Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het bevestig dat prof. Alan St. Clair Gibson, vroeër vandeesweek as hoof van die UV se skool vir geneeskunde bedank het. Gibson se bedanking kom kort na die UV se visekanselier en rektor, Jonathan Jansen, en die UV se viserektor, eksterne betrekkinge, Choice Makheta, wat hulle bedankings ook onlangs
EgyptAir voer noodlanding uit na bomdreigement
‘n Egiptiese passasiersvliegtuig van EgyptAir, onderweg van Kaïro na Beijing, het gisteroggend ‘n noodlanding in Urgench in Oesbekistan uitgevoer nadat ‘n bomdreigement ontvang is. Die vliegtuig het 118 passasiers en 17 bemanningslede aan boord gehad en almal is na veiligheid gebring, het ‘n Oesbeekse woordvoerder gesê. ‘n Woordvoerder van EgyptAir het later aangekondig dat geen
Kimberley moet ligloop vir skelms wat ‘kragbespaarders’ smous
Die Sol Plaatje munisipaliteit in Kimberley het ‘n waarskuwing uitgereik oor mense wat hulle as munisipale amptenare voordoen en elektrisiteitsbesparings apparate verkoop. Sol Plaatje woordvoerder Sello Matsie sê die verkopers van dié apparate, waarvan die toerusting nie een dieselfde is nie, oortuig inwoners dat hulle toestel die huiseienaar baie geld sal bespaar. Matsie sê bejaarde
Lees verder: Kimberley moet ligloop vir skelms wat ‘kragbespaarders’ smous
Britse kunstenaar moedig openbare geweld aan
Die Britse straatkunstenaar Banksy moedig laerskoolkinders aan tot openbare geweld in die stad Bristol, maar met goedkeuring van staatsmedia en opvoeders. Die BBC sê Banksy het ‘n muurskildery, van ‘n kind met ‘n brandende buiteband geskilder nadat die Bridge Farm laerskool een van die skool se huise na hom vernoem het. Die skoolhoof het die
Aap sorg vir landwye algehele kragverlies in Kenia
Nie ‘n amptenaar nie, maar ‘n aap het die skuld gekry vir ‘n landwye kragonderbreking in Kenia ná hy op ‘n “transformator by ‘n kragstasie geval het”. Die land aan ooskus van Afrika was Dinsdag sonder elektrisiteit vir meer as drie uur ná die voorval kort ná 11:30 plaaslike tyd. Die elektrisiteitsmaatskappy Kengen het in
Lees verder: Aap sorg vir landwye algehele kragverlies in Kenia
SA ministers byeen oor Amerikaanse terreurwaarskuwing
Ministers binne die veiligheidsgroepering vergader vandag na ‘n terreurwaarskuwing wat deur die Amerikaanse ambassade in Pretoria uitgereik is, het RSG berig. Maar die waarskuwings kom van ‘n besmette bron, ‘n sakeman van Oos-Afrika wat glo in Suid-Afrika woon en sulke gerugte versprei teen betaling het News24 berig. ‘n Bron uit die Suid-Afrikaanse intelligensiediens het gesê
Lees verder: SA ministers byeen oor Amerikaanse terreurwaarskuwing
Rowers loop hul vas in gedugte gaste by Franse kitskosketting
Gewapende rowers wat ‘n McDonald’s in Frankryk wou beroof, is verras deur die gaste in die kitskos-eetplek. Die rowers het reeds begin skiet buite die eetplek, en kliënte het gedink dis ‘n terreuraanval. Ten minste elf Franse Spesmag offisiere was in die restaurant ten tyde van die roof. Hulle was van diens af. Die twee
Lees verder: Rowers loop hul vas in gedugte gaste by Franse kitskosketting
Winnie Rust-moord: Kleurlingskare klap hande vir aangeklaagde Plaatjies
‘n Kleurlingskare in Wellington het gister ná afloop van verrigtinge in die Landdroshof op die dorp vir die aangeklaagde Nigel Plaatjies hande geklap (sien YouTube-video hier onder). Sowel Plaatjies as sy oom Johannes Plaatjies het op ‘n klag van moord op die 77-jarige skryfster Winnie Rust verskyn. Die ouer Plaatjies het volgens berigte vir die
Lees verder: Winnie Rust-moord: Kleurlingskare klap hande vir aangeklaagde Plaatjies
Minderjarige messteker weer voor
‘n Minderjarige swart skoolseun van Thabong in die Vrystaat sal na verwagting later vandeesmaand weer in die hof verskyn nadat hy na bewering sy vriend met ‘n mes doodgesteek het. Polisiewoordvoerder, Mamello Mokhuoane, sê wyle Mpho Musi het die verdagte se huis op 28 Mei besoek om sy hoed by hom te kry. Sy sê
Brief: Transnet se hantering van pensioenfondse grens aan misdaad
Om onlangse koerantberigte te lees dat die trustees van die twee Transnet-pensioenfondse winste van hierdie fondse tot die bedrag van R309 miljoen aan Transnet geskenk het, grens aan misdaad. Hierdie is deel van ‘n totale eis wat tussen R60 miljard en R100 miljard beloop en is die resultaat van talle – en klaarblyklik bedrieglike transaksies
Lees verder: Brief: Transnet se hantering van pensioenfondse grens aan misdaad
