In die jongste pogings deur die Amerikaanse president, Barack Obama, om beter beheer oor vuurwapens te verseker, het hy die Amerikaanse kongres gesystap en uitvoerende bevele uitgereik wat ’n bitter stryd in die 2016-verkiesingsjaar van stapel gestuur het. Met die aanvang van sy laaste jaar in die Wit Huis, het Obama sy rug gekeer op
Spanning in Midde-Ooste laai op
Spanning tussen Saoedi-Arabië en Iran het in ’n volstoom diplomatieke krisis ontaard met verskeie van Riaad se Arabiese Soenni-bondgenote, Bahrein en Soedan wat nou ook diplomatieke betrekkinge met Teheran verbreek het. Die Verenigde Arabiese Emirate het betrekkinge met Iran afgeskaal. Saoedi-Arabië se teregstelling van die Sjiïtiese aktivis en kerklike, sjeik Nimr al-Nimr, wat gevolg is
NW-boere hou moed dat reën gaan kom
Die huidige droogte in Noordwes word vererger deur die feit dat dit die derde agtereenvolgende seisoen van slegte reënval in dié provinsie is. NWK se Johan Bezuidenhout het aan OFM gesê weens die herhalende swak reën is grondwater uitgeput. Die onlangse enkele verspreide buie oor die provinsie is ook ver onder die verwagte minimum vir
ANC en DA bevorder anti-wit wedywering
Die ANC en DA is besig om met te mekaar te wedywer oor wie die felste anti-wit kan wees. Die regerende party het ‘n formele klag by die Menseregtekommissie teen die DA aanhangig gemaak, omdat hy meen dat die DA ‘n teelaarde vir rassiste – lees wittes – is. Die DA is die party met
Swart toppresteerder het in 2014 Matriek geskryf
Suid-Afrika se drie swartste provinsies – Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap – het die swakste gevaar in hul matriekeksamen ten spyte van twintig jaar se swart regering. ‘n Swart toppresteerder se vreemde goeie punte vir 2015 is ook later onder verdenking geplaas. Mpho Mokoena van Alafang Sekondêre Skool in Katlehong het glo sewe onderskeidings in
Lees verder: Swart toppresteerder het in 2014 Matriek geskryf
Nuwe ANC-wet sal mense tronk toe stuur wat apartheid goedpraat of ‘rassistiese’ taal gebruik
Die ANC in die parlement sê dat hy spesiale wetgewing wil instel om enige gesprek of siening van apartheid wat met dié van sy eie marxistiese geskiedskrywers verskil, strafbaar sal maak. Daarmee saam sal taalgebruik deur blankes wat as “rassisties” geag word, insgelyks strafbaar gemaak word. In ‘n verklaring gister deur die kantoor van sy hoofsweep
Asielmigranten: langdurige werkloosheid en criminaliteit
Er dreigt een nieuwe onderklasse van vluchtelingen te ontstaan in de Nederlandse samenleving, waarbij werkloosheid en criminaliteit een grote rol spelen. Een snelle integratie van asielzoekers voorkomt niet alleen langdurige werkloosheid en criminaliteit, zij stimuleert juist ook terugkeer naar het land van herkomst. Dat is de conclusie van een nieuw onderzoek naar de integratie van
Lees verder: Asielmigranten: langdurige werkloosheid en criminaliteit
Swart ma gooi kind in veld weg
‘n Een-en-twintigjarige swart ma verskyn na verwagting vandag weer op Christiana in die landdroshof nadat sy glo haar pasgebore baba in ‘n veld weggegooi het. Die vrou, wat tereg staan op aanklagte van poging tot moord en kinderverwaarlosing, bly in aanhouding. Volgens Noordwes-polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, het sy die plek waar sy die seuntjie gelos het
Duitse steden toneel van massa-aanrandingen tijdens jaarwisseling
Het was een ‘volledig nieuwe dimensie van geweld,’ zei de Duitse politiecommissaris Wolfgang Albers maandag tijdens een persconferentie. Er zijn tot nog toe zestig aangiften van zedendelicten en diefstal gedaan, meldt de Frankfurter Allgemeine Zeitung. Tientallen vrouwen zijn tijdens de jaarwisseling in Keulen aangerand en beroofd door een grote groep mannen. Ten minste één vrouw
Lees verder: Duitse steden toneel van massa-aanrandingen tijdens jaarwisseling
PRAAG: Skorsing van Chris Hart ‘n ernstige aanslag op spraakvryheid
PRAAG het met ontsteltenis kennis geneem van die skorsing van mnr. Chris Hart deur Standard Bank vir die volgende twiet wat hy in sy persoonlike hoedanigheid gepubliseer het: More than 25 years after Apartheid ended, the victims are increasing along with a sense of entitlement and hatred towards minorities…. — Chris Hart (@chrishartZA) January 3,
Lees verder: PRAAG: Skorsing van Chris Hart ‘n ernstige aanslag op spraakvryheid
