
Lees verder: Handelsooreenkoms tussen EU en Oekraïne drup van ironie
Julian Müller-boek sit gelowiges aan die dink
Die publikasie Geloof anderkant Sondag is deel van Julian Müller se trilogie. Die ander twee boeke is: Om te mag twyfel en Opstanding. Dit blyk dat in die trilogie die aspek van “twyfel in geloof” sentraal staan. Titel: Geloof anderkant Sondag Skrywer: Julian Müller Kategorie: Godsdiens ISBN: 9780624066231 Datum Vrygestel: 21 Julie 2014 Prys (insl.
Man wat in gesig geskiet is, jaag weg vir kapers
Wayne Heenop en Janesque Vorster het albei skraps met hul lewens daarvan afgekom toe ’n koeël deur Vorster se motor se kopstuk getrek het en Heenop in die wang getref is. Heenop moet Woensdag dié koeël by die Steve Biko Akademiese-hospitaal laat verdwyder nadat dit sy wangbeen vergruis het. Hy en Vorster, Pretoria Tuine-inwoners, was
Lees verder: Man wat in gesig geskiet is, jaag weg vir kapers
‘Replika’ van Mandela-tronksel ‘n klaaglike foefie
Robbeneiland trek nie meer besoekers wat oud-terroris Nelson Mandela se tronksel wil sien nie. Met die afname in belangstelling, het Denis Goldberg besluit om die foefie na die vasteland te bring om skoolkinders te indoktrineer. Goldberg was een van die politieke gevangenes wat deel was van die Rivonia-verhoor, ‘n groep Joodse kommuniste wat terreur in
Lees verder: ‘Replika’ van Mandela-tronksel ‘n klaaglike foefie
Hulpgeld en troepe teen ebola-virus ontplooi
Die Australiese regering het aangekondig dat hy onmiddellik nog geldelike hulp van sowat R60 miljoen gaan stuur vir die internasionale aksieprogram om die ebola-epidemie in Wes-Afrika te stuit. Australië het voorheen R10 miljoen geskenk. Julie Bishop, die minister van buitelandse sake, het Woensdag in ‘n verklaring gesê die geld sluit die R20 miljoen in wat
Totale aanslag op Afrikaans
Terwyl die frase “totale aanslag” deesdae weer veld wen onder kenners om die allesomvattende konflik te beskryf waarin Afrikaners hulself bevind, is PRAAG oor die afgelope weke deur verskeie individue genader wat hul misnoeë uitgespreek het oor die ongekende ondermyning van die Afrikaanse taal wat tans plaasvind. Provinsiale onderwysdepartemente wil Afrikaanse skole beëindig deur model-C-skole
Pelsverkope herstel
Die resultate van die swakara-veiling op 9 September by Kopenhagen Fur in die Deense hoofstad Kopenhagen, is uitstekend, het Namibiese pelshandelaars gesê. Die veiling het die hoogste prys ooit vir ’n lot swart swakara-pelse opgelewer, met die prys van N$2 964 wat ’n verhoging van N$558,40 teenoor die April 2014 veiling getoon het. Agra sê
