Geen demokrasie vir Somalië nie

Somalië sal op 30 Oktober na die stembus gaan vir presidentverkiesings. Parlementêre verkiesings sal volgende maand begin. Maar dit sal nie gewone verkiesings wees nie. Internasionale ondersteuners van die Somaliese regering hoop dit sal ’n lankverwagte terugkeer van stabiliteit in die land bring. Die Verenigde Nasies geborgde federale span vir die implementering van verkiesings het

Lees verder: Geen demokrasie vir Somalië nie

Kanadese polisie fnuik ISIS-terreuraanval

Die Kanadese polisie het ’n vermeende simpatiseerder van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) doodgeskiet, wat op die punt was om ’n ploftoestel láát Woensdag in Ontario te laat ontplof. Die polisie het bevestig dat ’n “potensiële terreurbedreiging die hoof gebied is” het AFP berig. “Die RCMP het geloofwaardige inligting oor ’n potensiële terroriste­bedreiging ontvang. Die verdagte

Lees verder: Kanadese polisie fnuik ISIS-terreuraanval

Reuters gooi koue water op CNN se valse beriggewing

Die Reuters-nuusdiens het koue water gegooi op hitsige Demokratiese beskuldigings dat die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, aan die hand gedoen het dat aktiviste vir wapenregte sy Demokratiese teenstander, Hillary Clinton uithaal. Demokrate het egter die geleentheid aangegryp om die opvatting te skep dat Trump nie die woorde wat uit sy mond kom, kan modereer nie,

Lees verder: Reuters gooi koue water op CNN se valse beriggewing

Ma van drie op plaas doodgesteek

‘n Vrou en moeder van drie jong dogters is Woensdagmiddag op ‘n plaas naby Hartbeespoort in Noordwes vermoor. Sy is vermoedelik oorval kort voordat sy haar kinders by die skool sou gaan haal het. Verskeie steekwonde is aan haar lyk opgemerk waar sy buite die huis gevind is. Die polisie het glo die toneel vir

Lees verder: Ma van drie op plaas doodgesteek

SA kry aanstons nuwe nommerplate

Suid-Afrika sal nuwe nommerplate in 2017 kry, sê die departement van vervoer. Nuus van die nuwe nommerplate het eers aan die lig gekom in 2015 toe die departement van vervoer ‘n kennisgewing uitgestuur het om Suid-Afrikaners van die beoogde plan van aksie in te lig. Die nuwe borde, sê die departement, sal elke vyf jaar

Lees verder: SA kry aanstons nuwe nommerplate

EFF se eis dat OB-onderhoude gestaak word verwerp

Die EFF eis dat die onderhoude vir die pos van Openbare Beskermer gestaak word en dat die proses om kandidate op die kortlys te plaas weer moet begin. Die hoofsweep van die EFF, Floyd Shivambu, sê daar moet onderhoude met meer mense gedoen word. Hy het ook gevra dat die besluit om op een dag

Lees verder: EFF se eis dat OB-onderhoude gestaak word verwerp

China suur oor ontplooiing na Spratly-eilande

Viëtnam het verskeie van sy eilande gefortifiseer in die Suid-China See wat die bron van ernstige dispute tussen China en die VSA is. Nuwe mobiele vuurpyllanseerders is glo na die eilande ontplooi, maar Viëtnam se minister van buitelandse sake sê die inligting is “foutief”. Amerikaanse militêre personeel sê van die toerusting is na vyf basisse

Lees verder: China suur oor ontplooiing na Spratly-eilande

Rousseff in staat van beskuldiging gestel met Rio Spele in volle swang

Met die oë van die wêreld op die Olim­piese Spele in Rio de Janeiro, het senatore in die Brasiliaanse hoofstad Brasilia, dié week met 59 stemme teen 21 teen die geskorste leier, Dilma Rousseff (foto bo) gestem, in ’n 20-uur lange sessie waarvan hoofregter Ricardo Lewandowski die voorsitter was. ’n Skuldigbevinding sal beslis daartoe lei

Lees verder: Rousseff in staat van beskuldiging gestel met Rio Spele in volle swang

Etniese geweld teister Ethiopië

Oproer in Ethiopië het in November 2015 in die Oromia-streek begin wat die hoofstad omring. Planne van die regering om die grense van Addis Abeba, die setel van die Afrika-Unie uit te brei, het aanleiding tot die openbare uitbarstings gegee. Oor die naweek het owerhede ten minste 100 mense gedood en ‘n algehele verbod op

Lees verder: Etniese geweld teister Ethiopië

Egipte muilband polisie

Egipte se parlement het Dinsdag beperkings op die polisie goedgekeur wat hulle onder meer verhinder om inligting aan die media te verskaf. Kritici sien dit as ‘n poging om menseregteskendinge en korrupsie toe te smeer. Kragtens wysigings aan die polisiewet moet polisiebeamptes voortaan geskrewe toestemming van die ministerie van binnelandse sake hê, alvorens hulle inligting

Lees verder: Egipte muilband polisie