Suid-Afrika sal nuwe nommerplate in 2017 kry, sê die departement van vervoer.
Nuus van die nuwe nommerplate het eers aan die lig gekom in 2015 toe die departement van vervoer ‘n kennisgewing uitgestuur het om Suid-Afrikaners van die beoogde plan van aksie in te lig.
Die nuwe borde, sê die departement, sal elke vyf jaar hernu moet word.
Onder die nuwe wet, moet die nuwe nommerplate die volgende bevat:
• SABS-sertifisering onder die lisensie van die provinsie.
• Vier dimensionele strepieskode met QR-kode.
• Die verkorte naam van die vervaardiger van die nommerplaat.
• Die unieke nie-oordraagbare stempel van die blanko nommerplaat.
Die letters en syfers sal vertoon in die volgende kleure:
• Swart – openbare vervoer voertuie.
• Blou – algemene voertuie en persoonlike nommerplate.
• Rooi – staatsvoertuie.
• Groen – diplomatieke voertuie.
Nuwe nommerplate moet die volgende vertoon:
• SA-vlag op die boonste linkerhoek.
• lisensie en lisensiemerk van die provinsie.
• Die naam van die provinsie onder die SA-vlag en gesentreer bo-aan die nommerplaat.

N mens wonder maar weer oor die ou, ou storie van tender bedrog en wat ookal!
Geldmors foefie. Ek wonder net wanneer hulle bv e-troll tipe sporingstegnologie in nommerplate inbou – Dit is definitief doenbaar
Dis nou weer n rykmaak storie vir die mandela en vriende se families,al die tipe goed is verbind aan die ANC en hulle families.Elke maand is daar iets nuuts uit om ons almal te melk.vuilgoed!!
Ja nee hier skep die ”manne” weer met groot goue lepels.
Hier is weer ‘n geleentheid vir ‘n massa boikot. Die spul et88rs!
Weer ‘n melkkoei nes die e-tol gemors!
daar is spraak dat dit n bogstorie is…maar ek wonder, sal die die shaik shaik’s of die gupta broers wees wat die lekker ou tendertjie gaan beheer? Of is daar n zuma familielid wat hier gaan baat trek?
Die eksponensieel groeiende belastinglas is maar slegs nog een van die vele simptome van die tot standkoming van ‘n fundamenteel korrupte regeringstruktuur daargestel deur agterblyers wat onverdiend stemreg ontvang het. Al die “wigte en teenwigte” in die wêreld kan dit nie verhoed nie, maar helaas is hierdie vlak van vooruit-visie seker nie iets wat mens van ‘n dom prokureur kon verwag het nie.
Die volgende stap sal hertoetsing van elke voertuig -elke vyf jaar. wees…….met die gepaardgaande swak,onbevoegde , korrupte diens wat ons nog armer maak….let mooi op hoe dit gedoen sal word!!