Wêreldleiers het die Duitse kanselier, Angela Merkel, met haar verkiesingsoorwinnning gelukgewens maar sommige koerante meen vanmôre dat die lae stempersentasie en haar party se swakste vertoning sedert 1949 nie veel is om oor te kraai nie. Die Amerikaanse president Barack Obama het sy gelukwensinge oorgedra deur te sê dat hy “uitsien na voortgaande noue samewerking
Lydende Smith lei vergeefs en Proteas is uit toernooi
Die Engelse krieketspan het gister op Supersportpark in Verwoerdburg ontwaak om die hoogaangeskrewe maar vormverlore Proteas uit die IRK se kampioenskapstoernooi te boender. Andrew Strauss het die loot gewen en besluit om die Proteas se swakpunt, vir eens die boulaanval, uit te buit. Hy is self op 25 uit toe hy agter die stokke deur
Lees verder: Lydende Smith lei vergeefs en Proteas is uit toernooi
Ontmoetings met sendelinge
Die reisgeselskap van De Mist kon agterkom in watter moeilike omstandighede baie mense lewe. Op Matjesfontein in die Roggeveld het Lichtenstein geluister na die ervarings van die “dikke” Gerrit van Wyk se dogter. Byna twee jaar tevore het slawe en Khoi-Khoin haar man, Cornelis Coetsee, haar skoonvader en nog drie mense voor haar oë vermoor,
Griekwas spartel op nat Nuweland
Die Griekwas was geheel en al onvoorbereid op ‘n springgety op Nuweland: Nie ‘n paddavoet of snorkel in sig nie. Die Diamantdelwers kan hardloop, hulle kan lak, hulle kan dryf – dis nou dryf soos in om voorwaartse momentum op te bou. Dryf soos in om bo-op baie water te bly, dié kan hulle nie.
Vrystaat verloor op punte
Die Vrystaat het ‘n ongekompliseerde rugbyfilosofie: Om ‘n wedstryd te wen, moet jy sorg dat jy meer punte as hulle het. Alte dikwels hierdie jaar het hulle teenstaanders meer punte as die Cheetahs gekry. Die Vrystaters hardloop en dryf en val aan en maak dit maklik lyk om punte te kry. Maar hulle laat te
Mugabe is nie mal nie
Robert Mugabe het so pas sy “grondhervormingsprogram” op CNN verdedig. Dikwels kom ‘n mens egter diegene teë – sowel joernaliste as gewone mense – wat beweer dat “Mugabe sy varkies kwyt is”, “kranksinnig is” en dergelike meer. Ek kan onthou dat ‘n aanbieder van die BBC, saam met wie ek so vier of vyf jaar
Munisipale kantore afgebrand
Munisipale kantore in Standerton is Saterdagoggend aan die brand gesteek nadat betogings weens swak dienslewering plaasgevind het, het Mpumalangapolisie gesê. Kaptein Leonard Hlathi het gesê die inwoners van die Sakhilelokasie het Vrydag betoog teen die departement van water en ligte se swak diens . “Provinsiale regeringsamptenare het met die betogers kom praat en hulle het
Curriebeker Rugby
Curriebeker Rugby 2009 {tab=Puntestand} Pos Span S W V G PV PT BP P 1 Haaie 12 10 2 0 360 184 5 45 2 WP 12 9 3 0 370 192 8 44 3 Griekwas 12 8 4 0 347 341 6 38 4 Blou Bulle 12 7 5 0 353 248 8 36
Obama waarsku Iran
Die president van die VSA, Barack Obama, het Saterdag ’n waarskuwing aan Iran gerig nadat dit bekend geword het dat dié land in die Midde-Ooste ’n tweede uraanverrykingsaanleg bou. Obama het tydens sy weeklikse internet- en radiotoespraak gesê die Islamitiese land moet aan die wêreld bewys dat hul kernbelange vreedsaam is. Dit het Vrydag tydens
‘n Botsing in waardestelsels
Leonard Chuene, die baas van Atletiek SA (ASA), erken openlik hy het gelieg oor geslagstoetse wat op die hermafrodiet Caster Semenya uitgevoer is. (Die Noord-Transvaal, Semenya se geboorteplek, is terloops glo die streek met die hoogste voorkoms van hermafrodiete op aarde.) Chuene maak rassistiese uitlatings teenoor blankes tydens sy liegery, vermoedelik met die hoop om
