Die oorlewende bemanningslid van ‘n Russiese vegvliegtuig wat deur Turkye neergeskiet is, sê hulle het geen waarskuwing van die Turkse lugmag ontvang nie, waarskynlik omdat hulle nooit binne die Turkse lugruim gevlieg nie, het Reuters berig. Turkse F16-vegvliegtuie het Dinsdag naby die Siriese grens die Russiese vliegtuig afgeskiet. Volgens Turkye het die Russiese vliegtuig Turkse
Lees verder: Oorlewende Russiese vlieënier ontken Turkse bewerings
