Die beeldhouers van die nuutopgerigte standbeeld van Nelson Mandela by die Uniegebou het om verskoning gevra vir die haas op Mandela se beeld, het die departement van kuns en kultuur Dinsdag gesê. “Ons aanvaar hul verskoning en dat hulle bedoelings eerbaar was,” het die woordvoerder van die departement Josias Pila in ‘n verklaring gesê. Hy
ANC skop burgemeester, speaker en sweep van Madibeng uit
Die ANC se provinsiale Werkkomitee in Noordwes het drie amptenare aangestel om waar te neem as burgemeester, speaker en hoofsweep in die Madibeng-munisipaliteit in Brits. Die burgemeester Popi Magongwa, die speaker Buti Makhongela en die hoofsweep Solly Malete is van hulle poste te onthef. Die ANC se provinsiale sekretaris Dakota Legwete het die aankondiging gedoen
Lees verder: ANC skop burgemeester, speaker en sweep van Madibeng uit
Afrikaner-aktivis lê beslag op 80 rekenaars by SA Polisiehoofkantoor
Mnr. Jaap Kelder, die verbete munisipale aktivis en voorsitter van die Nasionale Belastingbetalersunie, het so pas op 80 rekenaars in Wachthuis, die polisie se hoofkantoor in Pretoria, beslag gelê. Die beslaglegging kom nadat ‘n polisievoertuig in April 2007 in die motor van mev. Elke Kelder, Jaap se gade, vasgery het. Die hof het mev. Kelder
Lees verder: Afrikaner-aktivis lê beslag op 80 rekenaars by SA Polisiehoofkantoor
Rykstes op aarde pas almal maklik in dubbeldekkerbus
Die wêreld se 85 rykste mense het soveel geld soos die 3,5 miljard armste mense op die planeet, of die helfte van die wêreld se bevolking . Dit is volgens Oxfam se jongste verslag oor die risiko’s van die kloof tussen die superrykes en die armes. Die verslag is Maandag vrygestel en is saamgestel deur Oxfam, ‘n
Lees verder: Rykstes op aarde pas almal maklik in dubbeldekkerbus
Beskermd: Bodem 13: Die gety
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Glibberige Otter glip van DA na EFF
Die DA-burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille se voormalige woordvoerder Steven Otter, is glo lid van die EFF. Otter was De Lille se woordvoerder as leier van die OD voordat sy in Augustus 2010 na die DA oorgeloop het. Die glibberige wit Otter ontken dat hy by die EFF-saamtrek was, ten spyte daarvan dat hy
‘Bafana-Bafana is nikswerd verloorders’
President Jacob Zuma het die uitbarsting van die minister van Sport, Fikile Mbalula weerlê dat iets drasties verkeerd is met die land se nasionale sokkerspan. Die Bafana-Bafana is in die groepfase van die Afrika Kampioenskapsbeker uit die toernooi geskakel na hulle teen Nigerië met 3 -1 verloor het. Mbalula het gesê dis nie die afrigting
Twee bedank na handgebaretolk-fiasko
Thamsanqa Jantjie, die nabootser wat homself as gebaretaaltolk voorgedoen het, se werkgewers het bedank. Cikizwa Xozwa, persoonlike assistent van die ANC-woordvoerder Jackson Mthembu, en haar man, past. Bantubahle Xozwa, hoof van die party se godsdienstige en tradisionele sake, werk nie meer vir die regering nie. Die egpaar besit glo die maatskappy vir wie Thamsanqa Jantjie
Polisie moet vermeende kinderverkragter teen skare beskerm
‘n Swart verdagte wat aangekla word van die verkragting van ‘n nege-jarige meisie, verskyn vandag in die Bellville landdroshof naby Kaapstad. Die meisie het die aanval oorleef. Haar aanvaller het haar tussen die bosse langs die R300-snelweg aan die brand gesteek. Sy is Sondag lewend deur familielede gevind. Die sewe-en-twintigjarige man het glo Saterdag die kind
Lees verder: Polisie moet vermeende kinderverkragter teen skare beskerm
Weste blind vir Nazi’s in Oekraïene
Die Weste hou hulself blind vir neo-Nazi’s wat in Kiëf betoog om by die EU aan te sluit. Die Oekraïense betogers bots met die polisie in die hoofstad na duisende mense aan ‘n anti-regeringsbetoging oor die naweek deelgeneem het, omdat hulle nie deel wil wees van die Russiese federasie nie. Die mees aggressiewe groep betogers,
